Baie dankie pastoor dit was n leering en ek wil begrawe word hierdie vidio het ek dink baie mense se oê geopen.GOD SEEN U .ek bid dat baie hierdie vidio gesien het en dankie nogmaals.
Deon....baie antwoorde op baie jare se vrae....veral deur familie se beïnvloeding.En versèker, dit veroorsaak rusies en stremming in 'n huishouding. Doet zo voort!!!! Die Here seën.
Laat elke mens in sy eie gemoed oortuig wees. Ek geniet sy preke maar toe Jesus opgestaan het het alles nuut geword. Ek dink wanneer jou siel jou liggaam verlaat jy in Jesus se ewige rus ingaan die woord se geen mag engele owerhede magte kan ons uit die hand van God ruk nie.
Nêrens in God se Woord is dit geskrywe dat verassing teen Sy wil is nie.. Ook nie dat dit verkeerd is nie, gelowiges sal 'n nuwe liggaam kry en met hul siel verenig word met die opraping...
Goeiedag Ek wil graag weet, in die tyd waarin ons nou leef, is daar nie begrafnis plotte nie. Wat moet ons dan doen. Ek ken die deel van Amos, maar ek het self gebel om my begrafnis plot te koop, maar daar was gesê, daar is nie. Na Covid is dit nog minder, wat word dan van die lyk.
@@Eezehealth Dit moet nie die motivering wees nie maar om die liggaam te behou vir die opstanding. Verbranding is n oordeelsdaad. Hoekom sal jy jou geliefde aan vuur blootstel wat oordeel verteenwoordig? Die liggaam maak saak! Net heidene verbrand liggame omdat hulle nie aan die opstanding van die liggaam glo nie. Daar sal plek vir grafte wees as mense daarop aandring. Daar is baie grond. Intussen veroorsaak die verbranding van liggame baie erge lugbesoedeling, meer as voertuie. Maar ja, You either get it or you don't.
This is the second time I listened to an Afrikaans sermon on cremation vs burial and is almost identical. I do hear the arguments from both sides however, the Scriptures in itself does not condemn the practice of cremation but rather the opinion of the presenter. There is no specific Scripture condemning cremation for example GOD said to Israel Leviticus 18:21 KJV - And thou shalt not let any of thy seed pass through [the fire] to Molech, neither shalt thou profane the name of thy God: I [am] the LORD. Deuteronomy 12:31 - Thou shalt not do so unto the LORD thy God: for every abomination to the LORD, which he hateth, have they done unto their gods; for even their sons and their daughters they have burnt in the fire to their Leviticus 20:1-5 - And the LORD spake unto Moses, saying, … Jeremiah 7:30-34 - For the children of Judah have done evil in my sight, saith the LORD: they have set their abominations in the house which is called by my name, to pollute it… Ezekiel 16:36-38 - Thus saith the Lord GOD; Because thy filthiness was poured out, and thy nakedness discovered through thy whoredoms with thy lovers, and with all the idols of thy abominations, and by the blood of thy children, which thou didst give unto them; … Amos 1:13 - Thus saith the LORD; For three transgressions of the children of Ammon, and for four, I will not turn away [the punishment] thereof; because they have ripped up the women with child of Gilead, that they might enlarge their border: Deuteronomy 18:10 - There shall not be found among you [any one] that maketh his son or his daughter to pass through the fire, [or] that useth divination, [or] an observer of times, or an enchanter, or a witch, We read in 1 Samuel 31:12 - All the valiant men arose, and went all night, and took the body of Saul and the bodies of his sons from the wall of Bethshan, and came to Jabesh, and burnt them there. Genesis 3:19 - In the sweat of thy face shalt thou eat bread, till thou return unto the ground; for out of it wast thou taken: for dust thou [art], and unto dust shalt thou return. ~ no mention of burial nor cremation. Look at the words of Paul it is a decision 1 Corinthians 13:3 - And though I bestow all my goods to feed [the poor], and though I give my body to be burned, and have not charity, it profiteth me nothing. 2 Chronicles 16:13-14 - 13 And Asa slept with his fathers, and died in the one and fortieth year of his reign. 