Plaasjapie met ’n passie - Kwêla | kykNET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 พ.ค. 2019
  • Hannes het op die vooraand van die krieketwêreldbeker gaan aanklop by oud-Protea-snelbouler Fanie de Villiers.
    ---
    DStv Catchup: bit.ly/DStvCatchup
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 17

  • @workingmate
    @workingmate 2 ปีที่แล้ว +2

    wow, intelligent, articulate, brilliant bloke, remember seeing him make his debut at Centurion Park a long time. Vinnige Fanie groot respek vir jou, Boet.

  • @vonniecronje3914
    @vonniecronje3914 2 ปีที่แล้ว +1

    What an amazing sportsman and human being. Always loved watching you play. Sending you best wishes and blessings 💘

  • @garyleonard4009
    @garyleonard4009 2 ปีที่แล้ว +1

    What a great man and sports player 👍

  • @cherkruger1166
    @cherkruger1166 3 ปีที่แล้ว +2

    Vinnige Fanie.... fabulous person with a wonderful personality, so glad I found this video

  • @eb9826
    @eb9826 2 ปีที่แล้ว +2

    Sy boetie het vir my skool gegee, was soos ñ Fanie wat te veel suiker geëet het.

  • @stellaherapath2676
    @stellaherapath2676 2 ปีที่แล้ว +3

    Hierdie onderhoud moet oor en oor uitgesaai word!!!

  • @carlschubert879
    @carlschubert879 3 ปีที่แล้ว +3

    A ware held.

  • @SuddenStorm982
    @SuddenStorm982 3 ปีที่แล้ว +1

    Briljante mens !

  • @alisonsmit2903
    @alisonsmit2903 3 ปีที่แล้ว +1

    Love him

  • @buffalovalley5586
    @buffalovalley5586 3 ปีที่แล้ว +4

    Fanie is darem nou a nice agter mekaar ou, kry nie Meer sulke mense nie. Min gesaai......

  • @utubesbest4me
    @utubesbest4me 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek stem saam met Di weermag stori

  • @BDGKruger
    @BDGKruger 3 ปีที่แล้ว +1

    Army was lekker 👍

  • @jeanettesmith2658
    @jeanettesmith2658 3 ปีที่แล้ว +1

    2

  • @hanshuman1382
    @hanshuman1382 3 ปีที่แล้ว +2

    'n Goue oue.

  • @kobuskloppers5375
    @kobuskloppers5375 3 ปีที่แล้ว +1

    Fanie is sout van die aarde....