Leuengees 2 - Hoe Het Ons Hier Geëindig - Calvinisme - Deon Allers

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 123

  • @adriaanvanwyk3694
    @adriaanvanwyk3694 3 ปีที่แล้ว +12

    Dankie Deon. Hoe lekker is die waarheid nie... Ek hoop van harte dat ons mense sal los kom uit hierdie bose bindings. Ek was self daardeur gebind, maar Jesus het my los gemaak en my oë geopen, en ek kan vir elkeen sê, dit is die moeitewerd om daaruit te kom... Die haat het my verteer.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 ปีที่แล้ว

    Dankie Deon albei my kinders het groot geword sonder die HEILIGE GEES ... dit het my gebreek ... ek het as 7 jarige JESUS gekies baie swaar gekey daaroor maar soos ek se GOD het my staande gehou en ek loof HOM daarvoor ... as jy op fb lees hoe ons volk mense vloek ... dit is verskriklik

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 ปีที่แล้ว

    Dankie Deon .... nou weet ons waar alles vandaan kom ... so jammer ons moet dit nou eers hoor ... alles maak sin wat jy se ... mag GOD ons vergewe as ons deel van dit was... baie dankbaar JESUS CHRISTUS het my staande gehou

  • @jennyschoeman5825
    @jennyschoeman5825 3 ปีที่แล้ว +7

    Dankie vir hierdie lesing Deon, ek leer baie daaruit. Dit lyk of daar mense is wat die Nuwe Testament verwerp of nie deeglik bestudeer of verstaan nie. Sodoende kom ' n Farriseërs gees oor hulle van selfregverdiging en wil hulle deur eie werke die ewige lewe probeer bekom, m.a.w, die geloof ontbreek. Baie seënwense.

  • @ReneeNel-x6x
    @ReneeNel-x6x 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie pastor Deon Ek stem met jou. Ek is Renée Nel van Thabazimbi Limpopo

  • @marietaviljoen9124
    @marietaviljoen9124 3 ปีที่แล้ว +2

    Pastoor Deon,
    Die Heilige Gees is wonderlik om die wie in God glo, in alle waarheid ly.
    Ek het soveel helderheid uit U preek ontdek wat ek oortuig was deur die Heilge Gees.
    Ek kom uit die N G kerk maar is as tiener genadiglik deur God gered.

  • @johnnypearson6028
    @johnnypearson6028 3 ปีที่แล้ว +4

    Dankie Deon vir die aarheid wat jy vekondig.

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 3 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir die waarheid .nou maak so baie dinge vir my sin. Ons afrikaners loop mos met skulle op ons oe.trots dis mos ons afrikaners se probleem.

  • @benlotter6335
    @benlotter6335 3 ปีที่แล้ว +1

    Middag Pastoor as u n what up het kan u as dit moontlik wil ek graag vir u iets stuur. Dankie

  • @ernavandermerwe4347
    @ernavandermerwe4347 3 ปีที่แล้ว +1

    Amen!!!

  • @gatosgatosgat4161
    @gatosgatosgat4161 3 ปีที่แล้ว +1

    Another good debate on predestination is between James White (Cavinist) and Michael Brown (Arminuin), I wonder if Deon will be prepared to do public debates

  • @frikwentzel8515
    @frikwentzel8515 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek stem saam met jou opmerkings oor ons volk se hardnekkigheid, sonde en ongeregtigheid. Tog wil ek ernstig en as ‘n broer in Christus in liefde en met respek wesenlike kapsie maak teen die halwe waarhede, die valshede en die verdraaide aanbieding van historiese feite. Die woord ʺgereformeerdʺ beteken ʺterug van die Woord van die Hereʺ en is sinoniem aan ʺdie Woord van die Here sê ...ʺ. Die leer van die uitverkiesing is reeds in die tyd van Augistinus van Hippo aangespreek toe Pelagius dit verwerp het. Daars 'n oorwig van historiese bewyse dat Johannes Calvyn 'n sagmoedige, toegewyde christen was wat selfs by die standsowerheid gepleit het vir 'n genadiger doodsvonnis vir 'n godsloenaar soos Michael Servetus en wat t.s.v. al die smaad deur Servetus hom aangedoen, hom nog steeds in die tronk besoek het om hom tot bekering te roep. Waarheen kan ek jou my volledige antwoord stuur?