14 And they buried him in his own sepulchres, which he had made for himself in the city of David, and laid him in the bed which was filled with sweet odours and divers kinds [of spices] prepared by the apothecaries' art: and they made a very great burning for him. 2 Kings 23:17-24 - Then he said, What title [is] that that I see? And the men of the city told him, [It is] the sepulchre of the man of God, which came from Judah, and proclaimed these things that thou hast done against the altar of Bethel. ~ why were their bones burned? The context explains because of idolatry. ~ to be cremated is no sin nor any act against GOD for if a true born-again child of GOD be cremated it is not a religious act of sacrifice to idols or gods. Therefore, to be cremated is no act of unbelief, sin, disrespect against GOD. In Luke 16 we read the rich man was buried in in hell he lifted up his eyes. The repented malefactor bones were broken and probably cast into the valley of Hinnom for it was not said what was done with their bodies (John 19:30-42). Yet Jesus said to him today thou shalt be with me in paradise (Luke 23:43). I would be liked to be buried however what happens to my body after my passing is not in my hands. What matters is what happens to my soul/spirit for that is an eternal matter heaven or hell/lake of fire. As for my body I know it will be resurrected. Our resurrected bodies will not be earthy but liken unto that of the angels according to the Scriptures (E.g. Matthew 22:30; 2 Corinthians 5:8; www.kingjamesbibleonline.org/Bible-Verses-About-Resurrection/ ). (All references are from the King James Version (KJV)) As to the remains/dust of cremated bodies it should be buried or kept in the cemetery and not kept in the house of their loved ones. It is also known that loved ones who keep photos, momentous. Etc. of their departed love one talks with them and that is a form of necromancy. There are instances where a living spouse sleeps with the ash or some clothing e.g. underwear with them in the bed. In my lifetime in the church/religious systems I experienced a “dead church” for most denominations are made up of goats who are entertained by clowns and that is the reason there is no “revival” for the “church” are made up of unbelievers/worldly persons/sinners and not true born-again followers of the LORD Jesus Christ and not because there is a wall of remembrance on their grounds/property. The biblical Ekklēsia is made up of true born-again children of GOD and not sinners/unbelievers/worldly/carnal people. For the ekklēsia is the living stones whereby the “church” is built. Sinners cannot be a “brick” in this spiritual church/body of the LORD Jesus Christ. You cannot be unequally joked with unbelievers/unrighteous persons according to the Scriptures… It is proven even by nature: put a rotten apple in a basket full of good fruit and soon all be rotten. This is why the “church” is what it is today… Revival is not for the body of Christ for true born-again children of GOD is already revived. There will be no revival in this dispensation for in Scripture it foretells of a falling away/apostasy and not a revival. Looking at the “church” of today and we already see the fulfilment of this prophesy and it will just get worse and worse. Please do your own study and you will find it to be true. The remedy is not revival but rather starting over with true born-again children of GOD. Sin separates us from GOD and sin is the reason Satan and his angels are at work in the lives of saved sinners and as long as you sin you will always have an open door for Satan and his angels to operate in and through you. Yes, any object, momentous, etc. (idols) likewise, can be a channel to open a door(s) in your life and again it boils down to sin.
Wow!! Baie baie dankie. Ek loop al jare en wonder oor dit! Kon nerens n reguit of eerlik antw kry nie. Nou het ek my keuse ook gemaak.. Ek sal beslis nie Vera's word nie. Ek het net een vraag asb? Indien iemand Vera's is en die person het nie van die dinge geweet nie, wat word van hulle? Sal die Here hul daarvoor vergewe of wat?
Ek glo ons is van stof gemaak. En as mens nou per ongeluk veras het glo ek dat dit nie teen jou gehou word nie. Kry ons almal nie nuwe liggaam wanneer ons hemel toe gaan nie?
