Joe, dr. Stephan, vanaand hier op oewer van Grobbelaarshooprivier in Caves Aftree-oord n wonderlike preek/boodskap vir my (86 jarige weduwee vir 29 jaar). Deur Jesus behoed enb
en bewaar. My enigste geliefde man wyle Paul Bothma, so baie by hom kon leer (oud instrukteur polisiekollege). Jou woorde "aan Jesus alleen die Eer- en aanbidding, tog het jy vanaand so baie raakse gedagtes gehoor waarmee Hy my, met Sy Groot Genade, staande gehou het. n Gedagte - op my "buckett list" n afspraak met jou. So 2 uur. Mag Jesus dit moontlik maak. Ek het n probleem, ek het dit vir Jesus gegee, maar ook my eie mening gegee, en ervaar nou vyandskap en afwesigheid van geliefde oudste dogter. Bid asb. vir my. Noem 30:41 30:41
Dankie. Vir die eetste keer begin verstaan ek nie net Openbaring beter nie, maar besef ook hoe belangrik dit is om die hele Bybel te ken om die samehang en betekenis te kan verstaan
Baie dankie wat n wonderlike voorreg om Jesus te ken.

Dankie
Florida
eerlik dit het gebeur 2021.10.12
Staan Sterk saam met die Woord.
777seal