DEKAT MAGAZINE TYDSKRIF
DEKAT MAGAZINE TYDSKRIF
  • 123
  • 13 965
Mercedes Benz launches the new EQE in Johannesburg South Africa today.
DEKAT just spent a tail-swishing day at the fabulous Houghton Hotel. Why? It was at the Mercedes Benz EQE launch, and what a day it was. Michelle Naude went for a ride.
The day's theme was Celebration: growth and success, looking into the future and focusing on the customer.
Celebrating 37% growth and 9 launches in 2022.
Looking into the future - with the EQ range, EV in general and introducing the team that will tackle 2023 head-on and showing their focus areas. Investing in: future readiness, customer value, digitisation, network strength, people and, of course, future products
But the real reason we were there…… the gorgeous EQE was unveiled - a true business saloon - with "energising" comfort levels from adjusting your sound (of the engine too), smell and temperature to an impressive sound system with 15 speakers, the perfectly customisable lighting with over a 100 LED lights (not sure of this fact), a hyper screen, "Hey Mercedes" and enhanced (fast) charging ….
Simply dazzling at a price range of around R2 mil, it is a LOT of (sexy) car.
มุมมอง: 113

วีดีโอ

Toyota Rav 4 Hybrid
มุมมอง 402 ปีที่แล้ว
Van pretbesie tot gesinsbul Toyota se hersiene RAV4-reeks sluit twee E-Four-hibriedmodelle in. Egmont Sippel skryf.Hoeveel onthou mens werklik van jou eie lewe? Marliza gaan haal haar jare lange vriend en mode-ontwerper, Gert van der Merwe, op die Oudtshoornse lughawe. Hulle vat die pad deur die natuurskone Tradouwpas met die nuwe Toyota RAV4 Hybrid, tot in Barrydale waar hulle verder kuier in ...
DEKATv Ep26 MEESTERS - THEO CROUS
มุมมอง 862 ปีที่แล้ว
Theo Crous, alternatiewe rocker, musikant, musiekvervaardiger, verwerker en nog vele meer het geen bekendstelling nodig nie. Van die grootste musieksterre in ons land het ’n groot deel van hul sterstatus te danke aan hierdie merkwaardige man. Francis klets met dié meester van musiek in sy ateljee in Belville.
DEKATv Ep26 MEESTERS - PIETER ERASMUS
มุมมอง 342 ปีที่แล้ว
Calitzdorp, langs die bekende Roete 62 in die Klein Karoo, is waar die internasionaal bekroonde juweliersontwerper, Pieter Erasmus, nes geskop het. In ’n klein systraatjie, naby die kerk, bedryf hy sy klein restaurantjie, The Kombuis, waar hy geurige, eg Indiese geregte kook en bedien vir gretige gaste. Pieter was ’n ontwerpassistent vir die kreatiewe direkteur van die vooraanstaande juweelontw...
DEKATv Ep26 MEESTERS - PENZEROTTI DI POLLO
มุมมอง 452 ปีที่แล้ว
Van agter die voorskoot, wys onse Forti die Dekat-kykers hoe om Panzerotti di Pollo te maak.
DEKATv Ep26 MEESTERS - DIE PRINTING VAN DEKAT
มุมมอง 802 ปีที่แล้ว
37 jaar nadat dit in 1985 bekend gestel is en ’n onstuimige eerste twee dekades, is die tydskrif DEKAT steeds toonaangewend en dinamies danksy die eienaar Elzilda Becker. DEKAT is veel meer as ’n handelsmerk, dis ’n ikoon van kuns en kultuur, vanaand gaan kyk ons en gesels ons met die mense agter die skerms wat die tydskrif help skep.
FEES VAN DIE KREATIEWES: VARKLENDE / PORK BELLY á la REUBEN RIFFEL
มุมมอง 82 ปีที่แล้ว
As daar ’n sjef is wat geen bekendstelling nodig het nie, is dit die vriendelike en innemende Reuben Riffel. Ek gaan staan by hom waar hy besig is om met yslike vlamme iets in ’n pan te flambé. Vir hom is eenvoud ook voorop, en dan is die belangrikste vir hom geure en balans. Hy hou nie van te veel reëls nie en daag sy eie smake uit met eksperimente om sodoende nie in ’n groef te verval nie; da...
FEES VAN DIE KREATIEWES: Ontbytspek- en eier roomys á la JOHNNY HAMMAN
มุมมอง 122 ปีที่แล้ว
As daar iemand is wat uit elke hoed ’n ander veelkleurige haas kan pluk, is dit die sjef Johnny Hamman van Slippery Spoon. So 15 jaar gelede het die sjef Heston Blumenthal die kulinêre wêreld geskok en uit hulle gemaksones laat klim me t sy ontbytspek en eier roomys wat later sy kenmerkende gereg geword het. Die woonkamer en kombuis het tot stilstand gekom toe Johnny met flair, drama en passie ...
DEKAT: FEES VAN DIE KREATIEWES - Abigail Donnelly
มุมมอง 132 ปีที่แล้ว
Die lewendige en aansteeklik entoesiastiese Abigail Donnelly is Woolworths TASTE-tydskrif se kosredakteur en daar is vir haar niks lekkerder as om met nuwe resepte te eksperimenteer nie. Daar word in die gange gefluister dat sy in resepte droom. Sy daag op met haar gunsteling: ’n reusagtige organiese varkboud wat ’n boer spesiaal vir haar geslag het. Haar voorliefde is om met heel snitte te wer...
