🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷😢😢😢😢😢😢 sempre escuto Theuns Jordaan e me emociono 😢😢😢😢😢com suas músicas 🎶 🎶 🎶 🎶 🎶 esta ao lado de Deus cantando pra uma legião de fã 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷
I don't know what you are singing about as I only speak English but music is a universal language just listening to you as it beats medicine any way thanks heaps xxxooo
Theuns Jordaan is 'n legende wat vir ewig sal lewe. Ek het sopas sy musiek ontdek, dis nogal buitengewoon. Die band is ongelooflik. Ek is net mal oor sy liedjies en pragtige sang in Afrikaans. Ek is verslaaf aan hulle. Die Roeper-album, en die medleys met Juanita Du Plessis, is net so wonderlik. So hartseer Theuns is nie meer met ons nie, Baie liefde van Perth, Australië. En dankie aan Google Translate vir my Afrikaans...
Hello SA, van Atlantis in die Wes Kaap. Hyt n rustige stem en manier van sing gehad, amper soos Koos du Plessis. Ek hou van sy musiek. RIP TJ. Jy word gemis.
Hier op oujaarsdag aand luister ek na hierdie liedjie se woorde 😢 en dit is soo ironies en hartseer dat hy dit nie vir sy geliefde kan bied. Want die groot K het die oorhand gekry. Ek is soo jammer vir sy geliefdes veral in hierdie dae. Dit bring my weer by die Woord, wat se mens wik maar God beskik. Wil aan jul almal se, waardeer daardie geliefdes en spesiale tye!!! ons weet nie een wanneer ons dae volgende gaan eindig.
Een van die mooiste Afrikaanse liedjies ooit!😢❤
u mean english song. by afrikaans singers.
Rus in vrede Theuns, 'n legende van Afrikaanse musiek wie se stem nooit vergeet sal word nie!
🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷😢😢😢😢😢😢 sempre escuto Theuns Jordaan e me emociono 😢😢😢😢😢com suas músicas 🎶 🎶 🎶 🎶 🎶 esta ao lado de Deus cantando pra uma legião de fã 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷
I don't know what you are singing about as I only speak English but music is a universal language just listening to you as it beats medicine any way thanks heaps xxxooo
Theuns Jordaan is 'n legende wat vir ewig sal lewe. Ek het sopas sy musiek ontdek, dis nogal buitengewoon. Die band is ongelooflik. Ek is net mal oor sy liedjies en pragtige sang in Afrikaans. Ek is verslaaf aan hulle. Die Roeper-album, en die medleys met Juanita Du Plessis, is net so wonderlik. So hartseer Theuns is nie meer met ons nie, Baie liefde van Perth, Australië. En dankie aan Google Translate vir my Afrikaans...
Acabei de conhecer o cantor e ele veio a falecer , o iidioma não conheço mas o cantor é demais.
Hello SA, van Atlantis in die Wes Kaap. Hyt n rustige stem en manier van sing gehad, amper soos Koos du Plessis. Ek hou van sy musiek. RIP TJ. Jy word gemis.
Hier op oujaarsdag aand luister ek na hierdie liedjie se woorde 😢 en dit is soo ironies en hartseer dat hy dit nie vir sy geliefde kan bied. Want die groot K het die oorhand gekry. Ek is soo jammer vir sy geliefdes veral in hierdie dae. Dit bring my weer by die Woord, wat se mens wik maar God beskik. Wil aan jul almal se, waardeer daardie geliefdes en spesiale tye!!!
ons weet nie een wanneer ons dae volgende gaan eindig.
Pragtig pragtig prágtig
So hartseer dag😭
Die song lyste x altyd as down voel theuns Jo doring j was die beste asit ko by Afrikaans
Lieflik Theuns my gunsteling lied
Baie mooi Theuns Ons mis jou..💖💖💖
Hy en sy musiek lewe nog in my hart, pragtige mens gewees❤
Kan oor en oor na jou musiek luister. Jy praat met ons hart. Hou so aan asb. Sterkte met die pad vorentoe.
1 van my gunstelinge Blessings🙏
Altyd miss
I miss him
Jou en my, by jou is my hartseer en waarheid. Een pragtige oomblik in alles. Ons hou vas met Sy rots ♥️
Hoekom moet dit met jou gebeur het , hoekom moes jy weggeneem wees ons mis jou elkedag so baie rus in vrede Theuns Jordaan jy was n wonderlike mens
Piękna piosenka.
EK VERLANG SO BAIE NA JOU.. SIEN JOU GOU❤❤
Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online
Ons kourier binne dae na jou deur toe!
Beste van die bestes 🥇🏆.
Wat n legend rip
Is dit nie wat almal maar graag wil he nie n veilige anker liefde rus vreugde eenheid
mis jou baie my maat Ek wens jy was nog met ons maar ongelukeg is jy nou my lewjuses maar jou lekjies sal my favrot bly mis jou baie😭😭😭😭
❤
Ek mis jou by jou my lief
Ek so n