Brandon October en Corlea Botha - Dis waar liefde is

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • Brandon October en Corlea Botha sing "Dis waar liefde is" wat geskryf is deur Patrick Josephs vir die 2011 Huisgenoot Tempo Liedjieskryfkompetisie.
    Om te stem vir Spore in die lug SMS LIED8 + jou naam en van na 32113.
    R1 per SMS en sluitings datum is 11 Julie 2011

ความคิดเห็น • 48

  • @johanmaritz7162
    @johanmaritz7162 3 หลายเดือนก่อน

    Corlea ek volg jou nou vir jare van die begin af, vanaand weer die song geluister en ek dink dit is waar jy weer jouself gevind het. Baie mooi en baie trots op as n Suid Afrikaner. Baie groete vanuit The Isle Of Man. Johan en Caroline.

  • @buntunombekana4810
    @buntunombekana4810 8 หลายเดือนก่อน +1

    I don't know the lyrics of this nice soul soothing piece of song but when I play it I feel like crying out loud....makes me think of my great grandfather even though I never saw him but I feel like this song connects me to him and I feel his presence around me. May his spirit surround me all the time... Hail to you Mr King. I miss you and I love you. Mkhuluu❤❤❤

  • @elvismulenga6695
    @elvismulenga6695 2 ปีที่แล้ว +4

    Its 2022 and I still love the song

  • @antisuz183
    @antisuz183 2 ปีที่แล้ว

    Brandon October. Een van die beste Afrikaanse sangers. Maar ek glo nie hy kry die erkenning wat hy verdien nie. Was nog altyd n fan en sal altyd een bly.

  • @aubreycary7251
    @aubreycary7251 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir jou lieflike stem al twee van hulle. Dis noe liefde. Baie dankie. Maak my hart soe bly.

  • @ToeStopMyHart
    @ToeStopMyHart 13 ปีที่แล้ว +2

    Stunning song....proudly South African and proudly Afrikaans !!!!

    • @Prince-jk7ku
      @Prince-jk7ku 4 ปีที่แล้ว

      Luister na die sang stuk, oor en oor. Wens hulle kan dit Meer male beeld send.

  • @tyral-leemiggels3853
    @tyral-leemiggels3853 7 ปีที่แล้ว +8

    Hierdie is een Pragtige collaboration,mal oor albei se stemme En dit Komplimenteer Mekaar...❤❤

    • @jacquelinerhode4606
      @jacquelinerhode4606 7 ปีที่แล้ว +1

      AWESOME

    • @nancechute1652
      @nancechute1652 6 ปีที่แล้ว

      Beautiful duet.. N I don't understand a word they saying..
      Absolutely stunning duet. One of the best I've ever heard..

  • @MySAKitchen
    @MySAKitchen 11 ปีที่แล้ว +4

    Stunning duo! As julle ooit 'n romantiese album saam maak, sal ek die eerste wees om dit te koop. Waarlik pragtig.

  • @MarykevanRensburg
    @MarykevanRensburg 12 ปีที่แล้ว +1

    Stunning, gister vir eerste keer op KykNet gesien, "you took my breath away!!!"

  • @morneb1975
    @morneb1975 13 ปีที่แล้ว

    Wow. Words fail me. Ek moet erken n traan het geloop toe ek na die liedjie luister. Corlea,jy is die beste en jy hoef vir niemand terug te staan nie. Ek sal daarvan hou om n liedjie saam met jou te sing. Brandon,ek moet erken,jy is naasbeste. Julle stemme saam is net awesome. Hou asb so aan.

  • @twovans
    @twovans 13 ปีที่แล้ว +1

    2 singers that supports their voices excellently! Looking forward to more duets!

  • @davidbates8822
    @davidbates8822 5 ปีที่แล้ว +1

    Absolutely brilliant.

  • @inavogel626
    @inavogel626 9 ปีที่แล้ว

    Pragtige sang. Die liedjie het vir my nie regtig reg laat geskied aandie die twee sangers se stemme en vermoens nie. Corlea, jou stem vloei so mooi.Ek hou nog altyd vreeslik baie van Brandon. Sulke pragtige liriese sang : )

  • @lerique100
    @lerique100 7 ปีที่แล้ว

    Jy het een ongelooflike stem en na Rudi is dit die beste musiek ooit..asb moenie opbou sing nie...jy is ONGELOOGLIK

  • @mienkiedavel8593
    @mienkiedavel8593 7 ปีที่แล้ว +1

    Absloluut fantasties.

  • @thyslouw4140
    @thyslouw4140 6 ปีที่แล้ว

    baie mooi,ek wens om hulle weer saam te sien sing.

  • @twovans
    @twovans 13 ปีที่แล้ว

    This song should have won the competition...much more difficult to write a duet than just a normal song

  • @lyfatjie
    @lyfatjie 13 ปีที่แล้ว

    ai.... wat sal ons sê? mag daar nog baie wees - geluk aan die skrywer dit is stunning!!!!!

