Rudi Claase - Seile

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • South African award winning singer and song-writer Rudi Claase returns with his newest solo single "Seile". Written and Composed by Rudi Claase, music produced by Byron Keno, Video produced by Picture Perfect Studios Centurion.
    vevo.ly/0UUUW3

ความคิดเห็น • 92

  • @lindadebruin781
    @lindadebruin781 4 หลายเดือนก่อน +5

    Beste liedjie skrywer ooit!!! Awesome!!! Vir so baie ander kunstenaars die mooiste liedjies geskryf. Vir Rina Hugo Steve Hofmyer en soveel meer. Moet nooit ophou. Talent so uit ons Vader Hand wat 'n blessing❤❤❤ons waardeer jou❤

  • @ElizabethvandenHeever
    @ElizabethvandenHeever 3 หลายเดือนก่อน +4

    Beste liedjieskrywer ,soveel talent kan ure na jou stem en jou musiek luister.God het vir jou soveel talent gegee ,jou musiek vertel stories hou asb aan skryf Rudi Claase

  • @musicfundi
    @musicfundi 2 ปีที่แล้ว +9

    Diè ou het sommer GROOT talent! Ek is seker baie van ons groot sang-kunstenaars waardeer jou ook so baie. Dankie vir die mooi musiek, Rudi! ♥

  • @karelgericke3858
    @karelgericke3858 3 ปีที่แล้ว +27

    Still the BEST VERY BEST voice in SA, so unfair that he is so underated.

    • @Iitende
      @Iitende 2 ปีที่แล้ว +3

      I totally agree with you.

  • @elizabethotto8529
    @elizabethotto8529 3 ปีที่แล้ว +6

    Ek luister na iou songs van dag 1.
    Jy het die beste stem in Suid Afrika.
    Gaan voluit Rudi.

  • @jacquesvanrooyen4896
    @jacquesvanrooyen4896 3 ปีที่แล้ว +10

    Baie mooi Rudi. En raak gou gesond Mooiste stem in SA Choma 🙏🙏🙏🙏🙏

  • @nicclaase7086
    @nicclaase7086 2 ปีที่แล้ว +2

    pragtig so trots op Rudie en dankie dat jy Suzette hom so ondersteun.

  • @karenvanrhyn
    @karenvanrhyn 2 ปีที่แล้ว +4

    Beste liedjieskrywer en awesome ❤️ sanger. Bou voort met God aan jou sy🙏💕Goed geweet om jou en jou vrou te ontmoet in Uitenhage❤️

  • @saffasaffa5084
    @saffasaffa5084 4 ปีที่แล้ว +9

    Rudi jy is wonderlik en so goed om weer jou musiek te hoor. Moet nooit opgee nue. Jy het soveel talent. Gebruuk jou talent en loop met God om jou deur alles te dra. Wonderlike lied. My favorite. Jy is n wonderlike kunstenaar.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 ปีที่แล้ว +7

    Pragtige lied, Rudy, hou daarvan🙏✝️💕

  • @elizevaneeden2000
    @elizevaneeden2000 4 หลายเดือนก่อน +1

    Pragtig Rudi,het lankal gedink sing solo,jy het niemand se hulp nodig nie,die lied wys jy kan enige musiek pragtig sing. Liefde,jou grootste bewonderaar,word gou gesond.

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 ปีที่แล้ว +4

    Rudi seile bly stunning asook op jou nuwe CD xxx

  • @alidadevilliers178
    @alidadevilliers178 2 ปีที่แล้ว +1

    Die beste liriek wat ek mog ooit gehoor het wens ek, Alida kom dit met jou gesing bet Rudi jy sal nie vir een òomblik s0

  • @Hanlea.skrywer
    @Hanlea.skrywer หลายเดือนก่อน +1

    Fenomenale liedjieskrywer en sanger...enig in sy soort. Mooi Rudi

  • @sandrahuysamen5432
    @sandrahuysamen5432 4 ปีที่แล้ว +13

    Stunning Rudi... Jy 'n werklik 'n groot inspirasie vir ons almal. Jy sal nog groot hoogtes bereik in die musiek wereld!!!!

    • @fransodutoit1000
      @fransodutoit1000 2 ปีที่แล้ว +2

      Hy het al 700 liedjies geskryf. Hy het die beste bereik wat enige liedjieskrywer en sanger kan. Rudi is my rolmodel.

  • @willemvanderwesthuizen677
    @willemvanderwesthuizen677 4 ปีที่แล้ว +11

    Wow. wat 'n beautiful song. Baie geluk Rudi. Dis rerig nice

  • @Taiwanaj
    @Taiwanaj 3 ปีที่แล้ว +4

    Jy's een van bittermin WARE talentvolle kunstenaars.

