This makes me so proud to be a South African. I left South Africa for the last time in 1978, not for any political reasons but for me things were better in the UK at that time. I saw none of this diversity when I left , it was pretty much unheard of then. I read and hear via TH-cam of many harrowing and frightening things going on in my old Homeland. This video has opened my eyes to the cultural brilliance taking place in SA. Artists of all backgrounds coming together in a totally polished performance. I am not of an Afrikaans heritage but "Ja, ek is trots"
I left as well in 1978, came to the USA from a country that I did not like when I left. I felt too privileged. I am also amazed at how polished these performances are. The artists are all new to me and I am proud also to say, I am always a South African by heart.
Unfortunately very few of you know of the atrocities, especially against white farmers. They are being shot and killed on average 10 - 25 a Week. There are also thousands of Blacks who are being forced to live a life of poverty while their leaders are living in obscene luxury. This was/is a beautiful performance, but don't be fooled into thinking South Africa is the longed for country that millions were hoping and praying for. Its not!
Buiten hierdie twee puik sangers, moet ons ook erkenning gee aan al die uitstekende musici en sangers wat op d ie verhoog was - sooo goed aangebied 👏🏼👏🏼👏🏼
Luister vanuit Nieu-Seeland en moes die volume afdraai toe die eiland begin vibreer onder julle pragtige stemme. Hoendervleis vertoning van twee besondere sangers.
At a show called Afrikaans is Groot, a song in English and Spanish. Think about it. Isn't is beautiful when cultures combine with respect instead putting each other down? Awesome song, great interpretation and nice harmonies. All round, a good way to spend 6 minutes of my day.
Sy sing so pragtig ek Kan oor en oor na haar luister ,maar Dan kry jy hierdie afrikaaner merone wat haar afkraak ,julle gespuis op fb ,word wakker dit is nie net maer krieke wat Kan mooi sing nie.
Wow! Well done! Ek weet Corlea het 'n goeie stem en optrede was puik, maar ek het niks anders van haar verwag nie. Maar Ruhan Du Toit! Wow! Wow! Ek het nie woorde nie. Ek is jammer Mater, maar ek was nie 'n groot fan nie. Maar na hierdie optrede, is ek beslis. Fantasties man, fantasties,fantasties!
Beste vertolking van Barcelona ooit....julle het Godgegewe talent.. En core... En core ... En core. Julle moet meer saamsing🙌🙌🙌 Ps ek ken Twakkies du Toit en ek wil hê jy moet weet hoe trots hy op sy seun is. ❤️
Hoe ongelooflik mooi! Talent wat nie misken kan word nie. Hierdie Afrikanerhart van my BARS van trots dat ons volk sulke talent oplewer. Welgedaan julle! Dis amper vir my mooier as die oorspronklike. Corlea, vir my oortref jy Montserrat Caballero. Ruhan, jy het groot skoene om vol te staan my ou, en jy staan hulle vierkantig vol. Pragtig!
Absoluut great. Ruhan & Corlea ( en paar jaar terug Ruan & Amira) het Barcelona vir Suid -Afrikaners toegeëien). Blessed wirh magnificent musicians. Thanks for still entertaining us live and brilliantly
Dit is wel een cover op de originele uitgave van Freddy Mercury en Montsera Cabalier ... dit hier is heel goed gedaan ... en ...en toch....ik vind de twee uitvoeringen even mooi ! Behalve dat het originele ietsje beter was ..( sorry dat is mijn mening ) Proficiat !! Bedankt voor al dat mooi's !!🤩❤💯💢💥💫👌👌👍🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹
Hoender vleis mooi ,xan die Beste wat ek nog gehoor het Maak ons Trots julle
Absolutely fantastic Corlea is one of the best female singers in the world period!
EN Ruhan!
One of the best, if not the best female vocalists in South Africa, gosh got goosebumps.
Dié beste beslis !
Goosbumbs for me too
South Africa's own female Dimash Kudaibergen
...AND male vocalist!
Beautiful....Charlotte from North Carolina in the states
WOW!!!!!,! Absoluut briljant. Goed gedoen. Ons eie supersterre.👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻
This makes me so proud to be a South African. I left South Africa for the last time in 1978, not for any political reasons but for me things were better in the UK at that time. I saw none of this diversity when I left , it was pretty much unheard of then. I read and hear via TH-cam of many harrowing and frightening things going on in my old Homeland. This video has opened my eyes to the cultural brilliance taking place in SA. Artists of all backgrounds coming together in a totally polished performance. I am not of an Afrikaans heritage but "Ja, ek is trots"
I left as well in 1978, came to the USA from a country that I did not like when I left. I felt too privileged. I am also amazed at how polished these performances are. The artists are all new to me and I am proud also to say, I am always a South African by heart.
