I drive up and down England A1 M1 and play this song loud and proud!!! Dit is pragtig!! Thanks man!! So by 2:48 raak ek mal - daai konsertina is puik puik puik !!! Hulle speel met speveel gevoel!! Thx thx thx!!!
Hier nog een.. mijn ouders en zus zijn geëmigreerd naar Namibië 8 jaar geleden. Ben er zo vaak als ik kan en t trekt zo erg aan me. De taal, de mensen, het land, alles. Mijn hart ligt daar en ik ben hier. Ek is lief vir suid(elyk) africa ek weet ons verstaan mekaar
ek's al jare lank in die middel van Europa en voel Afrikaans!! Nadat n ou vriend uit SA vir my Suikerbos oor FB gestuur het, is ek verlief op hierdie band!! Absoluut wêreldklasse!!!
lusanda fongo it is about a Man that falls in love, but thé love is rough and without pretence as thé affair risks to unravel. I think it it is set in thé anglo Boer Wat. It is saritre but with enough truth to make à boer smile à bitter smile.
Afrikaans, my soete moedertaal, vir jou het ek lief!
Baie dankie, that’s a mooi lied! All the Afrikannse I know, love your songs! Australia.
Utterly gorgeous, tear generating melancholic,so proud of my Afrikaans heritage - Baie mooi Ian en span.
Mistiko
Verbluffend mooi gezongen, ik luister steeds met tranen in mijn ogen.
Alle sterkte my vriend
Soooo mooi en sooo interresant!! Geniet elke sekond daarvan!!
Ek het hierdie 1000 keer gekyk. Ek het net lief vir dit soveel so mooi
I drive up and down England A1 M1 and play this song loud and proud!!! Dit is pragtig!! Thanks man!! So by 2:48 raak ek mal - daai konsertina is puik puik puik !!! Hulle speel met speveel gevoel!!
Thx thx thx!!!
Baie dankie vir 'n baie mooi lied !!!
Ek is gebore in Amsterdam, maar het nooit gevoel asof ek Nederlands was. Ek was altyd lief vir Afrikaans.
Briljant
PRAGTIG ou maat
Hier nog een.. mijn ouders en zus zijn geëmigreerd naar Namibië 8 jaar geleden. Ben er zo vaak als ik kan en t trekt zo erg aan me. De taal, de mensen, het land, alles. Mijn hart ligt daar en ik ben hier. Ek is lief vir suid(elyk) africa ek weet ons verstaan mekaar
I'm an Afrikaaner is a English shell. Love Afrikaans music.
Duc le barbare so mooi om jou woorde te hoor, ek hoop jy kan eendag hier kom kuier......sterkte my vriend!!!!
ek's al jare lank in die middel van Europa en voel Afrikaans!! Nadat n ou vriend uit SA vir my Suikerbos oor FB gestuur het, is ek verlief op hierdie band!! Absoluut wêreldklasse!!!
+Olga Remer Wie is daai pellie, huh?....Wie het dit vir jou gestuur....ek soek hom!
lekker om n boerseun te wees, mal oor die musiek en niemand kan se hulle het suke lekker taal of bands nie
Such a sweet song...
rather sad i
would say
Pragtig - die waarheid saam met die humor van Afrikaans
Dis pragtig!!! Ons Suid Afrikaans musiekante bo!!!
Briljant!!! waar jul nuwe snitte ons wag in hartstog!
Bar mooi stukkie meziek, deurdouwe!
As jy erg wil verlang kyk na die Arende reeks waarin hy speel. Ek het dit op dvd en soek nog na die fliek.
"Niemandsville" left me in stitches
Geweldig een prima tekst
Ag so dankie vir julle
My gunsteling musiek..
Dankie, dis awesome..
En ek luister hom kliphard op die M6 :) Pragtig.
left in 1995 but you are my love AFRIAANS
Net een taal AFRIKAANS BO!!
This song haunts me.
Klink amper soos Karen Zoid wat saam sing?
pragtig... laat my huis toe verlang....
Lekker!
Die liedjie ne... My ex-vrou se naam is Melanie, en die liedjie het ons situasie perfek beskryf.
Helaas het jy gelyk.......
Can someone plz explain the meaning of the song
lusanda fongo it is about a Man that falls in love, but thé love is rough and without pretence as thé affair risks to unravel. I think it it is set in thé anglo Boer Wat. It is saritre but with enough truth to make à boer smile à bitter smile.
Prachtig
❤
@leonhallza Sterkte daar en de groeten uit Holland
My heartstrings!!!! Ai ai.
Oor wat is die song?
Wie is al die kunstenaars wat Saam met Ian Roberts speel in suikerbossie
Groete van Costa Rica Pragtig
Help.. ik zoek jullie CD..
PRAGTIG VOL HEIMWEË😭
@mornevdm1
ek ook!!!!!! :-)
die main ou se stem laat my bietjie dink aan Leonard Cohen
Ek mis my Land so ek is siek in my siel
Tyd om die voorlaaiers uit die kaste te haal....