  • @sanstrothman9647
    @sanstrothman9647 2 ปีที่แล้ว +3

    Best voice in the world

  • @saffasaffa5084
    @saffasaffa5084 4 ปีที่แล้ว +6

    Rudi jy is so n fantastiese kunstenaar. Mal oor hierdie lied en jou nuwe look.

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 4 ปีที่แล้ว +5

    Altyd stunning !!! xxxx

  • @marivanzijl5465
    @marivanzijl5465 4 ปีที่แล้ว +4

    Rudie, jy is een amazing man! Die Here Jesus het jou geseën met ñ stem, en ek is seker die engele juig as jy jou mond oopmaak. Pragtig verby! Dankie vir die song.

  • @warriorpromotions6299
    @warriorpromotions6299 7 หลายเดือนก่อน +2

    Voice of an Angel

  • @johanveldsman2157
    @johanveldsman2157 3 ปีที่แล้ว +5

    Amazing!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @jacquesvanrooyen4896
    @jacquesvanrooyen4896 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi diep woorde. Raak gesond nou yster 💪💪💪💪👌👌👌

  • @lorettavanwyk8246
    @lorettavanwyk8246 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie Rudi dis nie net sommer musiek dit sny deur elke wond in mens se hart. Jy is van die kunstenaars wat met hart en siel kan sing. Pik altyd n traan as ek lluister na jou.

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 ปีที่แล้ว +2

    Altyd asemrowend mooi ... xxx

  • @stephanfourie6893
    @stephanfourie6893 4 ปีที่แล้ว +6

    Briljante musiek, melodie sowel as liriek...

  • @jakkiejoubert3037
    @jakkiejoubert3037 4 ปีที่แล้ว +3

    My grootste harts begeerte is om jou te ontmoet.
    Jy is een van ons grootste kunstenaars.

    • @liandijonker6012
      @liandijonker6012 3 ปีที่แล้ว +1

      Hy is plat op die aarde!

    • @jeanettevanrooyen5929
      @jeanettevanrooyen5929 3 หลายเดือนก่อน +1

      Ek het al 2 shows van hom gaan kyk. Sal graag weer van sy shows wil gaan kyk.

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 ปีที่แล้ว +1

    Jy bly so stunning dit is asemrowend mooi

  • @cobiegagiano8280
    @cobiegagiano8280 3 ปีที่แล้ว +1

    LOVE IT LOVE IT LOVE IT

  • @Adonellowings
    @Adonellowings 4 ปีที่แล้ว +3

    Whow Whow Whow wat n Song

  • @karenp8557
    @karenp8557 ปีที่แล้ว

    Nee Rudi. Hou asb by jou ou musiek. Die tipe pas nie jou stem nie. Jy het n wonderlike talent! Gebruik dit om ons te bekoor met jou FANTASTIESE stem. Minnesanger soos geen ander. Trots op jou.

  • @elmariedejager7494
    @elmariedejager7494 4 ปีที่แล้ว +12

    Jy is net EENVOUDIG n GROOT INSPIRASIE en Getuienis van omdraai, en toelaat dat God die wind in jóú ''Seile'' is!!! Sal n eer wees om jou in mens te ontmoet!!!

  • @lorettedenny4002
    @lorettedenny4002 หลายเดือนก่อน

    BEAUTIFUL, Rudi ... ! ***

  • @monicakruger6172
    @monicakruger6172 2 ปีที่แล้ว +2

    Ongelooflik ❣️

  • @riaels1897
    @riaels1897 4 ปีที่แล้ว +5

    WOW!!! Amazing!!!!

  • @louisefourie4076
    @louisefourie4076 3 ปีที่แล้ว +1

    Wow Rudi jys awsome verby

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 4 ปีที่แล้ว +3

    Jy lyk en sing seile pragtig !! xxx

  • @friedafourie1493
    @friedafourie1493 23 วันที่ผ่านมา

    ❤Baie mooi liedjie ❤❤

  • @elnaburgerleroux6465
    @elnaburgerleroux6465 4 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig @Rudi Claasse!

  • @ross7able
    @ross7able 4 ปีที่แล้ว +3

    Rudi jy mag maar, jyt al Baie ander se name gemaak met jou liedjies

  • @annettesebastiani4539
    @annettesebastiani4539 3 ปีที่แล้ว +6

    Wunderschön Grüsse aus Deutschland Annette ♥️♥️

    • @simonebecker1636
      @simonebecker1636 ปีที่แล้ว +1

      Hier in Deutschland ist er überhaupt nicht bekannt. Schade!

  • @alfriedajansevanrensburg4696
    @alfriedajansevanrensburg4696 ปีที่แล้ว

    Jy is..... En bly maar net die Beste van die Beste....