En nou?.. Alles n fokop.... Geniet dit daar.
Kom huis.toe
@@theofilusbouwer102 jip..n generale fokkop
Unfortunately very few of you know of the atrocities, especially against white farmers. They are being shot and killed on average 10 - 25 a Week. There are also thousands of Blacks who are being forced to live a life of poverty while their leaders are living in obscene luxury. This was/is a beautiful performance, but don't be fooled into thinking South Africa is the longed for country that millions were hoping and praying for. Its not!
Wow, watched our own Freddy M & Montserrat Cabal again. They are in the same class and making us proud
Ek luister hierdie oor en oor. Julle is briljant! Ongelooflike talent en mooiste stemme.
Buiten hierdie twee puik sangers, moet ons ook erkenning gee aan al die uitstekende musici en sangers wat op d ie verhoog was - sooo goed aangebied 👏🏼👏🏼👏🏼
Fabelagtige pragtig. Dankies sonder ophou
Ek moet beaam die orkes en koor was baie goed !
Luister vanuit Nieu-Seeland en moes die volume afdraai toe die eiland begin vibreer onder julle pragtige stemme. Hoendervleis vertoning van twee besondere sangers.
Pragtig uitstekend ons eie twee Afrikaners wat daardie pragtige lied BARCELONA so pragtig. Sing....BRAVO.!!!
What amazing talent we have in our country!
This is beautiful by South African singers
Breathtaking voices and song
World class..... viva Afrikaans talent.
ABSOLUUT PERFEKSIE! Hoendervleis mooi! Jul 2 is wereld kwaliteit!
Dit is onbeskryflik mooi. Dankie Corlea en Ruhan. BRAVO
OMW Corlea! You must be on the world stage! You are ama-zing!! Ruhan, also magnificently done.
Ek weet eerlik nie hoe kyk Ruhan in haar oe nie , my knieggies knak net daar. Wonderlike super greate song , gesing deur 2 uitsteekende sangers.
Absolutely phenomenal! Wow!! Incredibly talented, both of them 👏👏👏
Wêreldklas! Al twee, maar mal oor Corlea!!
Ongelooflik goed! 2 van ons land se beste stemme! OMW kan mens so sing!!?? Goosebumps en wereldklas!
Heel goed gedaan. Prima. Groeten uit Nederland
Ruhan you rocked it man. Well done Boykie!
Wow this is so good, absolutely spectacular!!!!!
Wow❤❤❤❤❤❤
I lost my voice. This makes me so proud to be born a South African.
This song is rarely done but these two are doing it justice!
WOW and WOW fantastic voices of Ruhan and Corlea.👏👏❤️
Bravo!!!!
Absolutely fantastic.
WORLDCLASS!!!!!!!!!!!!!!!!!! BRAVO BRAVO BRAVO
Ruhan jy het 'n stem like a voice. Fantasties gedoen julle twee. Trots Suid-Afrikaans!!!!
At a show called Afrikaans is Groot, a song in English and Spanish. Think about it. Isn't is beautiful when cultures combine with respect instead putting each other down? Awesome song, great interpretation and nice harmonies. All round, a good way to spend 6 minutes of my day.
Briljant gedoen, woorde is min om te beskryf🙌🙌🙌
Sy sing so pragtig ek Kan oor en oor na haar luister ,maar Dan kry jy hierdie afrikaaner merone wat haar afkraak ,julle gespuis op fb ,word wakker dit is nie net maer krieke wat Kan mooi sing nie.
Puik, ongelooflike sangstemme, dankie vir die 'hoendervleis' vertoning. Corlea jy is geseend met so 'n suiwer, pragtige stem.
Você é simplesmente espetacular! Que voz!AMEI❤❤❤❤❤
👏👏Absolutely fantastique!!
Corlea, que voz linda!!!!! Show!!!👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏
Hairraizing moments👌👌👌
Baie Baie mooi..Dankie!
these two sing it so beautiful
superbe, bravo à vous 2
Wow! Well done!
Ek weet Corlea het 'n goeie stem en optrede was puik, maar ek het niks anders van haar verwag nie.
Maar Ruhan Du Toit! Wow! Wow!
