DEKATv Ep22 GEHEIME - EMMA BEKKER

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • DEKAT is behoorlik uit haar Vel! Emma Bekker is benoem vir die Jan Rabie-Rapportprys vir haar kortverhaalbundel Vel. Jare lank het Emma Bekker gewerk as skrywer en regisseur van toneelstukke en in die televisiebedryf. Steeds is daar geen keer aan haar kreatiwiteit nie. Francis vis uit wat die geheim agter haar sukses is. Kom kuier saam met die eksentriekes.

ความคิดเห็น •