Sê Dit Soos Dit Is: Episode 053 - Wynand Hart

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Wynand Hart. Wynand het in Zimbabwe geboer totdat hul familieplaas beset is deur Mugabe se oorlogsveterane. As gesin het hulle alles verloor. Wynand deel sy storie en gesels met Gerhard oor die emosionele tol wat plaasaanvalle en grond-onteiening op hom gehad het.
    Vrywaring:
    Die inhoud van hierdie gesprek is gemik daarop om bewusmaking te kweek en ‘n konstruktiewe gesprek te bevorder oor die kwessie van plaasaanvalle en grond-onteiening wat in Zimbabwe plaasgevind het. Dit is nie bedoel om haat of geweld teen enige individu of groep aan te hits nie. Kykers diskresie word gemaan, aangesien sommige inhoud sensitief of ontstellend kan wees vir sekere gehore.
    Disclaimer:
    The content of this video is intended to raise awareness and promote a constructive discussion about the issue of land invasions that took place in Zimbabwe. It is not meant to incite hatred or violence against any individual or group. Viewer discretion is advised, as some material may be sensitive or distressing to some audiences.
    TH-cam & Podcast: bit.ly/sdsdi053

ความคิดเห็น • 14

  • @remerautenbach3391
    @remerautenbach3391 หลายเดือนก่อน +5

    Baie sivolle gesprek waarin almal kan baat en n lewensles kan leer.Lukas 16:19-26

  • @percyvdwesthuysen8363
    @percyvdwesthuysen8363 24 วันที่ผ่านมา

    Ons is uit Kenia, Mosambiek en Rhodesië soos dinge verander het. My pa het nooit gepraat oor hoe hy daaroor gevoel het nie.

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j หลายเดือนก่อน +3

    Uiters ontstellend - terselfdertyd aangrypend - sterkte Wynand Hart.

  • @Jsteward1979
    @Jsteward1979 หลายเดือนก่อน

    A podcast channel that's interesting, so glad I saw the ad on X, jammer eks n rooinek🤣👌

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 หลายเดือนก่อน +3

    Hierdie is SO ontstellend...magsbepteid sal alles vernietig

  • @verabooysen3762
    @verabooysen3762 หลายเดือนก่อน +1

    Geen vooruitgang nie......😏

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 หลายเดือนก่อน +2

    Hartverskeurend

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 หลายเดือนก่อน +2

    Baie insiggewende gesprek. Dankie