Sterkte Rudi H. Jy is stunning. Hoop jy kry waarna jy soek. Ons almal soek liefde en geluk. To love, to be loved and to be wanted. Geniet jou reis by Boer soek 'n vrou en moenie settle vir 2de beste nie. As ek die guts gehad het om in te skryf sou ek vir jou geskryf het😮
Van dat die program woke gegaan het stel ek hoegenaamd nie meer daarin belang nie. Om eerlik te wees ek het die dish so paar jaar terug ophou betaal en die TV afgesit en dit was hoofsaaklik a.g.v hierdie program.
Ai Rudie. So soek ons almal n maaitjie. Dis nie lekker om aleen te wees nie. Ek is ook aleen en so moes ek leer om mans werk te doen. Sterkte. Ek Glo die Here sal jou n maat stuur.
Sjoe jy klink na een besonderse boer..nou mis ek my dae op die plaas... sou jou graag wou ontmoed maar afstand is altyd n probleem. Eendag glo ek sal ons almal liefde vind.😊
Sjoe Rudi praat uit sy hart. N ware pragtige sagte mens. Mag God vir jou jou lewensmaat uitwys waarna jy soek. ❤
Wow, het nie gedink mens kry nog sulke ordentelike mans nie. My mening het verander nadat ek Rudi se video gekyk het. Sal graag n match wil wees😍
Sterkte Rudi H. Jy is
stunning. Hoop jy kry waarna jy soek. Ons almal soek liefde en geluk. To love, to be loved and to be wanted. Geniet jou reis by Boer soek 'n vrou en moenie settle vir 2de beste nie. As ek die guts gehad het om in te skryf sou ek vir jou geskryf het😮
Very impressive
Sjoe..Baie mooi man...Weet wat hy in di lewe wil he...My tipe man😊
Hy gaan vir Laetitia kies...hou maar dop
Sjoe jys n man so na my hart....
Is hy gekies om deel te neem? Wanneer sal mens weet wie is almal gekies?
Wow Rudi, jy lyk na 'n Awesome, saggeaarde opregte mooi mens.
Wow klink na my tipe man. Sal graag dai 1 wees wat jou plaas help vol maak.
Wens jou alle sukses toe om jou maatjie te kry, Rudi. Jy lyk na ñ goeie mens. Sterkte
God Bless your future. Good Luck.
Van dat die program woke gegaan het stel ek hoegenaamd nie meer daarin belang nie. Om eerlik te wees ek het die dish so paar jaar terug ophou betaal en die TV afgesit en dit was hoofsaaklik a.g.v hierdie program.
❤
Ai Rudie. So soek ons almal n maaitjie. Dis nie lekker om aleen te wees nie. Ek is ook aleen en so moes ek leer om mans werk te doen. Sterkte. Ek Glo die Here sal jou n maat stuur.
Sterkte jy lyk oulik en na n g❤oeie man....
Hello Rudi😊
Sjoe jy klink na een besonderse boer..nou mis ek my dae op die plaas... sou jou graag wou ontmoed maar afstand is altyd n probleem. Eendag glo ek sal ons almal liefde vind.😊
Hallo daar, ek is 59 jaar oud en ek Glo ons Kan dalk net dalk iets besonders he. Ek is baie alleen en ek dink ek hunker na liefde.
Hoop jy kry goeie vrou wat jou vriend ook sal wees. Geniet die advontuur. Kan nie wag vir die seisoen nie.