Dit gaan my verstand te bowe dat julle wil voorgee dat God, met respek gesê, eerder behae daarin skep om die dooie liggaam van Sy kind, Sy tempel, in ‘n graf te laat opvrot en deur maaiers te laat opvreet, eerder as dat daardie dooie liggaam deur vuur tot as vergaan. Verstaan julle dan nie? Kan julle werklik so blind wees? Vuur vernietig nie altyd nie - vuur kan ook suiwer, net soos goud deur vuur gelouter en gesuiwer word tot ‘n hoër kwaliteit. As dit dan waar is v goud, een vd aarde se mees kosbare edelmetale, hoeveel te meer vd kind van God se dooie liggaam! Ons liggame is tog, in God se oë, baie meer werd as goud!! Julle is totaal in ‘n dwaling. Ek dink ook dat die opmerking dat famililielede genot daaruit put om die knop te druk wat die kis met die dooie in die vuur instoot, in swak smaak val. Die dood is, ek glo vir die meeste mense ‘n verskrikking, selfs al is jy gered. As jy al ooit iemand aan die dood afgestaan het vir wie jy baie lief was en vir jou kosbaar was, sal jy weet waarvan ek praat. Die opmerking uit die video waarna ek hierbo verwys, is niks anders as ligsinnig nie en getuig van ‘n gebrek aan respek en gesag vir die dood. Gaan dink maar daaroor ...
Baie goeie boodskap en baie goeie video. Ek's bly ek het hierdie video gekyk. My ma was veras toe sy oorlede is. Hierdie video het my twee keer laat dink oor verassing. Dankie Deon en Amen!
Sjoe! Dit het my hele siening verander. Ek wou veras word maar is na die video duidelik nie ek het nooit geweet dit teen God se wil nie. Die preek het my helemal verander. Baie dankie Ps.
Diegene wat beweer dat dit sonde is as iemand wat in God gesterf het, veras word, beroof God die Skepper, van Sy herskeppingskrag en -mag. Aan Hom is tog gegee alle mag en krag in hemel en op aarde. Hoe klein dink sommige mense nie tog oor die Krag van die Lewende en Almagtige God nie!
Nouja, wat meer. Ek merk hoeveel christene wie nie wedergebore kinders is nie, die Woord sonder kennis verwerp, om in hul ego slimmer wil vertoon as ons Vader Skepper. LET WEL: Die Woord sê baie duidelik dat verbranding/verassing 'n GRUWEL vir God die Skepper is. Om 'n christen te wees, beteken niks, maar om 'n wedergebore kind te wees, gedoop deur onderdompeling en dink jou kaartjie hemel toe, is jou ewige lewe werd en gewaarborg, maak jy 'n groot fout, want wedergebore kinders kan steeds verdoem word weens ongeregtigheid beoefen in hul lewens. PASOP: Dat jou naam nie uitgewis word nie. Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele. OPENBARING 3:5 AFR53 Hierin is die kinders van God en die kinders van die duiwel openbaar: elkeen wat die geregtigheid nie doen nie, is nie uit God nie, en hy ook wat sy broeder nie liefhet nie. I JOHANNES 3:10 AFR53 Verharde harte met dowe ore sal die teologiese kerklike misleiding glo tot hul eie verderf. Dan sien ek 'n opmerking oor die vrou en die hoed wat sy nie meer dra gedurende gesamentlike aanbidding nie. Nêrens praat die Woord van die hoed wat die vrou moet dra nie, maar wel om haar hoof te versluier as hoof bedekking. Dus doen alle vroue die man en die Seun en die Vader sonder hoofbedekking 'n oneer aan. Daarom sal en kan ons Vader nie die mense se gebede of aanbidding aanhoor nie. Die priesters (manne) van die huisgesinne, het hul huislike priesters amp onder die stof ingevee.