FEES VAN DIE KREATIEWES: Jacob Crafford-Burger
มุมมอง 212 ปีที่แล้ว
Jacob Crafford-Burger started working as a Interior Designer while he was still obtaining a formal qualification as an interior designer. He also worked in Cape Town and Johannesburg after he completed his studies.
DEKAT: GERT VAN DER MERWE Oos, wes, tuis, Barrydale
มุมมอง 4482 ปีที่แล้ว
Marliza gaan haal haar jare lange vriend en mode-ontwerper, Gert van der Merwe, op die Oudtshoornse lughawe. Hulle vat die pad deur die natuurskone Tradouwpas met die nuwe Toyota RAV4 Hybrid, tot in Barrydale waar hulle verder kuier in sy nuwe Langhuis. Sy gesels met hom in die nuwe DEKATv reeks en doen ook 'n wonderlik profiel oor hom vir die nuwe uitgawe van DEKAT. Koop jou digitale tydskrif ...
DEKAT: Eksotiese verskansing: MASKERS
มุมมอง 102 ปีที่แล้ว
Eksotiese verskansing Toe die pandemie sy kop nog liggies uitgesteek het en die idee van maskers eksentriek en amper opwindend was, het hierdie produksiespan van DeKat daarvan ’n eksotiese mode-oomblik gemaak. Sonder die verwagting dat publikasie gekniehalter gaan word en ons vir twee jaar permanent met maskers sou moes loop. Of dalk vir altyd. Elzilda Becker, die redakteur en uitgewer, wou by ...
DEKAT: Karoo Art Hotel herleef.
มุมมอง 3572 ปีที่แล้ว
Die nostalgie is tasbaar in dié plattelandse hotel. Aan die voet van die Langeberge, langs die bekende Roete 62 in die dorp Barrydale, is ’n nuwe era onlangs vir die Karoo Art Hotel ingewy. Die hotel was nog altyd bekend vanweë ’n kreatiewe aanslag. Die nuwe eienaars, Rick en Sue Mellvill, het dié juweel onder hande geneem. Die deure is oopgegooi en ’n splinternuwe hoofstuk het die lig gesien. ...
DEKAT: ART & EARTH: Director Victor van Aswegen on the work of Strijdom van der Merwe
มุมมอง 3042 ปีที่แล้ว
Sculpting this Earth, a first from the Southern Hemisphere, is one of only a handful of feature-length films about land art worldwide. Director Victor van Aswegen sketches the background to the new film from Cape Town’s CineSouth Studios that highlights the work of Stellenbosch artist Strijdom van der Merwe. Buy your digital issue of DEKAT Magazine and read all about it dekatdigitaal.co.za
VARKIEFEES - MARIETA
มุมมอง 52 ปีที่แล้ว
VARKIEFEES - MARIETA
FEES VAN DIE KREATIEWES: JACQUES LAGRANGE
มุมมอง 202 ปีที่แล้ว
FEES VAN DIE KREATIEWES: JACQUES LAGRANGE
Izelle van Blerk, senior wynmaker van KWV-wyne van haar Die Mentor terroirgedrewe reeks saamgebring.
มุมมอง 52 ปีที่แล้ว
Izelle van Blerk, senior wynmaker van KWV-wyne van haar Die Mentor terroirgedrewe reeks saamgebring.
DEKATv Ep24 Droogte - Saarkie
มุมมอง 872 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep24 Droogte - Saarkie
DEKAT: FRANCOIS TIRAN 'n Kunstenaarspad vol klank en geskiedenis.
มุมมอง 1062 ปีที่แล้ว
DEKAT: FRANCOIS TIRAN 'n Kunstenaarspad vol klank en geskiedenis.
DEKATv Ep24 Droogte - Monica Gerhards
มุมมอง 4142 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep24 Droogte - Monica Gerhards
DEKATv Ep25 Verbeeldingsvlug - Jacques Mouton
มุมมอง 102 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep25 Verbeeldingsvlug - Jacques Mouton
DEKATv Ep16 JEUG - FLEUR VAN EEDEN
มุมมอง 82 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep16 JEUG - FLEUR VAN EEDEN
DEKATv Ep16 JEUG - KYLE SEPTEMBER
มุมมอง 32 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep16 JEUG - KYLE SEPTEMBER
DEKATv Ep16 JEUG - FORTI MAAK SPAGHETTI AL FRESCO MET REFILOE SEDUKE
มุมมอง 282 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep16 JEUG - FORTI MAAK SPAGHETTI AL FRESCO MET REFILOE SEDUKE
DEKATv Ep16 JEUG - YOLANDI DIESEL
มุมมอง 2662 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep16 JEUG - YOLANDI DIESEL
DEKATv Ep18 BISAR - OUMA KATRIENA
มุมมอง 122 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep18 BISAR - OUMA KATRIENA
DEKATv Ep18 BISAR - HANNALIE TAUTE
มุมมอง 82 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep18 BISAR - HANNALIE TAUTE
DEKATv Ep18 BISAR - SJEF GERHARD MAAK GRYS PLATBROOD
มุมมอง 52 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep18 BISAR - SJEF GERHARD MAAK GRYS PLATBROOD
DEKATv Ep18 BISAR - DEVILSDORP
มุมมอง 132 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep18 BISAR - DEVILSDORP
DEKATv Ep21PLATTELAND - DANA SNYMAN & DIE SWARTHOND PROJEK
มุมมอง 6402 ปีที่แล้ว
DEKATv Ep21PLATTELAND - DANA SNYMAN & DIE SWARTHOND PROJEK

