THEUNS JORDAAN - Deur Die Winters

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ส.ค. 2024
  • Stream nou - orcd.co/4z3wjwq
    Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
    TH-cam - / @theunsjordaan9907
    Facebook - / theunsjordaanpage
    Instagram - / theunsjordaan
    #TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Roeper

ความคิดเห็น • 21

  • @migueloosthuysen3913
    @migueloosthuysen3913 2 ปีที่แล้ว +15

    Oom Theuns. Jy's my Hero. Ek het groot geword met oom se musiek om braaivleis vure en lang paaie as ons vir die naweek by ouma gaan kuier. Dankie vir goeie musiek wat aangeheg is aan spesiale herinneringe. Rus in vrede my Oom💪❤

  • @charlesjonker5527
    @charlesjonker5527 3 ปีที่แล้ว +11

    My respek vir Mnr Theuns Jordaan. Baie dankie vir die mooi liedjies, die woorde maak sin en dit stram die hart behoorlik.

  • @timodeswardt4026
    @timodeswardt4026 2 ปีที่แล้ว +3

    My hart is seer vandag mis jou Legend jy mag maar sing jou musiek sal voort leef forever 🙏😥😥🔥🔥💫💫

  • @malchusdecas5741
    @malchusdecas5741 2 หลายเดือนก่อน

    Theuns..wat 'n Voorreg..ek..Onthou..Ons Almal mis jou..die Son kom later..

  • @ettienegerber8747
    @ettienegerber8747 2 ปีที่แล้ว +7

    Rus in vrede en dankie vir baie goeie musiek.

  • @sylviahurst8084
    @sylviahurst8084 5 หลายเดือนก่อน +1

    Miss you so much never will forget you ❤❤

  • @santicarse2688
    @santicarse2688 2 ปีที่แล้ว +5

    Jy bly altyd in my hart.....jy bring Afrikaans tuis hier in die verre NZ.

  • @theunsjordaan9907
    @theunsjordaan9907  3 ปีที่แล้ว +3

    Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online
    Ons kourier binne dae na jou deur toe!

  • @nicholasbooth5337
    @nicholasbooth5337 3 ปีที่แล้ว +4

    nice song guys you’re going into your summer and we’re going into our winter, can get the drift ... dus elke jaargetij heeff z’n charme !

  • @kobiebotha6339
    @kobiebotha6339 3 ปีที่แล้ว +5

    Wow wat n mooi lied mal oor die woorde en ritme

    • @joaoantoniosilvafraga8611
      @joaoantoniosilvafraga8611 2 ปีที่แล้ว +1

      🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷 Compartilhamos o mesmo gosto musical 🎼 🎼 🎼 🎼 🎼 me emociono quando escuto Theuns Jordaan 😢😢😢😢😢😢😢😢😢 sensacional suas músicas 🎶 🎶 🎶 🎶 🎶 🎶 🎶 🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷

  • @pen509
    @pen509 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir jou goeie musiek!

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 ปีที่แล้ว

    ❤❤❤❤❤❤❤ from Brasil 🇧🇷

  • @elizabethrall201
    @elizabethrall201 3 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig...

  • @bvt5992
    @bvt5992 2 ปีที่แล้ว +1

    8 Maande later. Hoe maak mens om tyd terug te kry? 💛

  • @gerdusventer2031
    @gerdusventer2031 2 ปีที่แล้ว +6

    Rus in vrede my oom 😭😢

  • @wanderlouw2848
    @wanderlouw2848 2 ปีที่แล้ว +3

    Rus sag oom😭

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 ปีที่แล้ว

    ❤❤❤❤❤❤❤

  • @ajvr1455
    @ajvr1455 ปีที่แล้ว

    Great👌🏼

  • @elizefourie8776
    @elizefourie8776 3 ปีที่แล้ว +2

    💕