  • @fatih7170
    @fatih7170 3 ปีที่แล้ว +5

    Loves from Turkey

  • @schouliecampher3136
    @schouliecampher3136 4 ปีที่แล้ว +4

    Soveel talent!!! Pragtig

  • @sonettesoni3566
    @sonettesoni3566 4 ปีที่แล้ว +2

    stunning soong

  • @cobussteyn7924
    @cobussteyn7924 ปีที่แล้ว

    Jy is en bly n yster. Awesome.

  • @magdazietsman8725
    @magdazietsman8725 3 ปีที่แล้ว +1

    Awesome!

  • @marymarais3968
    @marymarais3968 2 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤❤❤❤❤❤jy kan hou aan ❤❤❤❤❤❤

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 4 ปีที่แล้ว +6

    Pragtig Rudi.Jy weet nou maar eenmaal hoe om met woorde te toor.

  • @marizelleweitz
    @marizelleweitz ปีที่แล้ว

    Dit is rereg baie mooi

  • @sanstrothman9647
    @sanstrothman9647 2 ปีที่แล้ว +1

    Jys fantasties

  • @magdaoelofse8970
    @magdaoelofse8970 4 ปีที่แล้ว +1

    Wow dis baie mooi

  • @veronicalaubscher6511
    @veronicalaubscher6511 2 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig, pragtig

  • @kevvie26
    @kevvie26 4 ปีที่แล้ว +3

    Skitterend! Fantasties! 🥳

  • @nickeyschrader285
    @nickeyschrader285 4 ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi

  • @miempievan
    @miempievan 4 ปีที่แล้ว +5

    Stunning Rudi!

  • @magdelengelbrecht47
    @magdelengelbrecht47 4 ปีที่แล้ว +3

    Hoendervleis mooi. Pragtige woorde❤

  • @SuperAndyjc
    @SuperAndyjc 4 ปีที่แล้ว +4

    Nog n treffer !!!

  • @christasa4820
    @christasa4820 3 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig

  • @christiaanbarkhuizen
    @christiaanbarkhuizen 2 ปีที่แล้ว +1

    Die een bly maar die beste lave it

  • @sunel283
    @sunel283 3 ปีที่แล้ว +4

    Geen Afrikaanse Sanger kan soos die man sing nie. Jammer om dit te se.

  • @hesterolivier8251
    @hesterolivier8251 3 ปีที่แล้ว +1

    Ongelooflik Baja mooi song

  • @alidaerasmus4837
    @alidaerasmus4837 ปีที่แล้ว

    Awesome verby wow

  • @melindamarx7486
    @melindamarx7486 4 ปีที่แล้ว +4

    Daar is altyd Lig aan die einde van die donker
    .. wow!!! amen...

  • @marymarais3968
    @marymarais3968 3 หลายเดือนก่อน

    Cool ❤❤❤

  • @petervanvreden979
    @petervanvreden979 2 ปีที่แล้ว +1

    Asemrowend

  • @susanniemand3815
    @susanniemand3815 ปีที่แล้ว

    Jy mag maar sing. Jy is n regte sonstraal. ❤

  • @elmariepieters6111
    @elmariepieters6111 4 ปีที่แล้ว +2

    Wow, pragtig

  • @zakpretorius3544
    @zakpretorius3544 4 ปีที่แล้ว +1

    Awesome

  • @brison9083
    @brison9083 6 หลายเดือนก่อน

    jou stem raak diep. pragtig!

  • @karinalpes-mn1tu
    @karinalpes-mn1tu ปีที่แล้ว

    Wow wow wow
    Pragtig

  • @marymarais3968
    @marymarais3968 3 หลายเดือนก่อน

    Jy kan jy sing mooi

  • @alettadupreez6168
    @alettadupreez6168 4 ปีที่แล้ว +1

    Hou baie hiervan.

  • @Landi084
    @Landi084 4 ปีที่แล้ว +1

    Hi hoe kan ek van jou eerste musiek kry. Daar was n paar mooi songs gewees

    • @treffersradio9874
      @treffersradio9874 4 ปีที่แล้ว +2

      Rudi se musiek is nog beskikbaar by Musica winkel

  • @ruhanvandermerwe8461
    @ruhanvandermerwe8461 3 ปีที่แล้ว

    Nee Jessis man

  • @genespangenberg1314
    @genespangenberg1314 4 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig pragtig verby.....

  • @bellastonehouse3999
    @bellastonehouse3999 ปีที่แล้ว

    Rudi ek is mal oor jou musiek....

  • @meisiebossert4227
    @meisiebossert4227 4 หลายเดือนก่อน

    Sjoe, hy mag maar sing!!!!

  • @beatriceboucher254
    @beatriceboucher254 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi