Wit Oompie se ontmoeting in die Mini-Bus Taxi

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Zenobia het op haar siek bed 'n belofte aan die HERE gemaak. Nadat sy amper dood was, ontmoet sy 'n wit Oompie in 'n Taxi wat albei se lewens verander het!
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    LifeFM:
    www.lifefm.co.za
    lifefmsa
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    Leon Goosen:
    www.leongoosen.co.za

ความคิดเห็น • 45

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w 4 หลายเดือนก่อน +1

    Prys Die Here vir die wonderlikke getuienis ek is glads in trane ons dien een awesome God👏👏👏👏

  • @lowinahlouw9996
    @lowinahlouw9996 ปีที่แล้ว +1

    Gebed verander sake indeed.die God wat ons dien is groot

  • @carolfebruary6076
    @carolfebruary6076 3 หลายเดือนก่อน +1

    Aan God al die ERE HY het die wonders gedoen.

  • @charltonapril6701
    @charltonapril6701 3 ปีที่แล้ว +6

    dankie koningskind vir jou inspirerende getuienis my kind mag God jou seën bly gefokus my kind

  • @michellechristoffel8965
    @michellechristoffel8965 ปีที่แล้ว +1

    dankie vir jou mooi getuie God seen oor jou lewe

  • @user-ue7pt1ck9g
    @user-ue7pt1ck9g 2 หลายเดือนก่อน +1

    Amen 🙏 Hallelujah 🙌🙌😇 God bless you 🙌🙌😇❤🙋

  • @petruskoen6365
    @petruskoen6365 8 หลายเดือนก่อน +2

    Prys die HERE ek kan aanhoudend na hierdie getuie luister dis so wonderlik❤❤❤

  • @esthergreyling2507
    @esthergreyling2507 ปีที่แล้ว +2

    Zenobia, dit was so 'n pragtige getuienis, dankie dat jy dit met ons almal kon deel. Mag ons Hemelse Vader jou gebruik en ryklik seen!🙏🙏🙏

  • @colleendaames4421
    @colleendaames4421 8 หลายเดือนก่อน +1

    Wowwww….traanjiemooi,lewe mens veranderende getuienis…..Tanx for sharing….mag God jou nog meer gebruik in Sy koninkryk en jou seën…Jou rein hart is evident 🙌

  • @hendriklamprecht3028
    @hendriklamprecht3028 2 ปีที่แล้ว +2

    Heilig Heilig is ons Vader,ai ons kan nooit ooit sonder Jesus nie,dankie vir genade ,dat ons elke oomblik na Jesus toe kan hardloop.

  • @delenedebeer4642
    @delenedebeer4642 ปีที่แล้ว +1

    Dit was n wonderlike getuienis. Baie dki. Seen en liefde !!!0

  • @thelastdays4586
    @thelastdays4586 3 ปีที่แล้ว +7

    Pragtig Zenobia. Jy is 'n ware kind van God. Hou aan op die nou pad en God seen jou en jou familie.

  • @annatjiepeschel5228
    @annatjiepeschel5228 ปีที่แล้ว +1

    Amen, wonderlike getuienis 👏

  • @kathykock9580
    @kathykock9580 3 ปีที่แล้ว +2

    Dit is n hartroerende getuie. Ja. Gebed verander sake. In Jesus naam. Amen.

  • @georgefrederikswanepoel8773
    @georgefrederikswanepoel8773 ปีที่แล้ว +2

    Wat n pragtige mens in Jesus! Sy sal geseënd wees! Dankie Vader vir haar!

  • @marietjienel7720
    @marietjienel7720 11 หลายเดือนก่อน +1

    die trane loop. Dit bemoedig my ook rerig om te luister na wat God vir ons se. Luister en jy sal hoor.

  • @ralphwilliams2071
    @ralphwilliams2071 ปีที่แล้ว +3

    Baie dankie.... bemoedig om meer te bid... altyd te bid en gehoorsaam te wees an God se stem

  • @naomibuitendag3337
    @naomibuitendag3337 3 ปีที่แล้ว +2

    Dankie ABBA Vader vir Jesus

  • @anettefry2540
    @anettefry2540 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie Dankie vir die pragtige getuie. Mag God jou meer en meer seen my kind.

