- 82
- 128 464
Hennie Prinsloo
เข้าร่วมเมื่อ 31 ธ.ค. 2013
Boodskappe deur Ds Hennie Prinsloo
วีดีโอ
Jesus en die kindertjies!
มุมมอง 701ปีที่แล้ว
"Laat die kindertjies na My toe kom" - Matt. 19:14 en Luk. 18:16. Ds Hennie Prinsloo
Struikelblokke oppad na die hel - Matt. 7:13 - Ds Hennie Prinsloo
มุมมอง 2K2 ปีที่แล้ว
Let op dat Jesus in Matt. 7:13 praat van "die pad wat na die verderf lei". Dit is 'n besige pad, dit dra 'n swaar verkeer. Daar is baie mense daarop! Maar ... omdat God die mens liefhet en nie wil he dat ons verlore moet gaan nie, plaas Hy struikelblokke in die pad wat helwaarts loop.
Die kloppende Jesus! - Op. 3:20: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop" - Ds Hennie Prinsloo
มุมมอง 1.3K2 ปีที่แล้ว
Die kloppende Jesus! - Op. 3:20: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop" - Ds Hennie Prinsloo
Henog het met God gewandel - Gen. 5:24. Ds Hennie Prinsloo
มุมมอง 2K2 ปีที่แล้ว
Gen. 5:24: "En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem." Heb. 11:5 "Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het."
10 Redes waarom 'n christen nie moet rook nie - Ds Hennie Prinsloo
มุมมอง 3.6K3 ปีที่แล้ว
Hierdie boodskap word met met simpatie en uiters bedagsaam aangebied teenoor die rook verslaafde. Hier word 10 redes gegee waarom enige iemand maar veral die christen nie moet rook nie. Aan die einde is daar ook raad vir hulle wat wil ophou rook.
20. Op. 21 en 22 - Die nuwe hemel, die nuwe aarde en die nuwe stad.
มุมมอง 2K3 ปีที่แล้ว
Openbaring 21 en 22 beskryf die ewige geluksalige toestand wat God vir sy kinders in die voleinding beplan. Dit sal ‘n volmaakte en perfekte ryk wees. In Openbaring 21 lees ons van drie dinge wat God gaan nuut maak: “En ek het 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie. En ek, Johannes, het die heilige stad,...
19. Op. 20:11-15 - Die Groot Wittroon Oordeel
มุมมอง 1.5K3 ปีที่แล้ว
In ons studie oor die boek Openbaring wil ons vandag by Openbaring 20:11-15 stilstaan en na die groot wit troon oordeel kyk. Dit is sekerlik een van die mees aangrypende en skrikwekkende openbarings wat Johannes op die eiland Patmos ontvang het. Dat die mens voor God moet gaan staan om homself oor sy/haar sondige lewe op aarde voor God moet verantwoord. Daar kom beslis ‘n oordeel in die eindtyd...
No. 18. Op. 20:1-10 - Die komende duisendjarige vrederyk.
มุมมอง 1.4K3 ปีที่แล้ว
In Openbaring 20:1-10 lees ons o.a. van Jesus se komende duisendjarige vrederyk op aarde. : “… en hulle het geleef en as konings regeer saam met Christus die duisend jaar lank”. “… maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom as konings regeer duisend jaar lank”. Op. 20:4 en 6 Hierdie verse praat van Jesus Christus se duisendjarige vrederyk op aarde. Volgens Bybelse...
17. Op. 19:11-21 - Die Wederkoms van Christus
มุมมอง 1.4K3 ปีที่แล้ว
Hierdie studie dek die laaste helfte van die groot verdrukking (ongeveer 42 maande), sowel as die wederkoms van Jesus Christus. Wanneer `n mens `n noukeurige studie van Bybelse profesieë maak, sal jy agterkom dat die laaste sewe jaar voor Jesus se wederkoms op die Olyfberg, `n tyd van groot drama, trauma en katastrofes op aarde sal wees. Die Here Jesus het in Matt. 24:21 na hierdie tyd verwys t...
16. Op. 19:1-10 - Die bruilof van die Lam
มุมมอง 1.3K3 ปีที่แล้ว
Die Bybel vertel ons van die grootste, die wonderlikste, die mees fantastiese huweliks geleentheid van alle tye. Die lê nog in die toekoms. Dit sal alle ander huweliksfeeste van die verlede oortref. Hierdie huweliks geleentheid sal plaasvind onder die gesange en toejuiging van die halleluja kore in die hemel. (Op. 19:1-7) Dit sal die bruilof wees van Jesus Christus en sy bruidjie. Dis ‘n huweli...
