Welkom by Kniel
Welkom by Kniel
  • 111
  • 382 308
Die eerste bekeerling na Jesus se dood. (www.kniel.co.za)
Ds. Tienie Prinsloo - Die eerste bekeerling na Jesus se dood.
Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
มุมมอง: 1 706

วีดีโอ

Dit is volbring. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 12K8 ปีที่แล้ว
Prof. Stephan Joubert - Dit is volbring. Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Wat is vir jou die heel belangrikste? (www.kniel.co.za)
มุมมอง 2.5K8 ปีที่แล้ว
Ds. Danie Fourie - Wat is vir jou die heel belangrikste? Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Hy soek nie jou beste nie, Hy soek na jou. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 3.7K8 ปีที่แล้ว
Ds. Danie Fourie - Hy soek nie jou beste nie, Hy soek na jou. Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Satan Ontbloot - Deel 4 (www.kniel.co.za)
มุมมอง 17K8 ปีที่แล้ว
Prof. Stephan Joubert - Satan Ontbloot - Deel 4 Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Satan Ontbloot - Deel 3 (www.kniel.co.za)
มุมมอง 24K8 ปีที่แล้ว
Prof. Stephan Joubert - Satan Ontbloot - Deel 3 Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Satan Ontbloot - Deel 2 (www.kniel.co.za)
มุมมอง 20K8 ปีที่แล้ว
Prof. Stephan Joubert - Satan Ontbloot - Deel 2 Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Satan Ontbloot - Deel 1 (www.kniel.co.za)
มุมมอง 40K8 ปีที่แล้ว
Prof. Stephan Joubert - Satan Ontbloot - Deel 1 Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Die verlore seun... se broer. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 1.6K8 ปีที่แล้ว
Ds. Tienie Prinsloo - Die verlore seun... se broer. Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Koop Die Tyd Uit - Deel 2. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 10K8 ปีที่แล้ว
Prof. Stephan Joubert - Koop Die Tyd Uit - Deel 2. Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Koop Die Tyd Uit - Deel 1. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 18K8 ปีที่แล้ว
Prof. Stephan Joubert - Koop Die Tyd Uit - Deel 1. Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
'n Goeie dienaar van Christus Jesus. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 6048 ปีที่แล้ว
Ds. Cobus Rossouw - 'n Goeie dienaar van Christus Jesus. Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Die keuse bly joune... (www.kniel.co.za)
มุมมอง 1.7K8 ปีที่แล้ว
Ds. Danie Fourie - Die keuse bly joune... Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Skatte in die hemel. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 6748 ปีที่แล้ว
Prop Marike Glas - Skatte in die hemel. Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Here, wat wil U hê moet ek DOEN? (www.kniel.co.za)
มุมมอง 3.8K8 ปีที่แล้ว
Ds. Danie Fourie - Here, wat wil U hê moet ek DOEN? Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.
Raak bewus van jou roeping. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 1.5K8 ปีที่แล้ว
Raak bewus van jou roeping. (www.kniel.co.za)
Die MAG van 'n Christen. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 7898 ปีที่แล้ว
Die MAG van 'n Christen. (www.kniel.co.za)
Bloedfamilie van God. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 4368 ปีที่แล้ว
Bloedfamilie van God. (www.kniel.co.za)
Maak erns met God. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 1.4K8 ปีที่แล้ว
Maak erns met God. (www.kniel.co.za)
Vergewe en vergeet. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 2.2K8 ปีที่แล้ว
Vergewe en vergeet. (www.kniel.co.za)
Openbaring - Deel 2 (www.kniel.co.za)
มุมมอง 48K8 ปีที่แล้ว
Openbaring - Deel 2 (www.kniel.co.za)
Openbaring - Deel 1 (www.kniel.co.za)
มุมมอง 54K8 ปีที่แล้ว
Openbaring - Deel 1 (www.kniel.co.za)
Wees tevrede. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 3318 ปีที่แล้ว
Wees tevrede. (www.kniel.co.za)
Aanvaar Sy genade. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 4978 ปีที่แล้ว
Aanvaar Sy genade. (www.kniel.co.za)
Moenie bang wees nie. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 7719 ปีที่แล้ว
Moenie bang wees nie. (www.kniel.co.za)
Die Here se ooreenkoms met sy volk. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 1749 ปีที่แล้ว
Die Here se ooreenkoms met sy volk. (www.kniel.co.za)
Wees ’n wenner. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 3219 ปีที่แล้ว
Wees ’n wenner. (www.kniel.co.za)
Lewe in gehoorsaamheid aan My. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 4809 ปีที่แล้ว
Lewe in gehoorsaamheid aan My. (www.kniel.co.za)
My "nogtans" geloof. (www.kniel.co.za)
มุมมอง 1449 ปีที่แล้ว
My "nogtans" geloof. (www.kniel.co.za)
Hoe lyk jou "lable"? (www.kniel.co.za)
มุมมอง 2769 ปีที่แล้ว
Hoe lyk jou "lable"? (www.kniel.co.za)

