Suid-Afrikaanse Weermag: Ons was goeie kamerade

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ส.ค. 2024
  • Geen storielyn of bepaalde orde. Slegs gedagteflitse om weer onder die indruk te kom van wie ons was.........
    "We carry forward the memory of an amazing time in our lives
    When we proudly answered the Call of our country
    And served in the best defence force that Africa has ever seen...."
    - Skrywer onbekend.
    Soek jou pet, beret, boshoed.
    Hoofdeksels op en kom op aandag vir "Die Laaste Sinjaal" aan die einde, gedagtig aan 'n magtige organisasie wat was; aan alle strydgenote, veral die met letsel aan liggaam en gees, ook hulle wat die hoogste prys reeds in die fleur van hul lewens betaal het...
    Ons was Die Suid-Afrikaanse Weermag!
    Saluut kamerade.....!

ความคิดเห็น • 458

  • @ianjacobs2998
    @ianjacobs2998 5 หลายเดือนก่อน +24

    We were sooooooo proud as a nation😢😢👍🙏🙌

  • @markvanderwalt9903
    @markvanderwalt9903 5 หลายเดือนก่อน +22

    Thank you. What an amazing defence force we had. Look at it now 😢

    • @danielvanr.8681
      @danielvanr.8681 4 หลายเดือนก่อน

      Inderdaad. SA is 'n eerstewêreldland op 'n derdewêreldkontinent gewees. En nou is sy net nog 'n "Ugagistan", van Kaffirs besteur.

  • @joostejohn8537
    @joostejohn8537 ปีที่แล้ว +46

    Ek is n bruin man.
    Tony Jooste.
    Ek is trots op wat ek daar kon leer,vriende maak..ag baie ek is emosioneel.

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  5 หลายเดือนก่อน +4

      Saluut makker!

    • @gerhardswartz458
      @gerhardswartz458 5 หลายเดือนก่อน

      Wat het jou bruinheid hiermee te doen?

    • @lindaholtzhausen1539
      @lindaholtzhausen1539 5 หลายเดือนก่อน +2

      Saam het ons gestaan, saam het ons gespeel saam het ons gebid! Altyd vir mekaar opgekom! Bravo Tony! Ons staan nogsteeds saam!

    • @lepermessiah1433
      @lepermessiah1433 5 หลายเดือนก่อน +2

      Dankie vir jou diens Tony!

    • @user-eh4ru3ve9y
      @user-eh4ru3ve9y 5 หลายเดือนก่อน +2

      Op die grens was daar nie kleur te sprake ons was kamerade .ons het dieselfde geriewe gedeel saam geveg ek is trots om te se ek was deel van daardie weermag.toe dit nog n goed geoliede masjien was.

  • @mariebotha8893
    @mariebotha8893 3 ปีที่แล้ว +28

    So jammer my mooi vlag bestaan nie meer nie Dankie manne wat jul vir Suid Afrika gedoen het

    • @godfreyberry1599
      @godfreyberry1599 5 หลายเดือนก่อน +2

      Seker is die vlag toegevou en veilig gebere vir die dag wat nog MOET KOM.

  • @lindaholtzhausen1539
    @lindaholtzhausen1539 5 หลายเดือนก่อน +8

    Wat n wonderlike land het ons nie gehad nie!😢😢😢😢😢 nooit nooit kan die gemors van vandag ooit vergelyk word met ons VOLK DIE SUID AFRIKANER se opleiding, orde, getrouheid en kammaraadskap nie! Saam het ons gestaan en geveg ons was nie vasgevang in n kleurgrens nie! Lank leef die VOLK VAN SUIDAFRIKA! ❤❤❤❤❤❤❤

  • @ErrolWeidemann-xn4zv
    @ErrolWeidemann-xn4zv 5 หลายเดือนก่อน +15

    Thank you from 61meg veteran, just wish our children could somehow experience the comeraderie, respect and most of all discipline we had.