ความคิดเห็น

  • @johanconradie2120
    @johanconradie2120 9 หลายเดือนก่อน

    moet nooit jou tale mix nie want dis nie cool

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 ปีที่แล้ว

    Jy is pragtig Eloise! Cupido! Agter daardie mooi! sprankel! van jou kan ek sien daar lê ook n diépe hartseer! Jip ons elkeen het iets wat ons heimwee gee!

  • @Elmax-fc3ph
    @Elmax-fc3ph ปีที่แล้ว

    Die groot liefde van sy lewe is nie 'n guitar🤣🤣 nie, is n vuil coke

  • @millicentwright9359
    @millicentwright9359 ปีที่แล้ว

    Promo>SM

  • @hadedanewspaper2256
    @hadedanewspaper2256 2 ปีที่แล้ว

    It's just such a pity that the last time the San really hunted like this was half a century ago, this is now just for show. I interact and have good friends within the Ashkam San community. Their plight for survival and access to water as well as the scourge of alcohol would have been a good angle.

  • @erichcronje1835
    @erichcronje1835 2 ปีที่แล้ว

    Awesome my maat !!

  • @leatitiarademeyer5804
    @leatitiarademeyer5804 2 ปีที่แล้ว

    Beautiful pork fillet. Where can I buy it?

  • @godinhs
    @godinhs 2 ปีที่แล้ว

    Venison... Quite pale meat for venison. Kudu with leukemia?

  • @magicworldbyjorg
    @magicworldbyjorg 2 ปีที่แล้ว

    <<a cool video keep up the great content.. Thank you.

  • @c.marietadejongh2262
    @c.marietadejongh2262 2 ปีที่แล้ว

    n man van vele talente en jy stel ons bekend aan mense met n ryk kennis... en met Ferdinand se foto's wys hy na mooi wat min van ons sal ervaar ....baie dankie ...