No. 18. Op. 20:1-10 - Die komende duisendjarige vrederyk.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • In Openbaring 20:1-10 lees ons o.a. van Jesus se komende duisendjarige vrederyk op aarde. : “… en hulle het geleef en as konings regeer saam met Christus die duisend jaar lank”. “… maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom as konings regeer duisend jaar lank”. Op. 20:4 en 6
    Hierdie verse praat van Jesus Christus se duisendjarige vrederyk op aarde. Volgens Bybelse profesieë sal daar ná die wederkoms van Christus ‘n wonderlike tydperk op aarde aanbreek. Jesus Christus kom letterlik vir duisend jaar lank op aarde heers as Koning. Dit staan as die “duisendjarige vrederyk” bekend. Dit sal ‘n tyd van ongekende vrede, voorspoed, geluk, vrugbaarheid en blydskap op aarde wees.

ความคิดเห็น •