  • @jacodevnik9883
    @jacodevnik9883 2 ปีที่แล้ว +16

    Dit was iets om op trots te wees!

  • @losonsrenoster
    @losonsrenoster ปีที่แล้ว +13

    Daar was ń tyd toe ons nog jonk en mooi en sterk en fiks en trots was.
    SEMPER PRORSUM! Saluut!

  • @benjaminlabuschagne9101
    @benjaminlabuschagne9101 5 หลายเดือนก่อน +12

    Brilliant !!!!!! .... thank you so much for the memories you have brought back for us ... thank you 😢😢

  • @bennievandenbergh3119
    @bennievandenbergh3119 ปีที่แล้ว +12

    I will never forget ....I live it still in my dreams.

  • @johanventer1452
    @johanventer1452 3 ปีที่แล้ว +15

    that i call real real soldiers dicipline loyal and brave i salute u

  • @nikiforhristov7779
    @nikiforhristov7779 4 ปีที่แล้ว +51

    Though I may be part Bulgarian. I am proud to have been raised in South Africa ,sadly I had to part ways with her a few years ago.Ons stem vir jou Suid Afrika! Alhoewel Sy dood is,sy woon in ons hart. (Although she may be dead,Her spirit lives on in our heart)

  • @coralballinger8125
    @coralballinger8125 3 ปีที่แล้ว +29

    Just so sad this wonderful army is no longer.

  • @pieterkruger6452
    @pieterkruger6452 3 ปีที่แล้ว +14

    Dit was goeie tye.En nou my kamerade veg ons n nuwe oorlog.....vasbyt manne,en vroue.ons sal oorwin!!!!

  • @BurtsCram
    @BurtsCram 4 ปีที่แล้ว +28

    super power of Africa !!!! all my family served with Hart and Soul we never forget the men and woman who lost there lives

    • @KingZE-V88
      @KingZE-V88 2 ปีที่แล้ว +2

      I thank you weare very proud okay

  • @johanvanwyngaard1625
    @johanvanwyngaard1625 5 หลายเดือนก่อน +6

    In as n seun, uit as manne van staal, dankie buddy's
    Deur God se genade kan ons dit soos gister onthou,
    Danki, dankie

  • @juliehaward7270
    @juliehaward7270 4 ปีที่แล้ว +38

    My husband was a Brit immigrant. He’s father came over from the RAF n joined the SAAF, working on radar at NADS Devon n then the SAN on minesweepers and the SAS Protea inSimonstown .. my hubby did his national service n is proud of it!! I know the Brits where a sell out nation to the aftrikaaners. But there are some of us that support you! My hubby hates what the Brits did to the boers! The boers are a very proud people. For them to accept an engelsman in their crowd is a huge sign of respect. Boer kommandos rule. Xxxx

    • @mattdelport4143
      @mattdelport4143 3 ปีที่แล้ว +6

      WE SALUUT YOU!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!✔👍❤

  • @volker4897
    @volker4897 3 ปีที่แล้ว +34

    ,,Ich hatt einen Kameraden".🇩🇪 This was played on a trumpet at my grandfather's funeral. The saddest song I've ever heard.
    Ek is trots om 'n vriend van die Afrikaners te wees.

    • @glenvanzyl8985
      @glenvanzyl8985 ปีที่แล้ว +2

      Yep i was Navy in SWA, i second the high standards of the SA defence force back then, not like the circus of today in SWA and SA

    • @WernerGastonLehmann-yw7wr
      @WernerGastonLehmann-yw7wr 8 วันที่ผ่านมา

      Ons het baie hulp van Duitsland gehad, sal gladnie omgee om julle te ondersteun nie. En die Siener van rensburg het gese julle gaan vir ons wapens en amonusie bring vorentoe, so ons gaan nog saam staan om die boere republieke terug te vat, kan nie wag nie…

  • @NS88crew
    @NS88crew 8 ปีที่แล้ว +140

    South Africa was the best country for living! Respect from Russia!

