Tobi Jooste - Hoe Groot Is U / Nader My God By U / Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ส.ค. 2017
  • itunes.apple.com/za/artist/to...
    P&C: 2017 Leo Musiek under exclusive license to Next Music
    Ook op Die Katedraal DVD
    Suidlangebed
    Amazing Grace
    Nagmaalslied
    Ave Maria (Caccini) - Michelle Veenemans
    O Holy Night (duet met Michelle Veenemans)
    Jeugsangbundel Keurspel
    Ave Maria (Schubert) (met Martin Lane)
    Begin te Leef
    Nella Fantasia - Ilse-Louise Herholdt
    Jerusalem
    Oorwinningslied
    Die Onse Vader (met Martin Lane)
    Gebed (met Martin Lane)
    Panis Angelicus (duet met Rochelle Veenemans)
    Why my Lord?
    Sweef soos 'n Arend (Instrumental)

ความคิดเห็น • 72

  • @patkotze5653
    @patkotze5653 ปีที่แล้ว +3

    Pragtige en opregre stem wat hy so genadige van God 🙏 ontvang het pruis ons se grootste God en Vader.

  • @riakotze8712
    @riakotze8712 3 ปีที่แล้ว +3

    Tobi soggens as ek wakker word is jou stem die eerste wat ek hoor en met gebed begin ek die dag baie baie dankie Jesus vir Tobie en sy goue stem,, 🙏

  • @sandracoetzer3492
    @sandracoetzer3492 3 ปีที่แล้ว +5

    Tobi...ptagtige stem...jy is n instrument in Sy hand...soveel salwing op jou musiek..sing sing sing!!!

  • @tobierousseau2403
    @tobierousseau2403 2 ปีที่แล้ว +2

    What a song and naby my God by U.my eie Afrikaans taal Die Here God seen past
    .Makro en ander wat dit moontlik gemaak het Mark thankyou my friend in God God bless seen seen U almal Hallelujha ek wil juig en jubel geseendes van God

  • @barenddeysel3786
    @barenddeysel3786 2 ปีที่แล้ว +2

    Dit sal lekker wees om saam met jou te sing. Jy het n pragtige stem.

  • @schouliecampher3136
    @schouliecampher3136 5 ปีที่แล้ว +10

    Wat 'n stem !!! Groot in liggaam en groot in siel. Gaan so voort Tobie!!!!! Schoulie Campher Garsfontein

  • @hettiejoubert4360
    @hettiejoubert4360 ปีที่แล้ว +1

    Wat n mooi stem. Dankie vir die pragtige liede. Mag jy altyd geseend bly.❤

  • @backylemon542
    @backylemon542 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig wat kan ek jy het n pragtige stem❤

  • @pieterdupreez8355
    @pieterdupreez8355 3 ปีที่แล้ว +2

    Pragtige stem, pragtige aantreklike man en die mooiste oë 😲😍

  • @joeypieterse4705
    @joeypieterse4705 4 ปีที่แล้ว +3

    Wonderlik. Hou so aan. God is so goed!!!

  • @hanettedebruin6342
    @hanettedebruin6342 4 ปีที่แล้ว +4

    wonderlike talent wat God aan jou uitgedeel het !!!pragtige jongman met n lieflike stem

  • @hantieferreira8225
    @hantieferreira8225 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtig...mooi stem

  • @jacobusvdmerwe910
    @jacobusvdmerwe910 4 ปีที่แล้ว +3

    Wonderlike talent wat jy het..onthou wat ookal jou keuses..God is lief vir jou!

  • @suzanneberger8202
    @suzanneberger8202 2 ปีที่แล้ว +2

    Wat een stem! Wereldklas.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 ปีที่แล้ว +1

    So mooi, ja God is my alles🙏🏻😢🎶

  • @lydiadupreez9084
    @lydiadupreez9084 3 ปีที่แล้ว +1

    Tobie Jooste jy het n stunning stem!!!

  • @tebraduplessis420
    @tebraduplessis420 2 ปีที่แล้ว +1

    Talent uit die Hemel aan jou gegee. Dankie🎙🎼

  • @wollie4358
    @wollie4358 2 ปีที่แล้ว +1

    Fantasiese stem

  • @elenewentzel610
    @elenewentzel610 3 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Tobie dit onbeskryflik mooi en pragtig gesing🙏🏻🕊

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 8 หลายเดือนก่อน

    JESUS, JESUS .AMEN

  • @annejones4484
    @annejones4484 3 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig! Wat n stem!!

  • @pierremeyer5022
    @pierremeyer5022 ปีที่แล้ว

    Wow

  • @elnaburgerleroux6465
    @elnaburgerleroux6465 4 ปีที่แล้ว +2

    Ongelooflike mooi stem. Al my gunsteling Gospelsongs!!! Well done @Tobi Jooste!