Die video is vir my ‘n groot teleurstelling. Eerstens om te beweer dat vuur altyd die simbool vd oordeel van God is, is totaal van alle waarheid ontbloot. 1 Petrus 1:7 sê selfs dat God ons geloof deur vuur louter tot lof, eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus. Hoe nou gemaak as vuur vir God so afstootlik is??? Verder, waarom slegs video’s van verassing aan mense vertoon. Waar’s die video’s wat toon hoe die mens se liggaam, in die graf verrot, die stank, die gate wat in die vlees inval, die hol oogkasse, die vertering deur wurms, ens. Wys gerus aan die kykers hoe lyk lyke wat besig is om te verrot sodat almal die ware gesig van die fisiese dood in die oë kan staar. Dit is voorwaar nie ‘n mooi prentjie nie, of verkies julle om eerder hierdie beeld te begrawe? En eers daarna laat elkeen dan self besluit of jy eerder jou liggaam, die tempel van die Heilige God, deur wurms en verrotting wil laat vergaan, en of jy verkies om deur die vuur te gaan, saam met God soos Daniël se drie vriende ook saam met God deur die vuur gegaan het. Verder, my ma is bykans ‘n jaar gelede oorlede. Sy was uit en uit ‘n kind van God en ek weet sy is by die Here. Sy het verkies om haar te laat veras, en selfs as sy geen voorkeur gehad het hoe daar met haar liggaam na haar dood gehandel moet word nie, dan sou ek haar nogsteeds laat veras het. Ek het my geliefde moeder se as in my huis. Ek en my ma was ongelooflik naby aan mekaar. Ek sou nooit vrede kon maak met die feit dat die liggaam van die persoon vir wie ek so lief was, in ‘n graf lê en opvrot en deur wurms opgevreet word nie. Daar is absoluut niks afstootlik om so ‘n persoon se as in jou huis te hê nie. Op die dae wat ek baie na my ma verlang, dan gaan ek na haar urn toe met die as. En daar vertroos die Here my. Haar as is van die kosbaarste in my besit. Daar is niks van dat jy die dood of ‘n doodse gees in jou huis innooi as jy iemand se as by jou hou nie. Dit is gelykstaande om te sê dat jy ‘n bose gees in jou huis inlaat. Dit is tog totaal vals. Hoe kan ‘n bose gees gekoppel word aan die as van my geliefde moeder wat in die Here gesterf het? Wat die LiveGem video betref, ek dink dit is voorwaar voortreflik. As ek die geld gehad het, sou ek dit met my moeder se as ook gedoen het. Weer eens, die liggaam is die tempel van God en omdat dit so kosbaar is, wat beter manier om daardie liggaam as ‘n diamant hier op aarde te verewig tot tyd en wyl die Here weer kom en ons ons verheerlikte liggame kry. Dit is dikwels so dat as ons deur vuur en baie druk in ons lewens gaan, maar saam met God, dan tree die beste in ons na vore. Miskien gee hierdie manier konkrete substansie om ons daaraan te herinner. My opinie: Dit staan miskien nie so eksplisiet in die Skrif nie, maar om lykverbranding van ongelowiges in die Bybel gelyk te stel met verassing van gelowiges wat in die Here gesterf het, is totaal ‘n dwaling!
Woooow Baie dankie Pastoor Deon vir die insiggewende Boodskap. Ek dit nog nooit so gehoor nie. SHALOM
Baie Dankie Pastor ,dit was baie leersaam en laat n men's 2keer dink, waardeer dat Pastor Al jou preke so mooi uit 1 sit.God seén jou
Dankie Deon warduur en ek vir staan nou dit is verkeert om Veras te word
Dankie vir die kennis. 🙌🙏🔥
Baie dankie pastoor dit was n leering en ek wil begrawe word hierdie vidio het ek dink baie mense se oê geopen.GOD SEEN U .ek bid dat baie hierdie vidio gesien het en dankie nogmaals.
Dank die Vader vir hierdie waarheid deur u bekend gemaak.
Deon, hier was jy jonger, 😂. Dankie vir die lesing.
Deon....baie antwoorde op baie jare se vrae....veral deur familie se beïnvloeding.En versèker, dit veroorsaak rusies en stremming in 'n huishouding. Doet zo voort!!!! Die Here seën.
Laat elke mens in sy eie gemoed oortuig wees. Ek geniet sy preke maar toe Jesus opgestaan het het alles nuut geword. Ek dink wanneer jou siel jou liggaam verlaat jy in Jesus se ewige rus ingaan die woord se geen mag engele owerhede magte kan ons uit die hand van God ruk nie.
Baie insiggewend, dankie 😢
Nêrens in God se Woord is dit geskrywe dat verassing teen Sy wil is nie.. Ook nie dat dit verkeerd is nie, gelowiges sal 'n nuwe liggaam kry en met hul siel verenig word met die opraping...
Mens kan altyd sekerheid kry en bid daaroor en die God wat alle verstand te bowe gaan sal jou rus in jou gemoed gee.