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  8 ปีที่แล้ว +16

      +NS88crew, Salute and respect to the Russian people!

    • @breizhcatalonia1993
      @breizhcatalonia1993 8 ปีที่แล้ว +4

      Нѣтъ для черных, но они жили лучше чѣмъ сейчас, и черный, и бѣлы. Респѣктъ из Каталонiя для русских и для Россiя. Хочу жить здѣсь, но нѣтъ сейчас.Ты меня понимаѣшь когда я пишу по дореволюционий русский язык? Я изучаю актуалный русский язык, но мне больше нравится дореволюционний.

    • @magnafrisia582
      @magnafrisia582 8 ปีที่แล้ว +7

      Ya tozje utsil ruski yazik. Ya ranshe slyshal radio RSA , the Voice of South Afrika from Johannesburg in Dutch. I can easy understand Afrikaans. Iam very interested in the history of South -(West) -Africa and Flanders. Also in Surinam and the former Netherland Indies. One day I hope to visit Suid Wes Afrika!
      Many relatives visited in the 1700- 1800 to Cape town on road to the Dutch Indies. Now Indonesia. Viva Catalunia. I hope you will be independent and NEXIT for Hollanda! Slava Russia too!

    • @irishboer7124
      @irishboer7124 6 ปีที่แล้ว +19

      There were Russians who fought for the Boer Republics in the 2nd Boer War.

    • @mavhunguvincent
      @mavhunguvincent 3 ปีที่แล้ว +2

      Good when others were suffering?

  • @1945joey
    @1945joey 9 ปีที่แล้ว +71

    Dit was n weermag om op trots te wees. Ons saluut daardie weermag.

  • @louisvantonder5130
    @louisvantonder5130 9 ปีที่แล้ว +82

    Dankie Gerald Fourie. My hart wou bars... eers van trots, en toe van hartseer. Saluut!!!

    • @OBCBTTB
      @OBCBTTB 7 ปีที่แล้ว +13

      My heart was sad and happy, sad that we have lost the law and order of the old South Africa and happy that I lived through those times and got to witness what South Africa was and still could be.
      For people from overseas looking at these images. This was the old South African Defence Force that developed its own weapons despite sanctions and had an army of well trained men and for a brief period in history was probably on par with the IDF.
      I served in the SADF in 1987/8, never went to the border but lived the feelings of the people who did and I salute those that did their duty on the border.

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  7 ปีที่แล้ว +5

      Salute brother!!!

    • @user-pg3zw3vx2n
      @user-pg3zw3vx2n 5 หลายเดือนก่อน

      Beste ooit. Ons is verkoop.❤❤❤😊

  • @christobotha1700
    @christobotha1700 8 ปีที่แล้ว +85

    Ons sal antwoord op jou roepstem
    Ons sal offer wat jy vra
    Ons sal lewe, ons sal sterwe
    Ons virjou Suid Afrika

    • @user-hp1tz9qm1p
      @user-hp1tz9qm1p 9 หลายเดือนก่อน

      This hate song

    • @user-hp1tz9qm1p
      @user-hp1tz9qm1p 9 หลายเดือนก่อน

      I was in high school.but i hate that army.

  • @henkblom1411
    @henkblom1411 7 ปีที่แล้ว +60

    Mijn mooi Suid Afrika ik heb velen van julle leren kennen in 1981/82 , een prachtig volk een wonderlijk land en een sterk geloof in de HERE Jezus Christus. ik heb er mijn prachtige vrouw gevonden Ronnell van der Merwe en drie bijzondere dochters gekregen. Krista, Helene ,Sara. ons woon in Holland .En nu de belofte en troost aan ons van onze Here : Wat geen oog heeft gezien en in geen hart is opgekomen Dat heb IK voor julle weggelegd. Is dat land dan nog mooier dan RSA ?? JA want De HERE kan niet lieg nie Dan zien julle ook je vrienden weer. Maranatha (IK kom baie spoedig groet en Gods rijke zegen

    • @upwk7
      @upwk7 3 ปีที่แล้ว

      Het is Nederland en nie Holland.