  • @ginadebeer454
    @ginadebeer454 ปีที่แล้ว

    Pragtig Prys Die Here Dat ons nog mense het wat Die Here loof en Prys

  • @backylemon542
    @backylemon542 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie om so mooi liedere net voor ek nou my gaanrustig kaak pragtig.❤

  • @alidaholtzhuizen5014
    @alidaholtzhuizen5014 ปีที่แล้ว

    Wow wat 'n mooi stem! Mag God jou in oorvloed seën

  • @user-wm8tg8br9k
    @user-wm8tg8br9k 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtig

  • @sharonozinga8492
    @sharonozinga8492 ปีที่แล้ว

    Great singer very sincere

  • @vivianthompson4998
    @vivianthompson4998 4 ปีที่แล้ว +3

    Mooi man met 'n klokhelder stem!

    • @williebouwer5977
      @williebouwer5977 3 ปีที่แล้ว

      Dis wonderlik om n kind van die Here te wees. Jy dien hom prys hom glo in hom amen.

  • @annatjiekatthage2467
    @annatjiekatthage2467 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie, hart roerende

  • @annemarievisser241
    @annemarievisser241 2 ปีที่แล้ว

    Awsome Amein and Amein 🙏🙏🙏

  • @lenadunn5403
    @lenadunn5403 2 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig🙏🙏👍

  • @bettiedukoker9792
    @bettiedukoker9792 4 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig wat n lieflikestem Tobi. Xx

  • @gerhardmarkkruger5359
    @gerhardmarkkruger5359 4 ปีที่แล้ว +1

    Dit is die beste stem

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 5 ปีที่แล้ว +6

    Pragtig!!!!

  • @bellapotgieter3562
    @bellapotgieter3562 ปีที่แล้ว

    Pragtig Tobi .!

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 7 หลายเดือนก่อน

    So mooi baie dankie ❤️

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 ปีที่แล้ว

    Pragtige Stem !

  • @riaanswart1772
    @riaanswart1772 4 ปีที่แล้ว

    Great ,well sung, Maranatha, Luke 21:36🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻😇

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 ปีที่แล้ว

    🙏🏻🙏🏻✌️

  • @henlofourie8719
    @henlofourie8719 6 ปีที่แล้ว +2

    Beste ooit

  • @rolandrohrs2639
    @rolandrohrs2639 ปีที่แล้ว

    Ongelooflik pragtig

  • @mariedreyer8048
    @mariedreyer8048 3 ปีที่แล้ว

    Dit is ongelooflik mooi

  • @henniebasson9753
    @henniebasson9753 4 ปีที่แล้ว

    Stunning Tobi, soos net jy kan.

  • @mydacronje2728
    @mydacronje2728 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi stem en gevoelvol

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 3 ปีที่แล้ว

    AMEN 🙏🙌🙏🙌🙏

  • @petradebeys1879
    @petradebeys1879 4 ปีที่แล้ว

    Fantastic voice 💓💓💓✅✅

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 ปีที่แล้ว

    Jy het n mooi stem.

  • @estelledutoit515
    @estelledutoit515 5 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig!!

  • @marieblaauw2839
    @marieblaauw2839 3 ปีที่แล้ว

    Pragtig!!!! Lief dit,

  • @amoriclaase922
    @amoriclaase922 3 ปีที่แล้ว

    Pragtig!

  • @thysbotes4729
    @thysbotes4729 4 ปีที่แล้ว +2

    Jesus laat U stem gehoor word oor SA Jesus ons Koning

  • @dlrx4566
    @dlrx4566 4 ปีที่แล้ว

    🙏🙏🙏

  • @maxburger4313
    @maxburger4313 ปีที่แล้ว

    Hy sing die hemelpoote oop

  • @arakirion
    @arakirion 6 หลายเดือนก่อน

    Lyrics please

  • @emmamouton8060
    @emmamouton8060 3 ปีที่แล้ว

    ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️🙌👏

  • @emmamouton8060
    @emmamouton8060 3 ปีที่แล้ว

    👏👏👏👏🙌🎼

  • @marinarassin4231
    @marinarassin4231 ปีที่แล้ว

    Schone kerk, waar is dit?

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 ปีที่แล้ว

    Prys ELOHIM

    • @gideonheymans52
      @gideonheymans52 ปีที่แล้ว

      Yehovah sal jou seën en bewaar en Sy aangesig oor jou skyn.

  • @monicajoubert
    @monicajoubert 5 ปีที่แล้ว +5

    Absoluut ongelooflik!!

  • @roelofschoeman3549
    @roelofschoeman3549 2 ปีที่แล้ว

    Puik

  • @lenaholivier3027
    @lenaholivier3027 ปีที่แล้ว

    L

    • @lenaholivier3027
      @lenaholivier3027 ปีที่แล้ว

      Baaaaie dankie, julle liedjies is onbeskryflik mooi !!!

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 ปีที่แล้ว

    Pragtig

  • @elizedebeer731
    @elizedebeer731 ปีที่แล้ว

    Pragtig

  • @lettieswanepoel6785
    @lettieswanepoel6785 ปีที่แล้ว

    Pragtig

  • @wilmahesse1231
    @wilmahesse1231 ปีที่แล้ว

    Pragtig

  • @lornabotes1221
    @lornabotes1221 3 ปีที่แล้ว

    Pragtig