ไม่สามารถเล่นวิดีโอนี้
ขออภัยในความไม่สะดวก

Angelique Gerber oor hartseer en pad vorentoe

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ก.พ. 2014
  • SY HET vir drie reekse boere op die kassie help ware liefde vind, maar agter Angelique Gerber (30) se glimlag het daar groot hartseer geskuil. Die gewese aanbieder van die gewilde TV-reeks, Boer Soek 'n Vrou, was stil-stil besig om haar eie huwelik te probeer red.
    Lees die volledige artikel in Huisgenoot 27 Februarie 2014
    Volg ons ook op www.huisgenoot.com, / huisgenoot en / huisgenoot

ความคิดเห็น • 1

  • @richardk100
    @richardk100 10 ปีที่แล้ว +2

    Ek is jammer vir jou Angelique, maar ook bly vir myself en die 1000 ander mans wat beenaf is oor jou.