15. Op. 17 en 18 Babilon se finale verwoesting.
มุมมอง 1.4K3 ปีที่แล้ว
Vanaf Openbaring 16 tot aan die einde van Openbaring 20 beskrywe Johannes vir ons stap vir stap die stelselmatige oorwinning van Jesus Christus die Lam van God oor die Antichris, die valse profeet, die Satan en hul goddelose koninkryk op aarde in die eindtyd. Op. 17:14: “... en die Lam sal hulle oorwin want Hy is die Here van die here en die Koning van die konings.” In Openbaring 16:19 word a...
14. Op. 15 en 16 - Die sewe laaste plae
มุมมอง 1.5K3 ปีที่แล้ว
In Op. 15:1 en 7 sien Johannes sewe engele aan wie sewe goue skale gegee word, vol van die sewe laaste plae. “Want daarmee is die grimmigheid van God voleindig.” Met hierdie sewe laaste plae bereik ons die einde van die groot verdrukking op aarde. Dan hoor Johannes ‘n groot stem wat aan die sewe engele ‘n op¬drag gee: “Gaan gooi die skale van die grimmigheid van God op die aarde uit” (Op. 16:1)...
13. Op. 14:6-20 - Die engele boodskappers
มุมมอง 1.2K3 ปีที่แล้ว
In Openbaring 14:6-20 lees ons van ses engele boodskappers wat in die middel van die groot verdrukking gaan optree. Hulle maak sekere uitsprake, doen aankondiginge en proklameer verskillende boodskappe. As ons hierdie engele se boodskappe in een enkele sin moet saamvat en opsom, dan sal ons sê: Die engele boodskappers verseker die leser dat “Jesus Christus uiteindelik die Oorwinnaar sal wees oo...
12. Op. hfst. 14:1-5 - Die 144 000 merkwaardige diensknegte van God.
มุมมอง 1.4K3 ปีที่แล้ว
Die honderd-vier-en-veertig-duisend in Op. 14, is die groep Israeliete waarmee ons reeds kennis gemaak het in Op. 7:4-8. God verseël twaalf duisend uit elke stam van die twaalf stamme van die kinders van Israel (Op. 7:4). Hulle sal aan die begin van die groot verdrukking tot bekering kom. Hierdie honderd-vier-en-veertig-duisend word dan God se getuies en instrumente in die donker tyd van die gr...
11. Op. hfst. 13 - Die komende Antichris Regering.
มุมมอง 1.8K3 ปีที่แล้ว
11. Op. hfst. 13 - Die komende Antichris Regering.
10. Op. hfst. 12 - Die vervolging en ontvlugting van Israel in die groot verdrukking.
มุมมอง 1.8K3 ปีที่แล้ว
10. Op. hfst. 12 - Die vervolging en ontvlugting van Israel in die groot verdrukking.
9. Op. hfst. 11 - Die tempel en die 2 getuies.
มุมมอง 1.9K3 ปีที่แล้ว
9. Op. hfst. 11 - Die tempel en die 2 getuies.
8. Op. hfst. 10 - Die sterk engel met die geopende boekie.
มุมมอง 1.7K3 ปีที่แล้ว
8. Op. hfst. 10 - Die sterk engel met die geopende boekie.
7. Op. hfst. 8 en 9 - Die blaas van die basuine
มุมมอง 2K3 ปีที่แล้ว
7. Op. hfst. 8 en 9 - Die blaas van die basuine
5. Op. hfst. 6 - Die breek van die seëls. Die verdukking begin.
มุมมอง 1.8K3 ปีที่แล้ว
5. Op. hfst. 6 - Die breek van die seëls. Die verdukking begin.
4. Op. hfst 4 en 5 - Aanbidding voor die Troon.
มุมมอง 2.4K3 ปีที่แล้ว
4. Op. hfst 4 en 5 - Aanbidding voor die Troon.
3. Op. hfst 2-3 Die 7 briewe aan die 7 gemeentes.
มุมมอง 2.7K3 ปีที่แล้ว
3. Op. hfst 2-3 Die 7 briewe aan die 7 gemeentes.
2. Die verskyning van die verheerlikte Christus. Op. 1:10-18
มุมมอง 2.9K3 ปีที่แล้ว
2. Die verskyning van die verheerlikte Christus. Op. 1:10-18
1. Inleiding tot die reeks oor die boek Openbaring - Op. 1:1-3
มุมมอง 6K3 ปีที่แล้ว
1. Inleiding tot die reeks oor die boek Openbaring - Op. 1:1-3
Wanneer sonde se uitbetaaldag aan breek. Rom. 6:23
มุมมอง 1.5K3 ปีที่แล้ว
Wanneer sonde se uitbetaaldag aan breek. Rom. 6:23
Hanna se droefheid oor haar onvrugbaarheid. 1Sam. 1:10
มุมมอง 6K3 ปีที่แล้ว
Hanna se droefheid oor haar onvrugbaarheid. 1Sam. 1:10