Rudi en Charne - Goue Seun

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ต.ค. 2015
  • "Goue Seun" huldeblyk vir Joost van der Westhuizen
    Composer, Publisher & Writer: Rudi Claase
    Artists: Rudi Claase & Charne Hugo
    Logistics Manager: Charmuche Pelser
    Lieflinge: / lieflinge-235651789878302
    Musiekvideo - Vervaardiging & Produksie :
    Produced by Pink Boots Productions & Picture Perfect Studios
    Directed by Liezel Botes Scheppel & Annelize Kraounakis
    Cinematographer - Barend Stofberg
    Technical Crew - Daryl Burley (Burley Boys)
    Actor: Dieter Scheppel

ความคิดเห็น • 26

  • @christabritz5368
    @christabritz5368 ปีที่แล้ว +2

    RUDI VEREER GROOT ASB VIR THEUNS OOK NET SOOS JY DIT KAN DOEN.

  • @elsiehattingh3917
    @elsiehattingh3917 2 หลายเดือนก่อน +2

    Ek bid vir jou Rudy

  • @sharonlouw7609
    @sharonlouw7609 6 ปีที่แล้ว +4

    So n' pragtige Liedtjie vir Joost pas so mooi by hom en Julle sing ai so mooi trane loop met baie van julle liedtjies wow.Hou so aan julle is awesome.

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit bly n treffer en dankie dat jy Joost vereer met die pragtige liedjie xx

  • @meisiegrobler319
    @meisiegrobler319 ปีที่แล้ว

    Absoluut pragtig❤️

  • @alidaerasmus4837
    @alidaerasmus4837 11 หลายเดือนก่อน

    Awesome

  • @sonetteviljoen6217
    @sonetteviljoen6217 7 ปีที่แล้ว +3

    Beautiful!

  • @lorettavanwyk8246
    @lorettavanwyk8246 3 ปีที่แล้ว

    Hoendervleis mooi

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 4 ปีที่แล้ว

    Ou Joost was almal se liefling op loftespark xxx

  • @marthabotha8337
    @marthabotha8337 4 ปีที่แล้ว +1

    Fantasties!!!

  • @aletlangeveldt9130
    @aletlangeveldt9130 8 ปีที่แล้ว +1

    Wat n Pragtige Gebaar.Julle sing soos Engele.

  • @mariejacobs8864
    @mariejacobs8864 2 ปีที่แล้ว

    Rudi jy het ñ stem eat bekoor met soveel lirefde in jou stem. Ek hou vir jou hoog op my sppeellys.

  • @vjb66666
    @vjb66666 7 ปีที่แล้ว

    RIP Joost

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

    Pragtig

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 4 ปีที่แล้ว

    mal oor Rudi...Jené

  • @unofficialjp8061
    @unofficialjp8061 8 ปีที่แล้ว

    Geen woorde nie!!

  • @aletlangeveldt9130
    @aletlangeveldt9130 8 ปีที่แล้ว +3

    Rudi en en Charne, julle stemme is vantasties saam.Gaan ons nog n album kry een of ander tyd?

  • @nickgrobler8766
    @nickgrobler8766 7 ปีที่แล้ว

    BAIE MOOI HULDEBLYK Het dit waarlik geniet Mooiman!!!

  • @chelsealeighvermaak2593
    @chelsealeighvermaak2593 8 ปีที่แล้ว

    ❤❤❤❤

  • @ariixox7738
    @ariixox7738 7 ปีที่แล้ว

    dieter jy hardloop soos n meisie haha van Ariza en Robyn

  • @lorettavanwyk8246
    @lorettavanwyk8246 8 ปีที่แล้ว

    Wat kan ek se julle 2. DIS HOENDERVLEIS SPESIAAL EN PRAGTIG.

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 27 วันที่ผ่านมา

    So jammer ek is mal oor Rudi se stem sterkte bid vir jou beterskap ❤

  • @belindalindes4245
    @belindalindes4245 4 ปีที่แล้ว

    Uitstekend dki

  • @maudbutler3773
    @maudbutler3773 8 ปีที่แล้ว

    Can you please send me this awesome song.

  • @michelleottens1105
    @michelleottens1105 3 ปีที่แล้ว

    Ek wil baie graag weet sing Rudi nie engel kind nie en as hy doen kry ek dit nerens☹️