Ons gaan klop aan by Christia Visser - Bravo! | kykNET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Ewan Strydom gesels met Christia Visser.
    ---
    Wees deel van kykNET se TH-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

ความคิดเห็น • 13

  • @williebeukes4482
    @williebeukes4482 2 ปีที่แล้ว +4

    Ek love hierdie girl. Verskriklik talentvol. Fantastiese musiek and sy vertolk intresante rolle

  • @mosreloaded
    @mosreloaded 7 หลายเดือนก่อน +2

    Die girl kan sing..2 amazing songs so ver..

  • @YolandiCrous
    @YolandiCrous 2 หลายเดือนก่อน

    Ek love jou, n groot fan❤

  • @riaanvanvuuren896
    @riaanvanvuuren896 4 ปีที่แล้ว +7

    Jou musiek is fantasties

  • @Homoprimatesapiens
    @Homoprimatesapiens 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie talentvol. Van krag tot krag!

  • @witwolfdebruin
    @witwolfdebruin 3 ปีที่แล้ว

    Pragtige mens wat God op die aarde gesit het. Ek hoop daai mannetjie weet wat hy het!

  • @leonfouche91
    @leonfouche91 4 ปีที่แล้ว +2

    Baie baie mooi

  • @reneclaassen5906
    @reneclaassen5906 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek love jou

  • @Samandcolbysturniolofangirl
    @Samandcolbysturniolofangirl 4 ปีที่แล้ว +3

    Ek love you songs

  • @teeI0ck
    @teeI0ck 15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    what language is this?

  • @ph-1900
    @ph-1900 4 ปีที่แล้ว +9

    Dis so Jammer dat Afrikaners so baie engels gebruik as ons Praat.

    • @jones1409
      @jones1409 24 วันที่ผ่านมา

      Hierdie deel van ons kultuur is dat ons met Afrikaans en Engels grootgeword het.

  • @heliogoncalves6423
    @heliogoncalves6423 3 ปีที่แล้ว

    Christia visser eu Tiamo