    • @billpelser4260
      @billpelser4260 3 ปีที่แล้ว +2

      Dankie vir jou wonderlike woorde en jy is n waar kameras en vriend van dit wat ons was en is, dankie

    • @billpelser4260
      @billpelser4260 3 ปีที่แล้ว +3

      Kameraad niet kamera

    • @davidlubbe6976
      @davidlubbe6976 3 ปีที่แล้ว

      Nog baie mooier. Pas jou vrou op! Sy is kosbaar! Soos myne. Made in RSA

    • @Bullbotha
      @Bullbotha 2 ปีที่แล้ว

      @@upwk7 maybe he does live in Holland, in the netherlands. Here in SA we always referred to it as Holland, the dutch settlers were mostly form Holland.

  • @goodbarbenie5477
    @goodbarbenie5477 3 ปีที่แล้ว +19

    For me camp was sooo unreal...especially my stint at the border...It was hell in Mozambique during the Rhodesian conflict... But thank God I survived it.. It was the best time of my life... I am a 70yrs now... Hahaa. Olde soldiers never die they just grow old gracefully... Hah. It ain't no matter whether we won or lost anything... Yeah family and friends O. K. But the sheer dedication time and effort we put into the fight...WILL NEVER BE FORGOTTEN... Peace be with U all.

  • @keithknowles912
    @keithknowles912 3 ปีที่แล้ว +23

    Back in the day the sadf was labelled as one of the best military forces in the world as was their equipment and amunition they produced,so proud to have been a small part of it....and so sad to see how pathetic and unproductive it became under anc rule.

  • @helenekruger1370
    @helenekruger1370 5 หลายเดือนก่อน +5

    Wow dit is beautifull. Ek is ook nog so trots op ons ou Weermag. Dankie Vader vir elke soldaat wat ons Land so gedien het. Baie dankie aan hierdie man wat hierdie video gemaak het. Sou dit graag wou download om elke dag te kyk veral as ek so wifi loos is agv van loadshedding maar ek share dit graag met al my vriende😢

  • @spoggie37
    @spoggie37 3 ปีที่แล้ว +48

    I miss this orange white and blue flag

    • @jpgous675
      @jpgous675 3 ปีที่แล้ว +2

      Not me, I never liked the Oranje Blanje Blou... especially the fact that the Union Jack was on it.

    • @godfreyberry1599
      @godfreyberry1599 5 หลายเดือนก่อน +1

      ​@@jpgous675The idea was RECONCILIATION which the South African HAD always in large quantities despite anyone or anything - NONE of that has ever been reciprocated & that's why we find ourselves where we are today heading for TOTAL ANARCHY.

    • @petelosuaniu
      @petelosuaniu หลายเดือนก่อน

      @@godfreyberry1599The current flag still has the old Dutch colours on it (doubles as the British colours) and then the pan African colours - this is the flag of true reconciliation- as is the national anthem

    • @ritamedina-molina8550
      @ritamedina-molina8550 วันที่ผ่านมา

      Wat n mooie flag was dit nie

  • @stuartcampbell3861
    @stuartcampbell3861 5 ปีที่แล้ว +43

    I never did anything heroic but i did serve and this made me cry in parts especially looking back to how powerful this country was and the utter contempt i have for De Klerk and all those that sold us out the cowards they mock those brave men and boys that lost their lives protecting those worthless pieces of garbage may they rot in hell i pray God looks with favour on his people once more and grants us the power to remove this evil that has descended upon us i refuse to go quietly into the night -- thanks for the memories God bless

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  5 ปีที่แล้ว +9

      Stuart Campbell, indeed my brother.