Dankie Deon .. my kinders weet ek moet begrawe word ... ek glo daaraan ..
Myne ook.
Eñ as jy nie geld het ver begrawing nie als so deur mekaar em wil ook begrawe word maar almal se dis goedkooper om te veras te word
Goeiedag
Ek wil graag weet, in die tyd waarin ons nou leef, is daar nie begrafnis plotte nie. Wat moet ons dan doen. Ek ken die deel van Amos, maar ek het self gebel om my begrafnis plot te koop, maar daar was gesê, daar is nie. Na Covid is dit nog minder, wat word dan van die lyk.
Dankie nou kyk ek anders na dit. Dankie vir dit wat jy deel, dit maak 'n verskil en ek verstaan en leer so baie.
😮soek meer info oor hoe verasng gedoen word Dankie
Ek is dankbaar hiervoor wou altyd weet of verassing reg is nou weet ek baie Dankie
Jy sien dit of jy sien dit nie!
Ek sien net daar is nie meer plek in die begrafplase nie :-(
@@Eezehealth Dit moet nie die motivering wees nie maar om die liggaam te behou vir die opstanding. Verbranding is n oordeelsdaad. Hoekom sal jy jou geliefde aan vuur blootstel wat oordeel verteenwoordig? Die liggaam maak saak! Net heidene verbrand liggame omdat hulle nie aan die opstanding van die liggaam glo nie. Daar sal plek vir grafte wees as mense daarop aandring. Daar is baie grond. Intussen veroorsaak die verbranding van liggame baie erge lugbesoedeling, meer as voertuie. Maar ja, You either get it or you don't.
Baie dankie vir hierdie les het baie lank met dit geworstel
Fantasties!!!! Nog altyd gesê dit is verkeerd. Baie dankie
This is the second time I listened to an Afrikaans sermon on cremation vs burial and is almost identical. I do hear the arguments from both sides however, the Scriptures in itself does not condemn the practice of cremation but rather the opinion of the presenter. There is no specific Scripture condemning cremation for example GOD said to Israel Leviticus 18:21 KJV - And thou shalt not let any of thy seed pass through [the fire] to Molech, neither shalt thou profane the name of thy God: I [am] the LORD. Deuteronomy 12:31 - Thou shalt not do so unto the LORD thy God: for every abomination to the LORD, which he hateth, have they done unto their gods; for even their sons and their daughters they have burnt in the fire to their Leviticus 20:1-5 - And the LORD spake unto Moses, saying, … Jeremiah 7:30-34 - For the children of Judah have done evil in my sight, saith the LORD: they have set their abominations in the house which is called by my name, to pollute it… Ezekiel 16:36-38 - Thus saith the Lord GOD; Because thy filthiness was poured out, and thy nakedness discovered through thy whoredoms with thy lovers, and with all the idols of thy abominations, and by the blood of thy children, which thou didst give unto them; … Amos 1:13 - Thus saith the LORD; For three transgressions of the children of Ammon, and for four, I will not turn away [the punishment] thereof; because they have ripped up the women with child of Gilead, that they might enlarge their border: Deuteronomy 18:10 - There shall not be found among you [any one] that maketh his son or his daughter to pass through the fire, [or] that useth divination, [or] an observer of times, or an enchanter, or a witch,
We read in 1 Samuel 31:12 - All the valiant men arose, and went all night, and took the body of Saul and the bodies of his sons from the wall of Bethshan, and came to Jabesh, and burnt them there.
Genesis 3:19 - In the sweat of thy face shalt thou eat bread, till thou return unto the ground; for out of it wast thou taken: for dust thou [art], and unto dust shalt thou return. ~ no mention of burial nor cremation.
Look at the words of Paul it is a decision 1 Corinthians 13:3 - And though I bestow all my goods to feed [the poor], and though I give my body to be burned, and have not charity, it profiteth me nothing.
2 Chronicles 16:13-14 - 13 And Asa slept with his fathers, and died in the one and fortieth year of his reign. 14 And they buried him in his own sepulchres, which he had made for himself in the city of David, and laid him in the bed which was filled with sweet odours and divers kinds [of spices] prepared by the apothecaries' art: and they made a very great burning for him.