Ek het nie woorde nie. Ek is jammer Mater, maar ek was nie 'n groot fan nie.
Maar na hierdie optrede, is ek beslis.
Fantasties man, fantasties,fantasties!
Absolutely beautiful! Bravo!!!
Maravilloso;,,,,
Beste vertolking van Barcelona ooit....julle het Godgegewe talent.. En core... En core
... En core. Julle moet meer saamsing🙌🙌🙌
Ps ek ken Twakkies du Toit en ek wil hê jy moet weet hoe trots hy op sy seun is. ❤️
Ongelooflike stemme.Wereld klas.
Ongelooflik mooi!!!Twee van ons beste stemme!!!!WOW!!!!!
Wow so beautiful, love their voices.
1 groooot song en 2 ongelooflike talent volle sangers... Absoluut stunning!!
Suid Afrika se eie Montserrat. So pragtig Corlea 🌞😘
My goodness 😍😍😍😍😍😍
Ela eu não conheço, mas canta demais e voce como sempre arrazou , parabéns
She is a South African artist as well! High class voice! Love them together!
It so beautiful sound of most beautiful song!!❤️😍
Speechless 😶 xx absolutely outstanding xx thank you for sharing 💕💕🎶❤️❤️
Mooier as mooi!!!
Wow, 2 Suid-Afrikaners met wonderlike talent. Hoop om nog baie sulke musiek te hoor.
OMG!!!!! how amazing was that❤❤❤
Liewe land! Ruhan waarom het ek jou nog nie raak geluister nie? Corlea jy sing pragtig soos altyd. Ruhan jou stem is 'n wenner.
Corlia jy is fantasties en hoort op die Wereldlys nr 1!!!!!!
Maravilhoso canta muito
2 van ons bestes. Hierdie laat my hande klap.
brilliant ,great ,what a performance.....
Vokkit meesterlik op alle gebiede. Bravo baie mooi.
Wow!!!!!!!Dis fantasties mooi.
Twee uitsonderlike stemme uit ons eie bodem. Pragtig. Dankie!!
Pragtig Corlea & Ryan!!! ENCORE🌟🌟🌟🌟
Julle het my hoender vleis gegee. Dit is ongelooflik mooi.
Ek looooove Ruan Du Toit!!!
Hoe ongelooflik mooi! Talent wat nie misken kan word nie. Hierdie Afrikanerhart van my BARS van trots dat ons volk sulke talent oplewer. Welgedaan julle! Dis amper vir my mooier as die oorspronklike. Corlea, vir my oortref jy Montserrat Caballero. Ruhan, jy het groot skoene om vol te staan my ou, en jy staan hulle vierkantig vol. Pragtig!
Absoluut great. Ruhan & Corlea ( en paar jaar terug Ruan & Amira) het Barcelona vir Suid -Afrikaners toegeëien). Blessed wirh magnificent musicians. Thanks for still entertaining us live and brilliantly
Wonderlik...WERËLDKLAS!!! PUIK
Dit is wel een cover op de originele uitgave van Freddy Mercury en Montsera Cabalier ... dit hier is heel goed gedaan ... en ...en toch....ik vind de twee uitvoeringen even mooi ! Behalve dat het originele ietsje beter was ..( sorry dat is mijn mening ) Proficiat !! Bedankt voor al dat mooi's !!🤩❤💯💢💥💫👌👌👍🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹
Stem saam, Corlea sing regtig mooi en ek verkies steeds Freddie en kie se weergawe.
Asemrowend mooi ❤
😀🎶🎈🎶 merci
Brilliant!!
Baie mooi. Trots op julle!!!!
WOW, Amira grew up and now reminds of her mother.
Wow!!!!
Beautiful. Love this.
C#6 Love it!
Ongelooflik mooi!!
Baie Dankie.
Ruhan you the boss
Great. ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Stunning stunning stunning
Pragtig dankie. Julle sing so mooi saam
Stunning!!!
Wow awesome 💕💕💕
Fantastic, both of you.
Really nice
Fantasties on beskryf like mooi!
Hoendervlies mooi
Fabulous!!!!
Ouky....julle mag maar sing. 👏👏👏👌👌🎶💟🎶
Brilliant... Poweful
Wow, dit is hoendervleis mooi....sing nog meer saam......julle tier is eenmalig.......werklik n besonderse kombinasie....🌷
Twee...
WOW!!!!! !!!!!!!!!!!!!! !!!!!!
Well Done Ruhan And Corlea !!!!!!!!!! :) :) :) :) :)