    • @frikwentzel8515
      @frikwentzel8515 3 ปีที่แล้ว

      Dis reeds 2 weke gelede dat ek hierdie plasing gemaak het en nog geen reaksie van Deon hierop gekry het nie

    • @bbqroadtrip7626
      @bbqroadtrip7626 3 ปีที่แล้ว

      @@frikwentzel8515 Hy sal nie want hy lieg, dis 'n vals profeet hierdie, gaan doen navorsing oor alles wat hy hier kwyt raak, en jy sal sien hy lieg:)

  • @zettalindeque5372
    @zettalindeque5372 3 ปีที่แล้ว +3

    Ja hulle glo Jesus het net vir die gelowiges gesterf, want hul vraag is, watter "Vader" sal hom laat slaan vir al die mense?....Regtig?....Jesus was geslaan gewees VIR ALMAL.Of Hy net vir gelowiges geslaan was, geslaan was Hy geslaan.Hy kon nie nog erger geslaan gewees het as wat Hy was nie.....So hulle stelling maak nie sin nie.

  • @magdasmit1349
    @magdasmit1349 3 ปีที่แล้ว

    Bid tot ons Ewige Vader, Moeder Barbelo en Christus liewer as God en Jesus

  • @lienkyolwage1528
    @lienkyolwage1528 3 ปีที่แล้ว +4

    GOD SIEN NIE KLEUR NIE

  • @gatosgatosgat4161
    @gatosgatosgat4161 3 ปีที่แล้ว +2

    Predestination or free will debate James White reformed VS Robert Sungenis Catholic, reformed support predestination and catholic support free will, very instructive

    • @afieds6845
      @afieds6845 3 ปีที่แล้ว

      Die Boere is so bang vir die katholieke soos die Hebrëers was vir God

  • @gatosgatosgat4161
    @gatosgatosgat4161 3 ปีที่แล้ว +2

    The 5 points as stipulated at the senate of Dort was in answer to Jacob Armimuis 5 articles of the Remonstrants

  • @mariodebeer
    @mariodebeer 2 ปีที่แล้ว

    Hahahhahahahahahahahaha awesome!!!!!!ek sê altyd baie van ons dink ons is gered omdat ons wit,afrikaans en kerk toe gaan!!!wakker word suid afrika!!!

  • @esterstrydom9546
    @esterstrydom9546 ปีที่แล้ว

    Hierdie boodskap is so waar ....

  • @zettalindeque5372
    @zettalindeque5372 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek moet n bietjie reghelp hier.Die swartes of kleurlinge was nie in die NG Kerk toegelaat gewees nie as gevolg van apartheid.

  • @schalkpotgieter1013
    @schalkpotgieter1013 3 ปีที่แล้ว +3

    Oordeel kom geen mens toe nie.

  • @GillianGregory-i6n
    @GillianGregory-i6n 6 หลายเดือนก่อน

    Voortrekker monument ook gebou op die styl van vrymesselaars

  • @renatagriffin3916
    @renatagriffin3916 3 ปีที่แล้ว +1

    "Free will stupid" is dit nie dalk hoogmoed nie? Ek is beter as die ongeredde persoon want ek het reg gekies en hy nie? Selfs God het nie die krag om hom te red nie want alles berus by die wilsbesluit van die sondaar wat dood in sy sonde is? Is dit wat gebeur het toe die Paulus gered is? Gee eerder aan God al die eer (Rom. 11:33-36).
    Liefde in Christus.
    André Griffin

    • @seaheiressunknown75
      @seaheiressunknown75 3 ปีที่แล้ว

      het jy net hierna geluister om fout te vind? Hoekom skuif jy nie die mens (Deon) uit die pad uit en luister na God se boodskap vir jou nie. John 8:7

