Kyk, hierdie twee jong here ... Hermann en Jaco .... wat in pragtige Afrikaans so lekker gesels oor gewigtige sake soos die kenners wat hulle is waardig is. Izak, jy het waarlik puik medewerkers. En jou program word al hoe beter met elke uitsending! Tong in die kies; die advertensies laat my altevol dink aan deesdae se rugbytruie en -broeke ... veral die broeke met 'n advertensie slegs sigbaar wanneer daar in die skrum gesak word. Dis nou wraggies om slegs die gatkant plasing te kan bekostig! Mooi dag. 💪Trump👍
Eks mal oor oom se nuus program dis baie meer intrisant en baie meer opwindend as die SABC nuus, dk geniet dit baie baie. Hou so aan oom se nuus program is puik 10uit 10. Groete uit Oos Vrystaat-Heilbron.
Dankie Izak! Baie ernstig en scary goed oor Lifman en wat Chad Thomas vertel, klink dit tòg of ons land gekaap is. Dankie tog vir Chad en ander soos hy!! Hou die blinkkant bo! Ons lief jou platform. En baie geluk nogmaals met 45 kg gewig ligter... dit vat dissipline en baie deursettingsvermoë. Sterkte!🕯🕯🕯
Kyk, hierdie twee jong here ... Hermann en Jaco .... wat in pragtige Afrikaans so lekker gesels oor gewigtige sake soos die kenners wat hulle is waardig is. Izak, jy het waarlik puik medewerkers. En jou program word al hoe beter met elke uitsending! Tong in die kies; die advertensies laat my altevol dink aan deesdae se rugbytruie en -broeke ... veral die broeke met 'n advertensie slegs sigbaar wanneer daar in die skrum gesak word. Dis nou wraggies om slegs die gatkant plasing te kan bekostig! Mooi dag. 💪Trump👍
Eks mal oor oom se nuus program dis baie meer intrisant en baie meer opwindend as die SABC nuus, dk geniet dit baie baie.
Hou so aan oom se nuus program is puik 10uit 10. Groete uit Oos Vrystaat-Heilbron.
Dankie Izak! Baie ernstig en scary goed oor Lifman en wat Chad Thomas vertel, klink dit tòg of ons land gekaap is. Dankie tog vir Chad en ander soos hy!!
Hou die blinkkant bo! Ons lief jou platform.
En baie geluk nogmaals met 45 kg gewig ligter... dit vat dissipline en baie deursettingsvermoë.
Sterkte!🕯🕯🕯
Sakkie ek dink jou sin vir humor is fantasties, hou so aan hier uit Vishoek Kaap
Izak vertel ons bietjie meer van Louis Liebenberg
Dankie
Thanks!
More Izak lekker dag
Izak - "Steek hom, Stinkie!" - Verduidelik asb?
More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende week he Amen ❤
Baie dankie.🙏
Gangsterism and lawlessness should be no surprise in SA. We after all have a gangster and lawless government.
Terwyl Spanje oorstromings het op plekke, kuier familie in ander dele van Spanje en stuur die mooiste foto's waar hulle orals was!
Verjaar 'n boete ?
Waarom sien ek nie meer stroomop op you tube op TV nie
Orange hou vir Izak rond 😅
VERBODE VRUGTE SMAAK LEKKER
Sjoe nee die mark ou was bad.