    • @stuartcampbell3861
      @stuartcampbell3861 5 ปีที่แล้ว +9

      @@geraldfourie6980 Thank you brother it was an experience worth having and i'd do it all over if i could no regrets about serving in the SADF i love my country and the volk it's worth saving trust me

    • @vivatrev
      @vivatrev 3 ปีที่แล้ว +3

      Agree but the history of Africa says there's no coming back.
      Yesterday in Pittsworth, Queensland, a guy came into the hardware shop where I work. He was wearing a shirt with a Serengeti emblem. He was from Rhodesia, been here 20 years, I have been here 25 years.
      I have never seen such an influx of boere, farmers, mechanics and hairdressers.
      I like catching them in the shop, hulle praat die taal, maar ek verstaan. Some good laughs.
      And making wors, big competition. Soutpiel wors is best in my opinion!

    • @stuartcampbell3861
      @stuartcampbell3861 3 ปีที่แล้ว +3

      @@vivatrev Everyone that leaves the country because they don't want to face the task they know must be done in order to reestablish proper governance, makes it that much harder and takes that much longer for those prepared to do the work that has to be done in order to achieve those goals. Good times are gone and they are being removed no matter where you live in the world, mark my words, you can run but you can't hide.

    • @ianolds8522
      @ianolds8522 ปีที่แล้ว +5

      @@stuartcampbell3861 Can't argue with what you say. Hopefully enough of us don't run - - -.

  • @alwynvanwyk1851
    @alwynvanwyk1851 ปีที่แล้ว +9

    Agt jaar gelede geplaas, een van die beste saamgestelde videos van "Dit wat was, wie ons was, en nooit weer sal wees nie"
    Daar is so bitter min fotos van die Bosoorlog, en word herhaaldelik in liedjies en huldeblyke gebruik, maar hierdie was puik hartseer...
    Baie dankie, daar was so baie bekende gesigte, en makkers...
    🦇 🎖️ 🦇

  • @taylorang5143
    @taylorang5143 4 ปีที่แล้ว +33

    I from Vietnamese , through The video, I think the SADF army of your country is realy wonderful ! 👍👍👍

    • @peter.a.langan5872
      @peter.a.langan5872 3 ปีที่แล้ว +10

      This is how the SADF was before the ANC changed it all and filled it with low quality personnel. It is now a shambolic shadow of its former self. If it had to face an enemy now it would probably run away! No leadership, no discipline, not much of anything really.

    • @ritamedina-molina8550
      @ritamedina-molina8550 ปีที่แล้ว +3

      Was wonderful

    • @lindaholtzhausen1539
      @lindaholtzhausen1539 5 หลายเดือนก่อน

      😢😢😢😢😢😢 was not is anymore!

  • @louisjohannesvandermerwe5067
    @louisjohannesvandermerwe5067 5 หลายเดือนก่อน +5

    Ons trotse weermag. Daai tyd......baie baie trots....daai tyd.

  • @jacokearns6536
    @jacokearns6536 5 หลายเดือนก่อน +6

    Toe was ons nog trots
    Die beste weermag gewees

  • @tolliellangeveldt6299
    @tolliellangeveldt6299 5 หลายเดือนก่อน +9

    Ja daai tyd was ons trotse suid Afrikaners wat ons nooit Sal vergeet nie.

    • @ritamedina-molina8550
      @ritamedina-molina8550 วันที่ผ่านมา

      Maar toe dwing engeland en amerika ons om kulture te meng...goed nou voel hulle hulle karma.Israel het by ons gestaan en nou verkoop hierdie regering hulle uit.....

  • @riaankritzinger7973
    @riaankritzinger7973 6 ปีที่แล้ว +20

    Ons het als gehad en als verloor. So trots om deel te kon wees van SAW. Infanterieskool 1982.

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  6 ปีที่แล้ว +2

      Netso my maat. Maar ons staan vas. GOD weet wat die toekoms inhou.... Saluut aan my Infanterie makkers, ware soldate.