    • @renatagriffin3916
      @renatagriffin3916 3 ปีที่แล้ว +2

      Die waarheid is dat ek saamstem met baie van wat Deon sê, dit sluit veral Israelvisie in, maar jy kan nie Bybelse waarhede die skuld gee vir die sonde van mense nie. Dit is kenmerkend van kultusse dat hulle iets uit die Skrif neem en dan 'n leuen rondom dit bou. Die uitverkiesing vind jy oral in die Bybel. Lees gerus Joh. 6:37,44 ; Hand. 13:48 ; Rom. 9:6-21 en Efes. 1:3-6.
      Liefde in Jesus.
      André Griffin

  • @zettalindeque5372
    @zettalindeque5372 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie van hulle redeneer of haal die vers aan waar Jesus gesê dat niemand jou uit Sy hand kan haal nie....Maar dis waar hul die pot mis sit.Ja niemand kan nie maar JY KAN JOUSELF daar uithaal omdat jy n vrye wil het.En dis daar waar jy jou Saligheid kan verloor.As jy jou rug op God draai.

  • @gawievermeulen8394
    @gawievermeulen8394 3 ปีที่แล้ว +3

    regte vals profee

  • @lindasmit7815
    @lindasmit7815 3 ปีที่แล้ว

    Vreemd dat as student in vroeë1980's ek saam met die NG kerk sendeling werk in Namibië onder die mense gedoen wat nie blankes was.Ons het nie vir hulle verkondig dat hulle nie gered kan word.

  • @lindasmit7815
    @lindasmit7815 3 ปีที่แล้ว +1

    Snaaks dat toe ek grootgeword in die NG kerk was daar lank voor 1994 sendelinge wat sendingwerk in Afrika onder die swart nasies gedoen.Wat jy dus verkondig is leuens.

    • @bbqroadtrip7626
      @bbqroadtrip7626 3 ปีที่แล้ว

      Net soooo, baie dankie.

    • @marianoeth5723
      @marianoeth5723 3 ปีที่แล้ว

      Presies die NG kerk is vals Christenskap. Hierdie man praat die waarheid. Lees julle regte Bybel en die hele Bybel nie net stukkies en versies nie. Rightly divided. Kry jul feite reg!

    • @bbqroadtrip7626
      @bbqroadtrip7626 3 ปีที่แล้ว

      @@marianoeth5723 En hoe is die NG Kerk vals...? Waar is jou feite...? Wys uit die Bybel waar die NG Kerk vals is, en hierdie ou is n vals profeet, dis baie maklik om hom op elke punt verkeerd te bewys, doen jou navorsing, hy lieg deur sy tande:)

    • @marianoeth5723
      @marianoeth5723 3 ปีที่แล้ว

      @@bbqroadtrip7626 nee hy lieg nie! Watse Bybel lees jy? En het jy dit al bestudeer van begin tot einde?

  • @carinacoetsee2334
    @carinacoetsee2334 3 ปีที่แล้ว +7

    Dis net die Heilige Gees wat mense se oë kan oopmaak!

    • @bbqroadtrip7626
      @bbqroadtrip7626 3 ปีที่แล้ว

      Jy is verkeerd, net Jesus Christus ons Heer en Verlosser, kan jou oe oopmaak:)

    • @carinacoetsee2334
      @carinacoetsee2334 3 ปีที่แล้ว

      @@bbqroadtrip7626 Vader en Jesus werk deur die Heilige Gees met ons, nie met elkeen persoonlik nie. Met elkeen persoonlik deur die Heilige Gees.
      Jesus het gesê Hy stuur die Heilige Gees om ons in alle waarheid in te lei.

    • @bbqroadtrip7626
      @bbqroadtrip7626 3 ปีที่แล้ว

      @@carinacoetsee2334 Jesus her gese, daar waar 2 of meer van julle in gebed verkeer, daar sal ek wees. Jesus het vir ons sondes gesterf, nie die Heilige Gees nie, dit was Jesus wat mens geword het en tussen ons mense gewandel het, nie die Heilige Gees nie, dit is Jesus wat gese het, glo in my en jy sal gered word, nie die Heilige Gees nie, dit is Jesus wat gese het ek sal die Vader vra om die Helper (Die Heilige Gees) te stuur om julle BY TE STAAN, en nie die Heilige Gees self nie...miskien moet ons eerder luister na wat Jesus te se het...