2 Kings 23:17-24 - Then he said, What title [is] that that I see? And the men of the city told him, [It is] the sepulchre of the man of God, which came from Judah, and proclaimed these things that thou hast done against the altar of Bethel. ~ why were their bones burned? The context explains because of idolatry. ~ to be cremated is no sin nor any act against GOD for if a true born-again child of GOD be cremated it is not a religious act of sacrifice to idols or gods. Therefore, to be cremated is no act of unbelief, sin, disrespect against GOD. In Luke 16 we read the rich man was buried in in hell he lifted up his eyes. The repented malefactor bones were broken and probably cast into the valley of Hinnom for it was not said what was done with their bodies (John 19:30-42). Yet Jesus said to him today thou shalt be with me in paradise (Luke 23:43).
I would be liked to be buried however what happens to my body after my passing is not in my hands. What matters is what happens to my soul/spirit for that is an eternal matter heaven or hell/lake of fire. As for my body I know it will be resurrected. Our resurrected bodies will not be earthy but liken unto that of the angels according to the Scriptures (E.g. Matthew 22:30; 2 Corinthians 5:8; www.kingjamesbibleonline.org/Bible-Verses-About-Resurrection/ ). (All references are from the King James Version (KJV))
As to the remains/dust of cremated bodies it should be buried or kept in the cemetery and not kept in the house of their loved ones. It is also known that loved ones who keep photos, momentous. Etc. of their departed love one talks with them and that is a form of necromancy. There are instances where a living spouse sleeps with the ash or some clothing e.g. underwear with them in the bed.
In my lifetime in the church/religious systems I experienced a “dead church” for most denominations are made up of goats who are entertained by clowns and that is the reason there is no “revival” for the “church” are made up of unbelievers/worldly persons/sinners and not true born-again followers of the LORD Jesus Christ and not because there is a wall of remembrance on their grounds/property. The biblical Ekklēsia is made up of true born-again children of GOD and not sinners/unbelievers/worldly/carnal people. For the ekklēsia is the living stones whereby the “church” is built. Sinners cannot be a “brick” in this spiritual church/body of the LORD Jesus Christ. You cannot be unequally joked with unbelievers/unrighteous persons according to the Scriptures…
It is proven even by nature: put a rotten apple in a basket full of good fruit and soon all be rotten. This is why the “church” is what it is today…
Revival is not for the body of Christ for true born-again children of GOD is already revived. There will be no revival in this dispensation for in Scripture it foretells of a falling away/apostasy and not a revival. Looking at the “church” of today and we already see the fulfilment of this prophesy and it will just get worse and worse. Please do your own study and you will find it to be true. The remedy is not revival but rather starting over with true born-again children of GOD. Sin separates us from GOD and sin is the reason Satan and his angels are at work in the lives of saved sinners and as long as you sin you will always have an open door for Satan and his angels to operate in and through you. Yes, any object, momentous, etc. (idols) likewise, can be a channel to open a door(s) in your life and again it boils down to sin.
Baie geleer baie dankie my siening heeltemal verander baie dankie
Baie dankie vir die boodskap. Dit het my soeke na die regte antw.i.v.m.verassing of begrawe beantwoord. Begrawe. Jesus is my voorbeeld. Annetjie
Wow!! Baie baie dankie. Ek loop al jare en wonder oor dit! Kon nerens n reguit of eerlik antw kry nie. Nou het ek my keuse ook gemaak.. Ek sal beslis nie Vera's word nie. Ek het net een vraag asb? Indien iemand Vera's is en die person het nie van die dinge geweet nie, wat word van hulle? Sal die Here hul daarvoor vergewe of wat?
Ek glo ons is van stof gemaak. En as mens nou per ongeluk veras het glo ek dat dit nie teen jou gehou word nie. Kry ons almal nie nuwe liggaam wanneer ons hemel toe gaan nie?
What about if you burn in a car accident or in a house ?
Remember what Deon said in the beginning; if you have a choice. If you burned in a car or house it wasn't your choice.
Not the same subject
Verassing en begrawe
Baie intressant.
So dikwels het ek gehoor dat mense verassing kies en heeltyd was dit in my gedagte dat dit verkeerd is...dankie...nou is ek nog meer gerus gestel.
