Vetkoekpaleis reeks 2, Die toeriste-inval
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 8 ก.พ. 2025
- Sherridon word gekies om 'n "parabat'-kursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as 'n rooi sebra. Tannie Gerty van Bloemfontein maak moles in die winkel. Wanneer 'n klomp toeriste die winkel wil aandoen besluit Frik-hulle om die winkel te versier in 'n Afrika-styl. Alhoewel die kostuums die personeel nie aanstaan nie, verloop die geleentheid voor die wind.
Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net content@sabc.co.za
Visit our website www.sabc.co.za
Like us on Facebook / sabcportal
Follow us on Twitter / sabcportal
Net die beste ❤
Ek sê
I just so love this programme. I was delighted when it popped up on my TH-cam channel
Hate it 🎉
This episodes just remind me of the good old days ❤
Hate it 🎉
Love it
Hate it 🎉
love it
Hate it 🎉
Ek hou baie van . Die .SToRiE 1:35
Ek sê 🎉
OwenBotha
Brother from another company
Ek sê 🎉 Bru
King 👑 live forever 7799🎉