    • @bbqroadtrip7626
      @bbqroadtrip7626 3 ปีที่แล้ว

      Dit is ook Jesus wat gese het, as julle my gesien het, het julle die Vader gesien, jou fokus moet op Jesus wees soos hy gese het, I Am the way and the truth and the life. No one comes to the Father except through me...die Heilige Gees is slegs n "helper" jy kan nie gered word deur die Heilige Gees nie...fokus op Jesus:)

    • @carinacoetsee2334
      @carinacoetsee2334 3 ปีที่แล้ว

      @@bbqroadtrip7626 ek het nog nooit 'n probleem gehad daarmee om te weet en te glo Jesus is my Verlosser en het vir ons sondes betaal met Sy bloed.
      Ek eer Hom daarvoor!!
      Ons praat net bymekaar verby.
      Groete.

  • @afieds6845
    @afieds6845 3 ปีที่แล้ว +1

    Wie is meer nederig as die moeder van Jesus, want Sy is "voll van genade"

    • @christienasteyn6918
      @christienasteyn6918 3 ปีที่แล้ว +1

      Maar Jesus is die weg die waarheid en die lewe en niemand kan na die Vader gaan sonder Hom nie Sy bloed het ons skuld bet

    • @afieds6845
      @afieds6845 3 ปีที่แล้ว +1

      @@christienasteyn6918 Ja dis waar , ons weet dit
      Luke 1:46-55
      A. My hart besing die grootheid van die Here,
      my gees het hom in God, my redder, verbly,
      omdat Hy gunstig op sy diensmeisie
      in haar geringheid gelet het.
      Kyk, van nou af sal alle geslagte my geseënd noem,
      want Hy het groot dinge aan my gedoen,
      Hy wat almagtig is:
      Heilig is sy Naam;
      en sy troue liefde vir dié wat Hom vereer
      bly van geslag tot geslag bestaan.
      Kragtige dade het Hy met sy arm verrig,
      hoogmoediges in hul eiewaan het Hy verstrooi,
      maghebbers het hy onttroon
      en geringes verhoog.
      Behoeftiges het Hy met goeie gawes versadig
      en rykes met leë hande weggestuur.
      Sy dienaar Israel het Hy te hulp gekom
      gedagtig aan die troue liefde wat Hy beloof
      het aan ons voorouers,
      Abraham en sy nageslag, vir altyd.
      Eer aan die Vader en aan die Seun en aan die
      Heilige Gees,
      soos dit in die begin was, so ook nou en altyd,
      tot in alle ewigheid. Amen

  • @deonfrederiknortje7629
    @deonfrederiknortje7629 3 ปีที่แล้ว +2

    Vir die wat vir hulself wil besluit. th-cam.com/video/CvRMSf8aV1A/w-d-xo.html

    • @marianoeth5723
      @marianoeth5723 3 ปีที่แล้ว

      Hierdie is vals christenskap. Deon Allers is die beste en hy leer ons uit die regte Woord Van God. AFR33/53

  • @lindasmit7815
    @lindasmit7815 3 ปีที่แล้ว +1

    Seun jy kan nie geld maak uit die woord van God.Dis gratis gegee en jy kan nie daarmee handel dryf.

    • @seaheiressunknown75
      @seaheiressunknown75 3 ปีที่แล้ว +1

      Ek stem saam met jou! Ek het n groot probleem met mense wat geld maak uit die Gospel. maar wie se dis sy intention? jy het geen evidance waarop jy jou statement base nie.

    • @lindasmit7815
      @lindasmit7815 3 ปีที่แล้ว

      @@seaheiressunknown75 47:27min volg sy FNB bank rekening nommer.

    • @seaheiressunknown75
      @seaheiressunknown75 3 ปีที่แล้ว

      @@lindasmit7815 omw!! ek het dit nie eers raak gesien nie!! askies @Linda Smith. dankie dat jy reggehelp het 💕🌸 #loosingcredibilityDeon

  • @mareevanrooyen8110
    @mareevanrooyen8110 3 ปีที่แล้ว

    Dank die Here vir hierdie boodskap Deon