SUPERCAST DVD Vol 41 (Koppies dam)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 พ.ย. 2017
  • SUPERCAST DVD Vol 41 (Koppies dam)
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 28

  • @djtranzit3148
    @djtranzit3148 6 ปีที่แล้ว +3

    Dit was nou n lekker dvd en ek het omtrent al die dips behalwe fire& ice en sy partner maar ek het darem die floaties

  • @tobieswanepoel4820
    @tobieswanepoel4820 28 วันที่ผ่านมา

    wa kry ek sniper

  • @sulaimaandockrat87
    @sulaimaandockrat87 6 ปีที่แล้ว +2

    Supercast are amazing 😉 fishermen

  • @MornevanZijl
    @MornevanZijl 6 ปีที่แล้ว +1

    dankie julle,, ek koop al my goed by hulle.

  • @xandrohattingh8679
    @xandrohattingh8679 6 ปีที่แล้ว +1

    Julle moet na Rietvlei zoo farm gaan die plek se naam is Fun Fishing in Johannesburg dit is n toegemaakde dam waar jy net R50 hoef te betaal. Daar is in die damme bass,karp,kurper en baber. Jy kan ook daar kamp vir R100.
    @Super Cast

  • @roedolfvandermerwe4687
    @roedolfvandermerwe4687 6 ปีที่แล้ว

    Dis lekker julle is awesome gee ons jong beginners goeie tips

  • @loubentley2926
    @loubentley2926 6 ปีที่แล้ว

    Ons moet eendag dag saam vis vang

  • @arnoldtvisagie
    @arnoldtvisagie ปีที่แล้ว

    Kry mens nog van hieri emmers?

  • @deanbritz5867
    @deanbritz5867 2 ปีที่แล้ว

    Kan iemand ASB vir my se waaaaaaa kan en presies diesele stand koop wat Schalk met vang

  • @kgothatsokekana6778
    @kgothatsokekana6778 6 ปีที่แล้ว +1

    Are the dates for day of publicity for the video or exactly fishing day?

  • @kgothatsokekana6778
    @kgothatsokekana6778 6 ปีที่แล้ว +1

    Watse perfek kombinasi van Juana ?

  • @royalfun8677
    @royalfun8677 3 ปีที่แล้ว

    Waar is die winkel

  • @johanwilbers5757
    @johanwilbers5757 6 ปีที่แล้ว

    Goeie naand mense het iemand al by bloupandam gaan visvang en wat werk op baber en karp?

  • @kaylenpienaar542
    @kaylenpienaar542 6 ปีที่แล้ว

    Daar vat sy

  • @janjansevanvuuren4504
    @janjansevanvuuren4504 6 ปีที่แล้ว

    Hello
    kan julle by buurmans gaan hengel en dvd daar gaan maak

  • @alexanderfourie7971
    @alexanderfourie7971 4 ปีที่แล้ว

    Hi manne laaik julle shows al d pad kap hom papa kap hom

  • @juandrelouw2934
    @juandrelouw2934 6 ปีที่แล้ว +2

    Guys ek wil julle vra.. Is daar n moontlikheid dat daar meer supercast produkte in PE kan wees. Hier is nie n groot verskeidenheid hier nie. Ek sal ook graag daai emmers koop . Hoop julle sal kan help .

    • @stefanpienaar5494
      @stefanpienaar5494 6 ปีที่แล้ว +1

      Hi, Jy kan alles online bestel by Ganits world, anglersmall western accessories en hulle courier dit vir jou

    • @juandrelouw2934
      @juandrelouw2934 6 ปีที่แล้ว

      Stefan Pienaar baie dankie. Nou weet ek ook. Sal beslis n draai op die webtuiste gaan maak.

    • @faizelvarnicker9020
      @faizelvarnicker9020 6 ปีที่แล้ว

      Hi ek bly tans in pretoria maar ek is oorspronklik van port elizabeth af ek het in june vis gaan vang by di stadium en ek het net so oor di 40 vis geland in 5-6 ure almal tussen 800g en 1.5kg en n baber van 3kg moet se dit was onverwags gewees van so klein dam...ek het supercast producte gesien in newton park. Westway Shopping Ctr, 349 Cape Rd, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, South Africa hoop u kom reg en as u ni reg kom daar ni probeer net in google maps tik tackle shops port elizabeth en hulle sal gemerk word op di map kies een en bel hulle jamer ek moes edit my kombinasie was pereby qautro en sniper op di bol met n banjo floatie en soet wit deeg

  • @amirram7170
    @amirram7170 6 ปีที่แล้ว +3

    How do I fish dips in a combination

    • @ProAngling
      @ProAngling 6 ปีที่แล้ว +1

      You can use any dips together on the same bol. For instance, you can use a bit of Creme Brule with Fire & Ice on the mieliebom. The norm is to use a sweet dip with a strong dip. My favourite is FX with Perdeby.

    • @stephenstafford15
      @stephenstafford15 6 ปีที่แล้ว

      Hello

    • @stephenstafford15
      @stephenstafford15 6 ปีที่แล้ว

      Hou fan die video

  • @barendvanderwalt765
    @barendvanderwalt765 6 ปีที่แล้ว

    My naam is ook Barend

  • @henryknoesen5261
    @henryknoesen5261 6 ปีที่แล้ว

    ha ha ha... Schalk piepie in die bos op kamera.. net voor 41min.