ความคิดเห็น

  • @user-zi5bj6gp5z
    @user-zi5bj6gp5z 9 วันที่ผ่านมา

    preek baie goed

  • @user-zi5bj6gp5z
    @user-zi5bj6gp5z 9 วันที่ผ่านมา

    fantasties en so interessant

  • @naomilubbe6074
    @naomilubbe6074 2 หลายเดือนก่อน

    Danki vir lering ek raak al meer “gehook”

  • @pikkievanniekerk4202
    @pikkievanniekerk4202 2 หลายเดือนก่อน

    Ingrypende boodskap......baie dankie Prof. 🙏

  • @louisesmith9619
    @louisesmith9619 2 หลายเดือนก่อน

    Hpekomse Roomse Katolieke, hul is Rooms Katolieke. Wanneer ek sê ek is n christen, dan sê hulle, hulle is Rooms katolieke. Is hulle christene?

  • @devcar97
    @devcar97 2 หลายเดือนก่อน

    Die man se goed is altyd stok oud. 8 tot 10 jaar!!!

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser3283 3 หลายเดือนก่อน

    Amen. Ek gaan by Jesus die ewigheid deurbring. Hom eer en worship

  • @estracrouse2955
    @estracrouse2955 3 หลายเดือนก่อน

    Fantasties Prof Stefan Joubert 🙏🏻

  • @alidasmit7990
    @alidasmit7990 3 หลายเดือนก่อน

    8iii❤i ❤i❤❤❤❤iiiu❤zzzzzzzffzfTfFfttfaa in bby

  • @chriserasmus
    @chriserasmus 4 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Stefan. Vandat ek jou bydraes luister het baie vir my duidelik geword. Die wonderlike voorreg om permanent in ons Hemelse Vader se teenwoordigheid te wees, is die maklikste besluit wat ek ooit in my lewe gemaak het.

    • @willieburger-qq3id
      @willieburger-qq3id 2 หลายเดือนก่อน

      W,❤

    • @chriserasmus
      @chriserasmus 2 หลายเดือนก่อน

      Ek het een van Stephan se vriende "ontmoet" Barry Tolmay preek so nu en dan hier by ons gemeente in Westville.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 4 หลายเดือนก่อน

    Amen!