  • @Monkeymayhem1997
    @Monkeymayhem1997 13 ปีที่แล้ว

    Dit is 'n baie fantastiese lietjie, gee sommer vir my hoenderflys as ek daarna luister. :)

  • @duplooymarinda
    @duplooymarinda 13 ปีที่แล้ว +1

    Die nuwe lieflinge - Watch this space.....

  • @Dion198707
    @Dion198707 13 ปีที่แล้ว

    weereens n baie mooi song. Corlia jy kan maar. kan nie wag vir jou solo album

  • @Tannetrekker
    @Tannetrekker 13 ปีที่แล้ว +2

    Vyfster!

  • @Bokkie1958
    @Bokkie1958 12 ปีที่แล้ว

    Stunning!! Julle stemme saam is net fantasties! Hou so aan.

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 12 ปีที่แล้ว

    Sjoe, baie mooi! Jul alby se stemme werk goed saam.

  • @011gustav
    @011gustav 12 ปีที่แล้ว

    fantastiese stem! Julle albei klink blerrie goed.

  • @uaundjaihemukuambi1531
    @uaundjaihemukuambi1531 9 ปีที่แล้ว

    I love the song

  • @lerique100
    @lerique100 6 ปีที่แล้ว +1

    Hoekom is jou en Rudi se songs weg op TH-cam 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭

  • @GodwinJnr1
    @GodwinJnr1 8 ปีที่แล้ว

    Fantasties!!!

  • @harkeb
    @harkeb 12 ปีที่แล้ว

    wow! dis goed gedoen.

  • @Prince-jk7ku
    @Prince-jk7ku 5 ปีที่แล้ว

    This is an amazing love story that duet ariculate. the story have all the elaments of a true love story between lovers. It have it turns and twills.One moment you love,you declaire your evelating love towards one another.Suddenly the relationship hit a sudden dark patch,,,your love boat is shacken,,,confusion make you to feel betrayed and blured your vission.Where love is ,you only see hatred. Something terrible happen and it is clear that it was beyond their controle.,but it is either one blame the other for it or self blame was the issue .It became unberable,untilll such time they decided to separate ways.Their separation was lenghty ,because they became astranged from each other.It seems that it is a true saying," distance make the heart grows fonder" Actually it is true love..When you take it from a biblical account.1 Corinthians 13, verse 4 "Love is patient and is kind....." verse 7 " Love bears all things,believe all things,hope all things,and endures all things." The first part of verse 8 says ,love never fails. scripture said ,that love is not easily provoked,take no account of evil. What brought these lovers together again was ,where their love really was........IN THEIR HEARTS. They realise how much they lost in the absentia of each other. Now they are prepared to give it another chance. I belief it will work . Wel dit is maar wat ek in die pragtige sang stuk wys geraak het. jammer vir die engels,ek het die breere luisteraards in ag geneem.

  • @lindalubbe
    @lindalubbe 13 ปีที่แล้ว +3

    Flip, daardie stemme gee my hoendervleis. Corlea, jy kan maar poppie....

  • @rynojooste5086
    @rynojooste5086 5 ปีที่แล้ว

    Wow

  • @andriesmaritz2055
    @andriesmaritz2055 9 ปีที่แล้ว +1

    Ek luister met Bose-oorfone na jou sang en is genotvol om jou suiwer stem te hoor.
    Jyself is pragtig.

  • @lerique100
    @lerique100 7 ปีที่แล้ว

    Corlea...asb kom terug

  • @ritasteyn7564
    @ritasteyn7564 2 ปีที่แล้ว

    Ai Corlea, maak Vrede met Rudi.

  • @lyfatjie
    @lyfatjie 13 ปีที่แล้ว

    moet saam stem nie geweet van die lid maar fantasties.

  • @alextsahalis6984
    @alextsahalis6984 7 ปีที่แล้ว

    Hoekom is sy altyd gaan sit?

  • @ejoubert3
    @ejoubert3 13 ปีที่แล้ว +1

    Nog selfs beter sonder Rudi. Fantasties Corlea en Brandon.

  • @lynndeboer6005
    @lynndeboer6005 11 ปีที่แล้ว

    en wat van brandon?

  • @mansoerfakier7175
    @mansoerfakier7175 3 ปีที่แล้ว

    Baie mooi song en woorde maar yislaikit dai huis is op n anna level, pragtag

  • @illa1956
    @illa1956 9 ปีที่แล้ว +1

    They sing ok together but I prefer her singing with Rudi. They sang so good together. Pity they don't do it anymore.

    • @lerique100
      @lerique100 7 ปีที่แล้ว

      illa1956 Rudi bullshit her all the way...dont blame her for let him go
      ..she is better off with such bad luck of a person....

  • @sariethadewaal9065
    @sariethadewaal9065 5 ปีที่แล้ว

    Hulle kan meer liedjies saam sing. Dis pragtig.

  • @paulkok9741
    @paulkok9741 5 ปีที่แล้ว +1

    dit suck!!!