Wynand en Cheree sing Elandsbaai

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ก.ย. 2024
  • Omdat ons Weskusers is, is hierdie liedjie vir ons baie spesiaal. Hier is ons akoestiese weergawe van die pragtige liedjie wat Basjan geskryf het oor die Weskusdorpie in die hartjie van die Sandveld - Elansbaai.
    Hoop jy geniet dit en deel asb met almal wat jy ken en subscribe ook asb aan ons TH-cam kanaal - Wynand en Cheree.
    Vir meer informasie kontak ons - wynand@wynandstrydom.co.za
    Volg ons op Facebook:
    / wynandencheree
    Instagram:
    / wynand_stry. .
    / chereestrydom

ความคิดเห็น • 28

  • @wernerstruebing116
    @wernerstruebing116 หลายเดือนก่อน +1

    Baie mooi, ek kan daagliks na julle luister, baie dankie, groete van duitsland

  • @user-gn8lh5hd4h
    @user-gn8lh5hd4h 5 หลายเดือนก่อน +4

    Baie mooi cheree dankie Vir die mooi liedjie

  • @gregorycarstens5085
    @gregorycarstens5085 4 หลายเดือนก่อน +3

    Eks n groot fan van julle. Dankie vir die mooi musiek.

  • @marietjiesteenkamp4954
    @marietjiesteenkamp4954 6 หลายเดือนก่อน +3

    So mooi kan nie op hou luister.

  • @christoels8110
    @christoels8110 3 ปีที่แล้ว +9

    Ons land is so ryk aan musiek talent. Onopgesmukte sangpaar. Geluk straal uit hulle uit. Baie dankie vir plasing.

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 5 หลายเดือนก่อน +3

    Cheree jy moet asb n diep cd maak. 🙏 Jou stem so mooi. 🙏💙

  • @peetgreyling5686
    @peetgreyling5686 6 หลายเดือนก่อน +2

    Lekker om na te luister as mens na iets of iemand verlang wat jy nie eens ken nie! Baie mooi stemme.

  • @eugenelombard960
    @eugenelombard960 11 หลายเดือนก่อน +3

    Dit was nou lekker om na te luister. Groete vanuit Nieu-Seeland.

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 5 หลายเดือนก่อน +2

    Baie mooi!!!!

  • @josephdutoit8974
    @josephdutoit8974 7 หลายเดือนก่อน +2

    ❤lief julle liedjies 🎉

  • @elsalabuschagne9184
    @elsalabuschagne9184 3 ปีที่แล้ว +8

    Fantasties mooi. Net 1probleem, ek wil nou net Elandsbaai toe. Moet nooit ophou om te sing nie.Jul bring n rustigheid in mens

  • @andrevanstaden4637
    @andrevanstaden4637 6 หลายเดือนก่อน +3

    Beautifull

  • @user-ke7hi3pf7r
    @user-ke7hi3pf7r 10 หลายเดือนก่อน +3

    JULLE TWEE KOOK...❤

  • @karlhusselmann4389
    @karlhusselmann4389 2 ปีที่แล้ว +4

    My gunsteling!

  • @BiaMclarem
    @BiaMclarem 3 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie

  • @martinswanepoel4354
    @martinswanepoel4354 8 หลายเดือนก่อน +2

    Fantasties! Mooi!

  • @nomabark6026
    @nomabark6026 2 ปีที่แล้ว +5

    Hoop al die bekendes kyk en luister want n beter voorbeeld gaan hul nie maklik kry nie

  • @deonhutten796
    @deonhutten796 3 ปีที่แล้ว +7

    awesome

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn ปีที่แล้ว +2

    Twee pragtige stemme in harmonie prys Elohim

  • @joggieheydenrych6879
    @joggieheydenrych6879 3 ปีที่แล้ว +4

    Stunning and beautiful

  • @malanalwyn
    @malanalwyn 3 ปีที่แล้ว +3

    Oom Gert en tannie Magda het my gisteraand vertel hoe mooi julle die liedjie sing. Hulle is reg. Ons ken mekaar nie, dalk eendag. Ek is die knaap wat studeer omdat hulle harte groter as Tafelberg is, en die rede hoekom hulle koffie-rekening so hoog is. Hou aan sing... en dans ook. Mooiloop.

  • @angelinesteyn4676
    @angelinesteyn4676 3 ปีที่แล้ว +5

    Soos altyd... Wow stunning

  • @helenavisser6319
    @helenavisser6319 3 ปีที่แล้ว +3

    Geniet dit...soos altyd.

  • @simonmouton6487
    @simonmouton6487 3 ปีที่แล้ว +2

    Wynand en Cheree - Wanneer jy hoop soek vir ware liefde en of dit nog bestaak, soek op Wynand en Cheree !

  • @cliffordgrobler
    @cliffordgrobler 3 หลายเดือนก่อน

    Ba mooi

  • @user-cp9cp7jr9t
    @user-cp9cp7jr9t 15 วันที่ผ่านมา

    Baie mooi

  • @goergemarais2636
    @goergemarais2636 3 ปีที่แล้ว +4

    Ai , watter pragtige twee stemme van twee pragtige mense. Ek wens ek kan hulle hoor as hulle ' ONE DAY AT A TIME'' sing. Mag die Here hulle seen. GEORGE.

  • @jerrychetty2524
    @jerrychetty2524 3 ปีที่แล้ว +6

    Lovely music, wow