  • @Traderhorn2011
    @Traderhorn2011 7 ปีที่แล้ว +52

    Baie dankie, ek sal hulle nooit vergeet nie. Elke keer as die malaria lol, dan onthou ek Rundu en my makkers wat nie lewend terug gekom het nie. Kaptein Bonnie van Eeden van Pinetown S.A.P. Ek dink ook met deernis aan ons swart makkers wat saam met ons geveg het, waar julle vandag ook al is, dankie vir julle op offering.

    • @johanengelbrecht5048
      @johanengelbrecht5048 3 ปีที่แล้ว +6

      VOORWAAR IETS OM TROTS TE WEES. DAAR WASDISIPLIENE. ORDE EN VAN SEUNS IS MANNE GEMAAK OP WIE JY KON VERTROU. EN ONS GOD WAS ONS METGESEL WANT ONS HET TOT HOM GEROEP EN ELKE KEERHET HY ONS VERLOS VAN SEKER DOOD. LEIERS WAS GEMAAK EN DAAR WAS BAIE GOEIE MANNE. EK DINK DAAR IS NIKS OM VOOR SLEG TE VOEL NIE. DIT WAT NOU GEBEUR IS WAAROOR ONS GEVEG HET. KOMINISME WAT ALLES BEVOETER EN OMVERGOOI. ALMAL VERARM EN VERNEDER. HELAAS NET SOOS IN DIE BOEREOORLOG WAAR SMUTS EN BOTHA GEKOOO IS DEUR GELD ( NEW AGE ) NET SO HET DE KLERK ONS UITVERKOOP VIR GELD SEKER EN EER VAN MENSE. DIE WERELD HET HY PROBEER OM HOMSELF GOED TE LAAT LYK. ONS HET AL ONS OORLOE GEWN MAAR DIE VREDE VERLOOR. EN DIS BITTER JAMMER .DIE HANSKAKIES IS NOG STEEDS TUSSEN ONS EN ONS SAL HULLEVROEGTYDIG MOET AFSKEI OFTEWEL UITHAAL. VIR ALMAL WAT GEVEG HET VIR N GODVRESENDE LAND EN GEVEG HET VIR N BETER TOEKOMS. TROTS OP JULLE. SHALOM GOD SY MET JULLE ALMAL

  • @user-os2pr8uq8t
    @user-os2pr8uq8t 8 ปีที่แล้ว +80

    Goeie môre!
    My Afrikaans is baie sleg, Jammer.
    I just started to study Afrikaans by myself cause I am interested in the history.
    Respectful thanks for this video.
    Ich danke Ihnen sehr für das Video und denke mit Respekt an die Leute die dort zu sehen sind.
    Besten Gruß aus Deutschland.
    Baie Dankie van Duitsland af.

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  8 ปีที่แล้ว +11

      +Sad_Thinker , baie dankie. Agting en respek vir jou. It is an honour and privilege to share our proud memories. Beste groete.

    • @christobotha1700
      @christobotha1700 8 ปีที่แล้ว +9

      +Sad_Thinker Baie dankie my vriend

    • @alrichhills8758
      @alrichhills8758 7 ปีที่แล้ว +4

      Sad_Thinker jaaa ou valle ken jy jou Afrikaans all beter

    • @jennifersihandri4238
      @jennifersihandri4238 6 ปีที่แล้ว +6

      You doing great man!

    • @michieljames737
      @michieljames737 6 ปีที่แล้ว +6

      Sad_Thinker Met eerbare danksegging vir u belangstelling in ons trotse geskiedenis.
      Thank you for your interest in our once proud nation and it's history and herritage.
      Sadly we are being exterminated at an alarming rate. Not only by deminished birthrate but mainly because BEE is preventing whites from securing a future for their families and the future of their children. Furthermore our farmers and even now our city dwellers are being murdered at an alarming rate and the world has not a care for our plight.