  • @signstudio6710
    @signstudio6710 5 หลายเดือนก่อน

    11addddddddadaddgaaaddaagaafaadafagaaaadafagadafaafadadgafaaaaddadaddffdddddadddddadddddffadgaafaaaafgafddddddddagdddaddddddddddfdddgdfadddfgsfddddaaaaagddddddddgddfdfdgafdfddddgsdfddaddfaaaaafaaaddddddddddddaddddagaadddffaddadddddddddddddfddfg off ddfddddaggafddddfaaafgaafgsafdgdddd diff fd off aagaggddfaagaaaafafaaaaaadadaddd het FF FF fdddddfdgsfd FF ddd FF DD ddgaddddafaadfdgagdafddgsdd DD fdggda FF dddfadddddfaggadadaddddadafddddd FF ddddd df dgaaaadddaadfdddddddddddffgad FF adgafaddaaaaddddddddddgaddddddadddddddgadddaadafdggddddddddaddd DD ddaaagddddddaddgad DD dgdddddagdddddddddagadddddddddddddddddddgadddaddddddddddaddfddddddddfddddhddadddadddddd df ddaaadda DD ddddddaddaaaddggaaaddddfdddgsdddddgsdddf FD ddfdddddddddddaaddfddddddddddddaadadddaaddgsddaaaddgsdaddafadaaafgaaadadddddfddfddddddfdddadddddgaadaaaddddddddfdadfdddgafdddddd FF dfdgadddddadgadd FF dddddddddddddddadddddddafdddddgdddgadddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddfadddddaaddfdddddddddddgadadgdagaaaaddddddddagdaagaaadddddddddddagaaaagdddagddddddgaddddddaaaaagagaddaaadgaddddddffddddaadadddddaddddadadaadddddddddddaaaddddddddddgaaaaddddadaddddddddddddddfgggadddddddaddfafddagaaaddddddddddadaaddaaadddddddddgaadgsgadddddddaaadddddddddddddaaaaddaddddddddaddgaaddfagaddaddgsfddddddddddddgddaddddfddaaddddddddadaadaadddddagfdfdddfdddddgadddddddgaadadgsdagagaaaadddddddag FF ddddddddddddddddddddddddddg FF da FF dddfdgadddddddgaddfdddfdddddadaddgdddadaaadaadd FF ddaddddddfdddd FF adaddagaaaddddddddddadddddddddddddgdfgddddd DD ddddddddddadddfgagadddddgafdddaddddaaagaddddddgaddddddddddddddddadddaddddddddfgaadddaddddddddddddaddddddadaaaaddaddddddddaddgaddddddfdadddaddddadddaddadddddddddaaddadddddddddddagaddddddddddddag DD ddddaddgaddddddddddddddddddadddgdddadaadadgadadgaaagdadddddadadgadadaddddd df dddddddddadadddddadddddadadaddddddddddddddddadddgfddddddddddddddgadddddaddddddddddddddddddddddgaddddddddddddddaagadddddaggddddd FF dddgagagaadddddgadadaaadadddagadddadddddddaaddddaddddfddddddddddhddddddddaadfddddadddddddgadadddaaddddagaaafdaaaagadddddddddaddddddddadaaaa DD aagdddddddddddddddddagaadddddddddddddgadaddddaddgadaaddhadddgaadddddddaddddgadddddaddddddddddddddaddddagddddddddadadaaaadddddadddddddddddadddadddddddddddadddddaddgdddgaaddddddadaadaddddadddddadadddddaddaaaada DD addddddddddddadddddddddddgaadaddgadagaadaddddddddfdaaagdddadddddddddaaadgadddddddddddddddddddddddaddddadadddddddaddddddddddddddgadddadaagdddddddgagaaaaaaadddddddddddadddddddddddaaagaadddddaadaafgagagadddddddddddddaddddddddddadddddddddddddddddadgsf do FF do football dga do f df dddd FF d FF FF dddddddddddd df dgadddddddddddd df dddfdddddddfddaddd DD ddddddddddd FF ddd FF dgadddddfdffd df ddd DD dddddadddgadddddddd df ddd df f FF dd of dddddddddddg do ddddddddddddddddddddddddddfdga dat dd die dddddddddgadddddddddgsdddddaaddddddd dit ffdddddddaadddd of of of ddddgsddd die ddd sy ddddfadddddddddddddddddgadd of d of dfdd of fdgfddddddddddddddddddddfdddddfd die dddd die dddddddddddddddddddddddddddddddagdddddddddddaddddddddddddddaddddddddddddddddaddada dd dddaadddddaddgaadddddaadgaadaddddaadddddddddddddaddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddagdddddddddddddaddddddadadaaddadddddddddddddddddddddddddddddddddadddafadaaaaddadaddddddaaaddddddddddddasadadddaddddaadaaddadadfadddffadaaddddddaddddaadadafaadadaddddaaadddadddfdaadddaddaddadaadafdaaddaddaaddddadaddaaadaadddadaaddaasaddddadaddasddddfadaadaaadfafafadddaaaaaaaddadddaadddaaadddaadaadddaafdddddddadaddddaaadadaaddadaadddddadddaafddddaddadfdafdaaffddddaaadaaasdaddadadddsddaaadadddddadaaddadddddddddddaddaadaadaaddaadddadddfdaadadaddaddaadddddaddddafaaddadaddadaaaadsddadaaaadadddaaafdafaaadaaadadaaaddaddfafdfddadadsaaafffddddafdddddadddaaadafaaaadadddaadfaafdasdadddadadaaddadaadaaadddaddsfdaafasfdaaaffdadadaddaddddaddaddaddaafadadadadddaadddaddaddadaadsaddsddsdafadddasdadddadaadaaddadddaddadddfdfddddfdaaddddadddadadaaaadaaaddddddaddfaddaadfaddaddaaaaddaaadadafafdfddddadadddasdaddaasafffdfadaddaddaddadddddaaaddaddaddasaddaadddaaaaafadaddadddaaddddaadafdadfdadaaadaaddadfaadadadaddadffgaaaafddaddaddaaddddddaadsa adds aadddadadsaaadfaaddadaadsadaadadadaddadddaadaadaaddaadadddadadfdaaaddaaaasadaaaadsadfdadddaaaaaaadaadaafdaadadaadadfdad adds daadddafdaffddaddfaadfaaadadddddaaaa as aaasadddaaaddaddadafdaad as faafddaaaaaaffdaadddadfdaddaafddaadadaaaaffadadaaadsaffaafsaaasfaafadafafadddddddadadaddaaaddaaafdaaaadffaaaaaaaffaaaafaaaaaffdaddddadddadaafddda as adaa affordable fasaaaaafffaaaafasaaaffdfaaffdadafda adds fafadadadffaffasfaafffsffaafaaafaaffadadddadddfaddddddddfaaff affairs afaaadffaadad as adaaaaddddddfdaaaadddaaafafadaaaffaafaaaaaasaaafdaaffaffdaadddddffdaadafddddddaaaadaaaadddddaadd as fddaaaafafffaafaadaadaadaddaadddfddddaaaddaaaa as daaadaddddaadadfadafafafaaffafaafffaf SA adddddadaafddfdddadafdaadfaaaadaadadadd adds adaaaaaaaffssaafaaadafffaddaafadda as aadddadaaaaffad as dasafdsaafafadsaaaafff ga faffadfdafadadddfdddfdfafaddfaaadddaafddddadfaadafafaffaaafafaffadd as sfadaaadfddfd as afaafaffdafaafffsaaaaddd adds dadadaadffdaaaffafdfffasfaaffaffafffadfaaddadddadadddadaaa as daadddd Addo die affaaaafaaad adds dddddffaaddddddddfadaaadfd aan fdasafdaafadfafaafaafaaaddddd and dddad as ddadaddda as dadadfdaddaaadffafasfaaaafsafdaafafadaa as adadaddad as fd add aafffaaafaaaffsafsaaasafafaadaffdddaadaaadadafaddfadfffdd add FF afafdfffaafaffafffafaafafadfdafafafaaaddaffdaaaaadfadddddafada DD saffafffaaaffafsaasfaaffaadaasadaaaffa DD daafaaaaaaasfffsadaffaaafffaaasadffaadaaff add ffafaasfafaadffdaaadffaddaffaffaadaffdfdafaada as FF asssffafasaaaafadddadfdaddfdfaafafaaffsfaaaaaaafsffaffddaddda at fdddaffafadadadadda add addddddddaafafdaa DD daddddaffaaasasafffdaa DD dddaaaddadadaddddaddadaaaaa as ffadfaass fa aaaaafdadffddadaaaadd as dafddaadadadadfdaaafafafaaffaaf as adadafddddfaadaadadadddafdaddaaf adds aaaaassffafaafsaffffdafaafaafd add add aaafdfaaaaffafffssfaaaasfdaafffafaafasfffaadddddddddd FF FF g it is in it jk no no no no no no no no

  • @pietsanvenero9756
    @pietsanvenero9756 5 หลายเดือนก่อน

    Die vier winde skip jy en se dit het niks te doen met die Bybel As jy nie weet wat dit beteken gaan Leer weer wat dit betekin alles in die skrif het a betekenis Geen betekenis van waar God sy woord gebryk as a symbol Gaan Leer weer die skrif Sorry maar wat in die Bybel staan is die woord van God en nie jou dink of gedagtes nie 😢

  • @elsaoliver9073
    @elsaoliver9073 7 หลายเดือนก่อน

    Baie innig dankie vir hierdie insig. Amen

  • @elsaoliver9073
    @elsaoliver9073 7 หลายเดือนก่อน

    Hoogs interesssant en oneindig leerbaar insiggewendn Prys ons Almagtige Here

  • @emmaneulrooi-cn8kf
    @emmaneulrooi-cn8kf 7 หลายเดือนก่อน

    Ek waardeer die mooi woord wat die Here deur u preek God se seen oor u lewe

  • @atkruger7840
    @atkruger7840 7 หลายเดือนก่อน

    Staan Sterk saam met die Woord.

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser3283 7 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir die mooi verduideliking, ek luister met groot entoesiasme! ❤️

  • @doreenhelena3714
    @doreenhelena3714 8 หลายเดือนก่อน

    Ds. Jy praat snert en leer die kinders verkeerd. Al hoe Om evil af the weer is Om te bid en Jesus te vra Om jou te lei en beskerm. Niks van amulette en evil eye nonsense ni. Waar het Jy dit in Di Bybel raak gelees. Bewys met geskrifte uit Di Bybel waar Jy aan jou stront kom

  • @ernstmarais1205
    @ernstmarais1205 9 หลายเดือนก่อน

    Maklik om te sê vals prediking ,omdat dit jou nie pas nie.

  • @ernstmarais1205
    @ernstmarais1205 9 หลายเดือนก่อน

    Dit is nie versier suiker, woorde die nie,ook nie gehoorstreling nie

  • @ernstmarais1205
    @ernstmarais1205 9 หลายเดือนก่อน

    Die ds ken .

    • @doreenhelena3714
      @doreenhelena3714 8 หลายเดือนก่อน

      Di DS is met di duiwel besete. Gaan Lees jou bybel

    • @doreenhelena3714
      @doreenhelena3714 8 หลายเดือนก่อน

      Di DS. Is besig om mense te mislei. Waar het Jy al ooit Vani evil eye Ini bybel gelees ???????

    • @ernstmarais1205
      @ernstmarais1205 7 หลายเดือนก่อน

      Nee hy is nie,hy praat reguit, wat die charismate die weders nie wil hoor nie.En die Satan is werklik.

  • @alettazweel8998
    @alettazweel8998 9 หลายเดือนก่อน

    Ek sluit aan By hier die kanaal

  • @rynokruger1227
    @rynokruger1227 9 หลายเดือนก่อน

    En in genesis

  • @HeleenBell
    @HeleenBell 9 หลายเดือนก่อน

    HY HET AAN N vloekhout grsterf nie n kruis. Wat van SY heilige Name.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 10 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Stephan jy skryf waarlik n bestseller deur die Heilige Gees. God seèn en vertroos in jou rou oor vriende. Amen 🙏 🙏 🙏

  • @perciaviviers1342
    @perciaviviers1342 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie dit beteken baie vir my. Ek glo in my skepper.❤

  • @zeldabothma9416
    @zeldabothma9416 ปีที่แล้ว

    Joe, dr. Stephan, vanaand hier op oewer van Grobbelaarshooprivier in Caves Aftree-oord n wonderlike preek/boodskap vir my (86 jarige weduwee vir 29 jaar). Deur Jesus behoed enb

    • @zeldabothma9416
      @zeldabothma9416 ปีที่แล้ว

      en bewaar. My enigste geliefde man wyle Paul Bothma, so baie by hom kon leer (oud instrukteur polisiekollege). Jou woorde "aan Jesus alleen die Eer- en aanbidding, tog het jy vanaand so baie raakse gedagtes gehoor waarmee Hy my, met Sy Groot Genade, staande gehou het. n Gedagte - op my "buckett list" n afspraak met jou. So 2 uur. Mag Jesus dit moontlik maak. Ek het n probleem, ek het dit vir Jesus gegee, maar ook my eie mening gegee, en ervaar nou vyandskap en afwesigheid van geliefde oudste dogter. Bid asb. vir my. Noem 30:41 30:41

  • @karenleblanc5781
    @karenleblanc5781 ปีที่แล้ว

    Valse preking.

    • @swneethling3157
      @swneethling3157 11 หลายเดือนก่อน

      Verduidelik!!!!????

  • @miethablaauw6819
    @miethablaauw6819 ปีที่แล้ว

    Baie dankie. Baie goed verduidelik met verwysings. Seën

  • @user-nw6tf1ps9w
    @user-nw6tf1ps9w ปีที่แล้ว

    Ongelooflike in diepte gesprek... Maak ele keer iets nuuts aan my bek😂nd. Dankie. Prof S 24:35 tephan

  • @cassiecastleman3193
    @cassiecastleman3193 ปีที่แล้ว

    Dankie Florida

  • @Ritakillian002
    @Ritakillian002 ปีที่แล้ว

    Wat word van kinders wat nie gelowige ouers het nie. Antwoord asb

  • @riaboshoff2807
    @riaboshoff2807 ปีที่แล้ว

    Baie dankie vir die versekering Ria🙏

  • @zeldabothma9416
    @zeldabothma9416 ปีที่แล้ว

    Baie dankie vir mooi boodskap waarna ek vandag kon luister. Waardeer. Zelda Bothma, Caves Aftree Oord, Oudshoorn.

