Dreamer Designs: Fiesta Chic van Romi Lerda

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ส.ค. 2024
  • Hallo julle,
    Oh my word ek kan nie glo ek het vergeet om die een vir julle te wys nie. Ek is absoluut mal oor die prent se kleure.
    Dit is uit stock uit op die stadium maar jy kan jou naam op die waglys dit dat jy in kennis gestel word as dit weer is stock is:
    dreamerdesigns...
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n fantastiese dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 2

  • @hanelievanzyl8998
    @hanelievanzyl8998 2 หลายเดือนก่อน

    Sy is baie mooi🎉

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 2 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, welkom terug, n tip wee die springe dotts is maak n gaatjie in saktjies waar hulle spring met n skerp naald om lug in die saktjies te kry. Geniet dit baie en jou prent is pragtig verby. ❤❤❤