  • @eddiestafford455
    @eddiestafford455 5 หลายเดือนก่อน +4

    Een van die bestes ter wereld gewees. Gerespekteer, geeee en gevrees deur vriend en vyand.
    Wonder waar is julle nou en hoe lyk die manne vandag?
    Goeie, harde tye

  • @pieterbarry1960
    @pieterbarry1960 3 ปีที่แล้ว +21

    Ek wil met u hulle saam stem dit was die beste weermag. Ek het ook in die oorlog baklei saam met wit en swart seuns en ek is n Namibian (Suidwes Afrika).
    Ons het mekaar se lewe gered en verkook tot op die einde. Is daar nie n paar video's wat die brein en swart ouens se bydrae ook uit wys nie?
    Ons almal was trots op ons weermag en land maar ons is diep hartseer oor hoe ons gedamp was as soldate in Suid Africa en Namibia.
    Die vyand is nou ons baas en regeerings.
    Ek het baie vriende wit , bruin en swart verloor in die oorlog. Ek het nog n seep bakkie van n wit vriend Jansen van Rensburg wat langs my gesterf het.
    Daar is groot foute gemaak deur die politisie. Ek was valskerm.

  • @whatisiname
    @whatisiname 5 หลายเดือนก่อน +4

    It was so successful, all eventually for only the proud memories of what the country achieved against such overwhelming odds, always in our hearts you will live South Africa, dankie vir alles …

  • @helanavanderlinde9512
    @helanavanderlinde9512 3 ปีที่แล้ว +7

    Ons vir jou Suid Afrika !!!

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 5 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Gerald vir 'n uitstekende samestelling, vir wonderlike herinneringe van die beste weermag in die wêreld; OOIT!

  • @WorstnightmareZA
    @WorstnightmareZA 7 ปีที่แล้ว +49

    17 jaar oud en het nogsteeds 'n pa wat daardie stories kan vertel, Trots op my land as ek daardie stories hoor maar kyk nou al die goeie mense se uiterse harde werk ,bloed en sweet. Salueer vir elke man wat in die oorlog was en vir wie nog lewe as sowel my pa Dirk van Rhyn.

  • @daphneswanepoel5746
    @daphneswanepoel5746 5 หลายเดือนก่อน +4

    Ek is dankbaar dat die hede se val nie onder die Oranje, Blanje en Blou gebeur het nie. Die vlag was ons trots. Dankbaar sy mooi lê in my hart en bloed

  • @koevoet1000
    @koevoet1000 4 ปีที่แล้ว +8

    Ons was, ons is en ons sal altyd kamarade wees, onge-ag wat ander mense of wat die jeug van ons dink.
    Saluut....Respek...groot EER om julle almal as my broers en suster te noem !

  • @Toncor12
    @Toncor12 7 ปีที่แล้ว +52

    So sad what has become of such an efficient force with a very proud history.

  • @rhodericlourens3323
    @rhodericlourens3323 3 ปีที่แล้ว +10

    Baie memories. Ons het een van die mees formidabele weermagte in die wereld gehad. Ek het met trots diens gedoen in die Lugmag en later 2 Verkennings Komando.

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 5 หลายเดือนก่อน +1

    My hart in flarde geskeur om my mooi land SA so te sien regtig huil nog elke dag oor SA ❤

  • @starrider529
    @starrider529 4 ปีที่แล้ว +10

    Bbrilliant video,thank you Gerald, but no mention of us navy sailors on Strike Craft, Subs, Frigates, and Mine Sweepers....we did just as much in our effort..especially us Strike Crafr boys and our Submarine brothers.....and of course the lads from Donkergat. It was a pleasure to serve with you all for the 25yrs of my military career in the SADF. God Bless you all, you will never be forgotten!