  • @willemlochner1132
    @willemlochner1132 ปีที่แล้ว

    Het geluister maar baie onduidelik aan gesien geen melding van die wegraping of grootverdriking gemaak word nie verstaan ook nie die merk van die HERE nie .

  • @gesinamynhardt
    @gesinamynhardt ปีที่แล้ว

    Dankie vir die preek bly dit word uiteengesit mens verstaan nie altyd nie .

  • @alidavanbuuren7031
    @alidavanbuuren7031 ปีที่แล้ว

    Goeienaand. Inderdaad informasie en inspirasie. Sal Baie graag die Lesingd gedrukte vorm wil bekom

  • @alidavanbuuren7031
    @alidavanbuuren7031 ปีที่แล้ว

    Goeienaand. Is die lesings in gedrukte vorm beskibaar? Of kan ek dit per e -pos ontvang. Baie dankie.

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser3283 ปีที่แล้ว

    Ek kan oor en oor luister na U verduidelikings wat so verstaanbaar uiteen gesit word. Baie dankie!

  • @alidavanbuuren7031
    @alidavanbuuren7031 ปีที่แล้ว

    Fantastiese lering. Ek sal Baie graag lid van die e Kerk wil word. Sal I asb Vir my die nodige inligting stuur. Baie danki

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 ปีที่แล้ว

    Baie interessant. Ken die Woord van God. Deesdae merk ek op dat die Bybel gelees word.

  • @adriblignaut9920
    @adriblignaut9920 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die wonderlike manier waarop jy vir ons die woord oop breek

  • @GertFerreira
    @GertFerreira ปีที่แล้ว

    Hy ken beslis nie die Skrif nie,,, nie vaagse idee, hy se niks oor die wegraping, niks oor die Regterstoel van Christus , die Bema...die bruilof van die Lam , en die tweedekoms van Christus met sy heiliges en dan sal Hy staan op die Olyfberg en dit sal in twee skeur , die slag van Amegedon

  • @deliaapsey9982
    @deliaapsey9982 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Stephan! Vind soveel waarde uit elke preek wat jy lewer! Dankie vir die deel daarvan! Seën vir jou en Marietjie

  • @hanliemoller9149
    @hanliemoller9149 ปีที่แล้ว

    Dankie Stephan. Kosbare uitleg.

    • @eekay5710
      @eekay5710 ปีที่แล้ว

      Chapters 1-20 of Revelation alreády has been fulfilled at the cross of Jesus! Luister na Rudie Roos op die vlg link.. th-cam.com/video/asp2wzhH9VU/w-d-xo.html

  • @dorotheapetronellakuhn6706
    @dorotheapetronellakuhn6706 ปีที่แล้ว

    Ek is 76 en bed leent kan nue by n kerk kom nue maar toe kom die n n preek inskakkel Dankie is

  • @marlenevandermerwe8129
    @marlenevandermerwe8129 ปีที่แล้ว

    Amen. Baie dankie Prof waardeer al jou boodskappe

  • @elizewannenburgthe3894
    @elizewannenburgthe3894 ปีที่แล้ว

    Amen en Amen Baie dankie vir Afrikaanse goeie Lering xx Dankie Grote Heilige God van Gister Vandag en More 💖 ❤ 💕

    • @zeldabothma9416
      @zeldabothma9416 ปีที่แล้ว

      Dankie Jesus, dat dr. Stephan deur U wysheid en krag in hierdie boodskap U Almag verheerlik om te wys oor hoe n Christen moet optree waar Satan net ter sprake is. Dankie dat U al oor 86 jr lank die duiwel wegjaag, as U in swakheid U Krag volbring en vrees wegjaag.

  • @elizewannenburgthe3894
    @elizewannenburgthe3894 ปีที่แล้ว

    Goeie more baie dankie ds danie vir baie van My antwoorde vanoggend xx wonderlike siells kos gehad xx Dankie HGees xx bid asb vir my xx 😘