Dankie Prof vir die aangrypende storie,dit is aan die hart vat boodskap vandag!!! God seen jou en gesin met Sy Hemelse Troon van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏
Baie dankie vir die boodskap wat vanoogend op my skerm verskyn het.... Vader het n doel met elkeen van ons en ek moes vanoggend eers die boodskap sien... Vader se seen rus op jou
Goeie môre. Baie dankie Prof Stephan Joubert vir die aangrypende boodskap. ❤
AMEN EN AMEN BAIE DANKIE PASTOOR RAYMOND Hoe wonderlik is die woord van God dankie JESUS seën vir almal❤❤
Baie dankie vir die storie Prof. Stephan, ek hoop ons Sal u eendag in ons gemeente kan kry. Dit was n belewenis. AMEN.
Baie dankie vir n treffende boodskap Prof.Stephan.
Baie dankie Stephan vir hierdie pragtige boodskap seën vir julle almal ❤❤
Een van die beste preke wat ek in my lewe gehoor het. Baie dankie Liewe Vader
Dankie Prof vir die aangrypende storie,dit is aan die hart vat boodskap vandag!!! God seen jou en gesin met Sy Hemelse Troon van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏
SJOE Stephan ..... DIT !!! ... IS ... SOoooo Mooi en Betekenisvol ... Her-Vertel ... SKITTEREND !!! (Dankbare Ann)
Baie dankie vir die boodskap wat vanoogend op my skerm verskyn het.... Vader het n doel met elkeen van ons en ek moes vanoggend eers die boodskap sien... Vader se seen rus op jou
Baie dankie Prof Stephan Joubert vir Hierdie Mooiste Mooi preek ooit.
Watter pragtige boodskap in die eerste persoon vertel!!! Ek wou nie een woord mis nie!!! Dankie Stephan!, dat ons die pad kon saam stap!
Amen🌿
Amen 🙏 🙌
Dankie mag my storie in Jesus naam verander .Wat n insperende boodskap.
Dankie vir hierdie uitstaande boodskap wat my vervul met nuwe krag om te volhard.
Dankie Prof.
Amen!
Awesome preek
🎉PRAGTIGE BOODSKAP..
Absoluut ,n inspirerende boodskap.
Sjoe wat n woord Prof, baie dankie. Net om opnuut te hoor ek het ook n storie
Kruis; Kroon; Beker Tempel Troon AMEN
God het my storie klaar geskryf. “Jesus is my leefstorie” wow