Dit gaan my verstand te bowe dat julle wil voorgee dat God, met respek gesê, eerder behae daarin skep om die dooie liggaam van Sy kind, Sy tempel, in ‘n graf te laat opvrot en deur maaiers te laat opvreet, eerder as dat daardie dooie liggaam deur vuur tot as vergaan. Verstaan julle dan nie? Kan julle werklik so blind wees? Vuur vernietig nie altyd nie - vuur kan ook suiwer, net soos goud deur vuur gelouter en gesuiwer word tot ‘n hoër kwaliteit. As dit dan waar is v goud, een vd aarde se mees kosbare edelmetale, hoeveel te meer vd kind van God se dooie liggaam! Ons liggame is tog, in God se oë, baie meer werd as goud!! Julle is totaal in ‘n dwaling. Ek dink ook dat die opmerking dat famililielede genot daaruit put om die knop te druk wat die kis met die dooie in die vuur instoot, in swak smaak val. Die dood is, ek glo vir die meeste mense ‘n verskrikking, selfs al is jy gered. As jy al ooit iemand aan die dood afgestaan het vir wie jy baie lief was en vir jou kosbaar was, sal jy weet waarvan ek praat. Die opmerking uit die video waarna ek hierbo verwys, is niks anders as ligsinnig nie en getuig van ‘n gebrek aan respek en gesag vir die dood. Gaan dink maar daaroor ...
Met die dood van ñ men's verlaat die gees net die liggaam ,
nee dankie
Baie goeie boodskap en baie goeie video. Ek's bly ek het hierdie video gekyk. My ma was veras toe sy oorlede is. Hierdie video het my twee keer laat dink oor verassing. Dankie Deon en Amen!
Ek stem saam met jou maar begrawe mense jou word jy honderd jaar opgegrawe en dorpe en stede te bou so wat ek glo ook in begrawing
Juweliersware nie juweliers nie. Juweliers is mense wat juwele verkoop.
Deon ek wil graag met jou praat
Sjoe! Dit het my hele siening verander. Ek wou veras word maar is na die video duidelik nie ek het nooit geweet dit teen God se wil nie. Die preek het my helemal verander. Baie dankie Ps.
T
Absolute twak.
Was dit nodig? sies man
@@vasti018 Wel, iemand moet die waarheid praat.
Want die bra praat loutere onsin
very good insight thank you , choice and attitude 👍 yes freedom to choose. cremation is definitely healthier option. covid 19 right now.
Ons het ons seun laat veras weens finansiele redes. Het ons dus nou gesondig?
Nee. Verassing gaan oor gesindheid en nie sonde of hemel en hel nie
Diegene wat beweer dat dit sonde is as iemand wat in God gesterf het, veras word, beroof God die Skepper, van Sy herskeppingskrag en -mag. Aan Hom is tog gegee alle mag en krag in hemel en op aarde. Hoe klein dink sommige mense nie tog oor die Krag van die Lewende en Almagtige God nie!
Nee julle het nie. Hierdie kwak is op n dwaalspoor.
@@lorrainezwarts4277 Jou vrugte is gesien. Dit was nie uit die mond van 'n persoon wat 'n dienskneg is van ons Verlosser bie.
Nouja, wat meer.
Ek merk hoeveel christene wie nie wedergebore kinders is nie, die Woord sonder kennis verwerp, om in hul ego slimmer wil vertoon as ons Vader Skepper.
LET WEL: Die Woord sê baie duidelik dat verbranding/verassing 'n GRUWEL vir God die Skepper is.
Om 'n christen te wees, beteken niks, maar om 'n wedergebore kind te wees, gedoop deur onderdompeling en dink jou kaartjie hemel toe, is jou ewige lewe werd en gewaarborg, maak jy 'n groot fout, want wedergebore kinders kan steeds verdoem word weens ongeregtigheid beoefen in hul lewens.
PASOP: Dat jou naam nie uitgewis word nie.
Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele.
OPENBARING 3:5 AFR53
Hierin is die kinders van God en die kinders van die duiwel openbaar: elkeen wat die geregtigheid nie doen nie, is nie uit God nie, en hy ook wat sy broeder nie liefhet nie.
