Dankie Johan en Col André wat die gesprek gereel het! Dankie Koos! Interesante storie so ver... het my terug gevat basies toe... my ma is Amerika toe... maar sy het eers gesorg ek het 'n toekoms in die SALM - goeie ou dae!!
My Pa het my Hot August Night teen die muur stukkend gegooi, want dit was "uit die hel uit.". Ek kon ook nie kaartspeel nie, ons mag ook nie "boekies" gelees het nie. En ons het grootkaliber Bisley geskiet.
Dankie julle, al is ek 'n soutie en woon nou oor 30 jare lank nou buite SA, ek geniet om na Afrikaans te luister.
Dankie Johan en Col André wat die gesprek gereel het! Dankie Koos! Interesante storie so ver... het my terug gevat basies toe... my ma is Amerika toe... maar sy het eers gesorg ek het 'n toekoms in die SALM - goeie ou dae!!
Hallo Johan, Goed om weer van jou te hoor. Dit is baie jare. Groete Maggi (Saam met Oubaas van Coller gewerk by AMI en Gert by Die Kollege en AMI !!
Seenwense Vir jou Johan so Trots op jou jy altyd n Anker in Jesus!!!
dankie Koos
🎉😊👍
My Pa het my Hot August Night teen die muur stukkend gegooi, want dit was "uit die hel uit.". Ek kon ook nie kaartspeel nie, ons mag ook nie "boekies" gelees het nie. En ons het grootkaliber Bisley geskiet.
Ek het self daai hartseer erfaar toe n vroumens my op gedonner het
Jou ma het my baie laat lag
Ek lag altyd oor daai van ek ken n paar van hulle