8. Op. hfst. 10 - Die sterk engel met die geopende boekie.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ค. 2021
  • In Openbaring hfst. 10 sien Johannes ’n sterk engel met ’n geopende boekie in sy hand. Die boodskap van Op. 10 kan soos volg opgesom word: “Daar sal geen vertraging meer wees nie, dinge staan nou vinnig einde se kant toe. Die goeie tyding van die langverwagte Messiaanse ryk is nou vlak voor die deur. Jesus Christus gaan kom op die wolke van die hemel, die Antichris se heerskappy op aarde beëindig, en ‘n duisendjarige vrederyk op aarde oprig.”
    Volg Ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse op Telegram beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon en/of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom

ความคิดเห็น •