Krag Van Gebed & Smekinge - Deon Allers

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • Krag Van Gebed & Smekinge - Deon Allers
    Kontak ons gerus:
    epos:
    info@deonallers.co.za
    deonallers@gmail.com
    076 373 3143
    Subscribe op ons You Tube kanaal:
    www.youtube.co....
    Facebook:
    / beautiful-fe. .
    Facebook:
    / deontwee.allers
    Webtuiste:
    www.deonallers.co.za
    Beautiful Feet Ministries

ความคิดเห็น • 15

  • @elsiecochrane7601
    @elsiecochrane7601 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor,dis fantasties!!!blessings

  • @legoall5511
    @legoall5511 2 ปีที่แล้ว

    Kobus Jansen van vuuren die bootskap was vir my baie dankie

  • @bernitadevilliers
    @bernitadevilliers ปีที่แล้ว

    ❤Amen!!!!

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 ปีที่แล้ว +2

    Baie waar...die hemel gaan oor prys en loof. Pragtige voorbeeld van gebed.

  • @adeleduvenage5674
    @adeleduvenage5674 5 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir hierdie leringe.

  • @contrarian717
    @contrarian717 4 ปีที่แล้ว +2

    Sterk spreker.
    Geniet al jou leringe

  • @eugenekruger8730
    @eugenekruger8730 4 ปีที่แล้ว +1

    Bake dankie vir u kosbare word ek warder dit baie. Eugene Kruger

  • @vickywisse1911
    @vickywisse1911 4 ปีที่แล้ว +2

    Krag in gebed🙌🏻

  • @altanortje468
    @altanortje468 3 ปีที่แล้ว

    Amen, baie baie leersaam en sal my beslis help om meer in 'detail' te bid, veral vir mense en nie slegs hul name te noem. In geheel baie leersaam.

  • @ernaengelbrecht6715
    @ernaengelbrecht6715 3 ปีที่แล้ว

    Gebed is ons lewe

  • @lindaleibach4021
    @lindaleibach4021 3 ปีที่แล้ว

    Waar kan ek die video kry oor geloof en outoriteits gebed?

  • @arshadiamiller3744
    @arshadiamiller3744 2 ปีที่แล้ว

    Hello Deon hoop U kan my help ,
    Wanneer moet ons nagmaal hê? Is dit soos die gees van die Here lei of soos sommige bedieninge elke eerste sondag van die maand , dankie ek wil net meer leer oor hoe om die Here te dien volgens die bybel

  • @benlotter6335
    @benlotter6335 3 ปีที่แล้ว

    Pastoor.stuur asb vir my U cell no ek kan nie so.gou snap nie asb stuur U cell No of U vrou. Dankie Asb

  • @nikitadebruyn1754
    @nikitadebruyn1754 2 ปีที่แล้ว

    Goeie middag is daar n nommer waar op Ek met pastoor Kan kontak maak op WhatsApp