Ek is baie emosioneel, het ook in 2021 met my liewe man die pad van kanker vn die pankreas gestap. Ek gaan te lank neem om te skryf hoe die Here ook vir mý onderneem het( ek is n epilepsy lyer maar die Here het daai aanvalle vn my weggehou en weggeneem sodat toe my man hoor sy kanker is al stage 4 en hy ht 4maande om te leef, die Here my regop gehou het sodat ek hom met die grootste liefde kon versorg tot die end! ALLE EER KOM NET DIE HERE TOE. In 2021 breek ek my gewrig my seun doen covid op en sy pa word ge diagnoseer met kanker.....hóé het ek daardeur gekom?? DANKIE HERE!!! U is en bly getrou u belowe dat u ons nóóit sal begewe óf verlaat nie. Dankie aan pieter mag jy voortgaan met dit wat jy doen want daai woorde...jy het kanker jyt solank om te lewe, wil níémand hoor nie. Mooi loop en seënwense
You are a good influence in the one person whom need to hear your message of hope and that our dearest lord Jesus is alive He is our healer and our comforter our all and all. Praise be to God. Thank you may our dearest wonderful father be with you always and forever.
Baie dankie vir hierdie getuienis-as mediese maatskaplike werker het ek wonderwerke sien gebeur maar soms ook situasies waar mense die genade kry om in vrede te sterf.
Hoe groot en Wonderbaar is ons Vader 🙌
N kragtige getuienis as God werk wie Kan Hom keer
Wonderlike getuienis !! Ons dien n ALMAGTIGE GOD...
Amen... ons dien ń Almagtige God, by Hom is niks onmoontlik nie. 🙌
Al die lof en eer aan Abba Vader!!!! 🙌🙌🙌🙌
Baie mooi Amen
Baie dankie vir die pragtige getuienis.
Amen AMEN 🙏 🙌 👏 ❤️
Baie DANKIE!
What a mighty GOD is HE.
WONDELIKE getuienis.
AMEN AND AMEN 🙏👏👏👏
Amazing getuienis!!!
Baie dankie. Die getuienis het my weer laat besef God is die God van die onmoontelike. Prys die Here.
Amen 🙏🙏
Ah so mooi. ABBA Is Goed 🔥
Ek is baie emosioneel, het ook in 2021 met my liewe man die pad van kanker vn die pankreas gestap. Ek gaan te lank neem om te skryf hoe die Here ook vir mý onderneem het( ek is n epilepsy lyer maar die Here het daai aanvalle vn my weggehou en weggeneem sodat toe my man hoor sy kanker is al stage 4 en hy ht 4maande om te leef, die Here my regop gehou het sodat ek hom met die grootste liefde kon versorg tot die end! ALLE EER KOM NET DIE HERE TOE.
In 2021 breek ek my gewrig my seun doen covid op en sy pa word ge diagnoseer met kanker.....hóé het ek daardeur gekom?? DANKIE HERE!!! U is en bly getrou u belowe dat u ons nóóit sal begewe óf verlaat nie.
Dankie aan pieter mag jy voortgaan met dit wat jy doen want daai woorde...jy het kanker jyt solank om te lewe, wil níémand hoor nie.
Mooi loop en seënwense
Dankie vir die wonderlike getuienis...mag ons VADER jul ryklik SEEN in die werk wat jul doen .. dis baie GESEEND
Baie dankie Susan, al die EER AAN DIE HERE
Dankie dit ht my so diep geraak ek was self daar met bors kanker maar danksy die Here ek ht dit oor winning dankie Peter
You are a good influence in the one person whom need to hear your message of hope and that our dearest lord Jesus is alive He is our healer and our comforter our all and all. Praise be to God. Thank you may our dearest wonderful father be with you always and forever.
Hallelujah 🙌🙌🙌
Baie dankie.
God is goed dis God van nou. Amen 🇳🇦🙏 gebed nodig my rug
Goeie dag Bernadette, ons bid definitief saam en vertrou die HERE vir ʼn bonatuurlike wonderwerk in JESUS NAAM en ons gee HOM al die Eer
Baie dankie vir hierdie getuienis-as mediese maatskaplike werker het ek wonderwerke sien gebeur maar soms ook situasies waar mense die genade kry om in vrede te sterf.
Baie dankie vir jou getuienis ..
Baie dankie.