Jan-Hendrik Swiegers - Murraysburg

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 32

  • @firesciencefireplaces
    @firesciencefireplaces 6 ปีที่แล้ว +1

    Tranerig mooi..

  • @samswiegers6266
    @samswiegers6266 6 ปีที่แล้ว +6

    Mooi song. Mooi video. Mooi plek. GREAT van!

  • @robloxprogamer7298
    @robloxprogamer7298 6 ปีที่แล้ว +4

    Mooi song

  • @anitaludikhoskins4364
    @anitaludikhoskins4364 5 ปีที่แล้ว +1

    My Pa was n gebore Murraysburger (Retief). My Ma en Pa het saam skool gegaan daar. My Oupa(du Toit) was predikant op die dorp. My ander Oupa, n boer. Vandag is my Ma se geboortedag en eerste keer dat ek die lied hoor. Sy sou so baie daarvan gehou het. Murraysburg 'n spesiale plek. Dankie vir die pragtige lied!

    • @jaydalita
      @jaydalita 4 ปีที่แล้ว

      anita ludikhoskins Was jou ouma dalk Juffrou De Toit?

  • @elizelambrechts5289
    @elizelambrechts5289 5 ปีที่แล้ว +1

    Hoe lekker om al die bekende plekke te sien. Mooiste lied!! Julle het my oupa grootjie se huis gekoop op Murraysburg. Oupa Zoy het oorkant julle gebly. Julle was so klein toe ek daar weg is uit Murraysburg. Baie spesiale plek!

  • @hangreen
    @hangreen 4 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi lied en video. Ek verstaan nie hoekom hierdie video so min views het nie

  • @StarGazeroftheMultiverse
    @StarGazeroftheMultiverse 6 ปีที่แล้ว +2

    Ek sien daarna uit om binnekort op Murraysburg 'n draai te maak want my ouma kom daarvandaan. As jong kind het ek baie gehoor van Murraysburg. Ongelukkig was ek as 13-jarige daar net vir 'n kort rukkie. Voorspoed met die lied.

  • @jeandreleroux6744
    @jeandreleroux6744 6 ปีที่แล้ว +2

    My ouma, Ella le Roux, het op die sentrale gewerk en my oupa, Tjaart le Roux, was n electrician. My Pa was daar op skool, Fanie le Roux. As kind het ek en my Pa op die ou jagplaas oornag waar hy en sy vriende in die ou bouval as tieners gereeld gekuier het. Baie mooie herinnering op Murraysburg. Wanneer ek stilraak ontsnap my gedagtes soms steeds na die ou jagplaas, Jonkersnek. Seën oor al die mense wat was, is en nog sal wees en n noue verbintenis het met die wonderlike dorpie.

    • @jan-hendrikswiegers
      @jan-hendrikswiegers  6 ปีที่แล้ว

      Dis baie mooi om te hoor.Theronnie vd Merwe bly op Jonkernek.Ek wonder ken julle mekaar?

    • @JRO23468
      @JRO23468 ปีที่แล้ว

      @@jan-hendrikswiegers DIs hy daardie, korrek. my neef hierbo,

  • @StevoRitch
    @StevoRitch 6 ปีที่แล้ว

    Love this, beautiful song, epic video... Sommer makes me even more patriotic and appreciative of our beautiful land. Introduced to this by your beaming, proud sister Wiida 😊

  • @ocvanwyk6727
    @ocvanwyk6727 6 ปีที่แล้ว +2

    Sommer mooi daardie gooi van die wol!!

    • @jan-hendrikswiegers
      @jan-hendrikswiegers  6 ปีที่แล้ว

      So eg karoo skaapboer ja!

    • @emsiedevos9817
      @emsiedevos9817 ปีที่แล้ว

      Ja hulle het hul gooi geken en dan word die lox of loks eers verwyder ..die vuil wol by piepie gedeelte..ai hoe velang ek nou ..pa was n bobaas wolklasser

    • @emsiedevos9817
      @emsiedevos9817 ปีที่แล้ว

      Oom Benna du Toit van Sekretariskraal..nie klein Benna nie Groot Benna Pieter se pa

  • @petervanderwalt9872
    @petervanderwalt9872 ปีที่แล้ว

    Is dit oom Jos Cloete in die video? Stuur vir hom Groete - was n legende op Fraserburg toe ek nog kind was. Mal oor sy skrywes en boeke. Groete vir Josias ook.

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 2 ปีที่แล้ว +1

    Lyk of daai skag maar uitmekaar val? ♥ maar sjoe hoe verlang ek nou na daai sorgelose kinderjare 4h soggens roep pa "die water kook" dis koffietyd

  • @binnemanchristiaan8513
    @binnemanchristiaan8513 5 ปีที่แล้ว +1

    Yes Jan.. Baie goeie werk Meneer!!!! Ons mis jou hier in Durbanville!

  • @JRO23468
    @JRO23468 4 ปีที่แล้ว

    Sit op Itunes en Spotify

  • @robloxprogamer7298
    @robloxprogamer7298 6 ปีที่แล้ว +1

    My pa was met jou op skool beste vriende sy naam is henre rossouw

    • @jan-hendrikswiegers
      @jan-hendrikswiegers  6 ปีที่แล้ว

      Hi Runnie.Ja ek en Henre was pelle Ja!Stuur vir hom baie groete!

  • @babalombopa5666
    @babalombopa5666 4 ปีที่แล้ว +1

    You must know your best supporter is black you keep reminding of South Africa plz we need it

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 2 ปีที่แล้ว

    Lyk of daai skag ma

  • @robloxprogamer7298
    @robloxprogamer7298 6 ปีที่แล้ว +1

    Maak soo

  • @joscloete8713
    @joscloete8713 6 ปีที่แล้ว

    Ek hoop die FORD se bande hou - het al 1624 keer die pad gery in 2 dae!!!

    • @jan-hendrikswiegers
      @jan-hendrikswiegers  6 ปีที่แล้ว

      jos cloete baie dankie!!!Julle Cloete's het so baie gehelp om die video spesiaal te maak!!!So onselfsugtig!Video nou al 36 000 keer gekyk!!!!!