I JOHANNES 3:10 AFR53
Verharde harte met dowe ore sal die teologiese kerklike misleiding glo tot hul eie verderf.
Dan sien ek 'n opmerking oor die vrou en die hoed wat sy nie meer dra gedurende gesamentlike aanbidding nie.
Nêrens praat die Woord van die hoed wat die vrou moet dra nie, maar wel om haar hoof te versluier as hoof bedekking.
Dus doen alle vroue die man en die Seun en die Vader sonder hoofbedekking 'n oneer aan.
Daarom sal en kan ons Vader nie die mense se gebede of aanbidding aanhoor nie.
Die priesters (manne) van die huisgesinne, het hul huislike priesters amp onder die stof ingevee.
Die video is vir my ‘n groot teleurstelling. Eerstens om te beweer dat vuur altyd die simbool vd oordeel van God is, is totaal van alle waarheid ontbloot. 1 Petrus 1:7 sê selfs dat God ons geloof deur vuur louter tot lof, eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus. Hoe nou gemaak as vuur vir God so afstootlik is??? Verder, waarom slegs video’s van verassing aan mense vertoon. Waar’s die video’s wat toon hoe die mens se liggaam, in die graf verrot, die stank, die gate wat in die vlees inval, die hol oogkasse, die vertering deur wurms, ens. Wys gerus aan die kykers hoe lyk lyke wat besig is om te verrot sodat almal die ware gesig van die fisiese dood in die oë kan staar. Dit is voorwaar nie ‘n mooi prentjie nie, of verkies julle om eerder hierdie beeld te begrawe? En eers daarna laat elkeen dan self besluit of jy eerder jou liggaam, die tempel van die Heilige God, deur wurms en verrotting wil laat vergaan, en of jy verkies om deur die vuur te gaan, saam met God soos Daniël se drie vriende ook saam met God deur die vuur gegaan het. Verder, my ma is bykans ‘n jaar gelede oorlede. Sy was uit en uit ‘n kind van God en ek weet sy is by die Here. Sy het verkies om haar te laat veras, en selfs as sy geen voorkeur gehad het hoe daar met haar liggaam na haar dood gehandel moet word nie, dan sou ek haar nogsteeds laat veras het. Ek het my geliefde moeder se as in my huis. Ek en my ma was ongelooflik naby aan mekaar. Ek sou nooit vrede kon maak met die feit dat die liggaam van die persoon vir wie ek so lief was, in ‘n graf lê en opvrot en deur wurms opgevreet word nie. Daar is absoluut niks afstootlik om so ‘n persoon se as in jou huis te hê nie. Op die dae wat ek baie na my ma verlang, dan gaan ek na haar urn toe met die as. En daar vertroos die Here my. Haar as is van die kosbaarste in my besit. Daar is niks van dat jy die dood of ‘n doodse gees in jou huis innooi as jy iemand se as by jou hou nie. Dit is gelykstaande om te sê dat jy ‘n bose gees in jou huis inlaat. Dit is tog totaal vals. Hoe kan ‘n bose gees gekoppel word aan die as van my geliefde moeder wat in die Here gesterf het? Wat die LiveGem video betref, ek dink dit is voorwaar voortreflik. As ek die geld gehad het, sou ek dit met my moeder se as ook gedoen het. Weer eens, die liggaam is die tempel van God en omdat dit so kosbaar is, wat beter manier om daardie liggaam as ‘n diamant hier op aarde te verewig tot tyd en wyl die Here weer kom en ons ons verheerlikte liggame kry. Dit is dikwels so dat as ons deur vuur en baie druk in ons lewens gaan, maar saam met God, dan tree die beste in ons na vore. Miskien gee hierdie manier konkrete substansie om ons daaraan te herinner. My opinie: Dit staan miskien nie so eksplisiet in die Skrif nie, maar om lykverbranding van ongelowiges in die Bybel gelyk te stel met verassing van gelowiges wat in die Here gesterf het, is totaal ‘n dwaling!
Bybel waarsku teen vals profete...vermy ten alle koste sulke vals uitlegte soos die.
Ek stem saam met jou! Wanvoorstelling van die skrif.