  • @winnierobbertze4698
    @winnierobbertze4698 2 ปีที่แล้ว +2

    Zenobia jy is n Engel mens dankie.

  • @lisascott7733
    @lisascott7733 2 ปีที่แล้ว +2

    Whow.whow.whow...wat n getuienis.Amen

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie vir n mooi getuienis.

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m 10 หลายเดือนก่อน +1

    Baie trots op jou dame mag daar meer sulkes wees❤

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 2 ปีที่แล้ว +3

    AMEN AND AMEN 🙏👏

  • @graemeneale9311
    @graemeneale9311 3 ปีที่แล้ว +2

    'n pragtige verhaal. Uitstekend.

  • @sillastander6949
    @sillastander6949 2 ปีที่แล้ว +2

    Wat 'n mooi storie. Glo God sal jou van krag tot krag gebruik.

  • @jacovanbaalen9340
    @jacovanbaalen9340 2 ปีที่แล้ว +2

    Wat n kragtige getuienis. Ek bid die Here se keur van seeninge vir jou. Dat nog meer bekerings hieruit sal gebeur. Ons kan net aanhou se onsHERE GOD is GROOT.

  • @minniefourie6804
    @minniefourie6804 2 ปีที่แล้ว +2

    Wat ñ wonderlike geseënde getuienis. Dankie.

  • @susanswartz2546
    @susanswartz2546 3 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Zenobia ... ek moes jou boodskap vanoggend luister ...ek was vanoggend baie ontsteld weet nie eers waarom toe kom die boodskap ... dit was baie baie GESEEND .. jy is n lieflike mensie..Gebed verander sake ..mag ons VADER jou ryklik SEEN ...jou liefde vir JESUS sien ek binne jou..

  • @yvonnedevries5477
    @yvonnedevries5477 4 ปีที่แล้ว +4

    Amazing Zenobia,... Mag jou getuienis ander se harte oopmaak vir Jesus. Stay blessed.! ❤️

  • @aldenelerouxsoverytrue2814
    @aldenelerouxsoverytrue2814 4 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Vader vir U grootheid...

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 2 ปีที่แล้ว +3

    Amen

  • @waynegoliath9848
    @waynegoliath9848 3 ปีที่แล้ว +2

    Pragtag Zenobia mag jou getuienis ander se harte aan raak

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 ปีที่แล้ว +4

    Dankie pragtige mens..vol van liefde

  • @kathrinabierman4746
    @kathrinabierman4746 ปีที่แล้ว +1

    Dis fantasties..haar persoonlikheid is so opreg.Daars nederigheid en liefde.wonderlik om so te hoor hoe die Here werk.Liefde

  • @trudievanrooyen4182
    @trudievanrooyen4182 ปีที่แล้ว +1

    Amen🙌🙌

  • @trevorswart2224
    @trevorswart2224 3 ปีที่แล้ว +4

    Dankie Senobia watter getuie sjoe dit was gehoorsaamheid jy is so jonk en jou vertroue in die Here was apsoluut amazing hou aan om te getuig vn die Here se goedheid

  • @monicagomes5899
    @monicagomes5899 4 ปีที่แล้ว +4

    Awesome testimony thank you may the Lord keep blessing you 🙏🙌

  • @HendrienaDupont
    @HendrienaDupont ปีที่แล้ว +1

    God is good and He is amazing🙏🌹

  • @yvonnelubbe3957
    @yvonnelubbe3957 4 ปีที่แล้ว +2

    Amazing getuienis. Ons dien n Almagtige God

  • @rozanneclaudettemoses3509
    @rozanneclaudettemoses3509 3 ปีที่แล้ว +2

    Hallelujah 🙌🙌🙌

  • @wendyjulies101
    @wendyjulies101 3 ปีที่แล้ว +2

    Awsome

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 3 ปีที่แล้ว +2

    wow 🙌😁

  • @marietjienel7720
    @marietjienel7720 11 หลายเดือนก่อน +1

    Amen

  • @michellechristoffel1190
    @michellechristoffel1190 4 ปีที่แล้ว +3

    Amen