Op pad met Afrikaans - Onder 'n palm in Pella

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ต.ค. 2024
  • Pella voel en lyk soos geen ander dorpie in Suid-Afrika nie. Rondom die skoongeharkte plein van die Rooms-Katolieke katedraal koer duiwe en kwetter ander voëls in palmbome en hang 'n outydse vrede laag oor die grond. Hier slaap 'n mens weer soos 'n kind.

ความคิดเห็น • 2

  • @jeanniekurver7205
    @jeanniekurver7205 2 ปีที่แล้ว +2

    Dit was nou te lekker om hierdie videotjie te sien. Ek was ook 'n keer, seker so 13 jaar gelede saam met 'n toergroep in Pella. Pragtige plekkie met die mooiste kerk. Staan sterk daar in Pella. Groete uit Pretoria

  • @emmerentiagroenewald3694
    @emmerentiagroenewald3694 ปีที่แล้ว

    Het ook daar gaan kuier! Die vriendelikste mense..en hulle praat hul tipiese Afrikaans..... Mooi program!❤🌹🤟