  • @barbaralerm9310
    @barbaralerm9310 6 หลายเดือนก่อน +13

    Harseer..maar só trots,sō lief vir ons Land Suid Afrika.(mishandelde land) Eendag is eendag..dit is ons so bestem.Ons en ons Land se enigste troos.💛blanje💙

  • @estellebotha7331
    @estellebotha7331 5 หลายเดือนก่อน +4

    My man was in Heidelberg 1972 vd 2jr opleiding. Het v 3jr aangesluit, Staandemag 6 SAI, Grahamstad. Baie trots op hom. Oorlede 2015

  • @1959Errol
    @1959Errol 4 ปีที่แล้ว +18

    Thank you for sharing,I am still proud to call you all, "my brothers in arms"

  • @deejay1313
    @deejay1313 6 ปีที่แล้ว +22

    Every one of these men were fully fledged and proud Springboks. Never forget that.

  • @weshallagainbeone7142
    @weshallagainbeone7142 3 ปีที่แล้ว +6

    Uitstekende herrinderinge wat amper die trane laat rol. Dankie Gerhard.
    Wir hatten alle Kameraden!

  • @dawnmorris3718
    @dawnmorris3718 8 ปีที่แล้ว +29

    I salute all of you...even though I am not a soldier. I am a mother of 3 s.oldiers

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  8 ปีที่แล้ว +4

      +Dawn Morris, ons salueer ook u en alle moeders en geliefdes vir die ondersteuning gedurende daardie impakvolle tye in ons lewens.

    • @Traderhorn2011
      @Traderhorn2011 7 ปีที่แล้ว +3

      Baie dankie Dawn ek salueer jou.

  • @alwynkruger9008
    @alwynkruger9008 3 ปีที่แล้ว +9

    Ons was en sal altyd die kamerade wees wat n mooi nasie en land gedien het. Dit was baie spesiaal en bring so baie lekker. Swaarkry. Hartseer en pligsbesef terug. DANKIE Gerald. ONS VIR JOU SUID AFRIKA

  • @awsteenkamp8426
    @awsteenkamp8426 8 ปีที่แล้ว +50

    Ek kan nie glo hoe goed ons weermag was nie maar nou is dit 'n gemors

    • @jancovanderwesthuizen8070
      @jancovanderwesthuizen8070 5 ปีที่แล้ว +9

      Iewers moet mos 'n bliksemse lyn getrek word!!

    • @GunslifeMA
      @GunslifeMA 4 ปีที่แล้ว +8

      Dis nie n gemors nie dis n bliksemse fokop

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 3 ปีที่แล้ว

      @@GunslifeMA Julle het nie n weermag nodig nie...jou doos.Julle het huise nodig vir mijoene.

    • @zajagter2888
      @zajagter2888 3 ปีที่แล้ว +1

      @@truth-Hurts375 mens het altyd 'n weermag nodig

  • @corriejacobs5876
    @corriejacobs5876 5 หลายเดือนก่อน +3

    Military that any country can be proud of

  • @jaspercloete3569
    @jaspercloete3569 8 ปีที่แล้ว +12

    Gerald - Well done ou maat - ons was nie goeie kamerade nie ons is nog steeds. Ons bly nog steeds in die land waarvoor ons baie lief is.
    61 Meg veteraan

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  8 ปีที่แล้ว

      +Jasper Cloete net soos jy sê my maat. Dankie.

  • @louiskoen3479
    @louiskoen3479 6 ปีที่แล้ว +16

    Die beste, the best.Respek en trots

  • @wendyvanblerk815
    @wendyvanblerk815 2 ปีที่แล้ว +7

    It was a pleasure to serve as a Medical Officer. Sadly, more lives were lost than reported. Propaganda. I salute my fellow soldiers. Rest in peace to those that we lost.

  • @kenfragnicholl-sh6so
    @kenfragnicholl-sh6so 5 หลายเดือนก่อน +4

    A proper country and a proper flag

  • @ritamedina-molina8550
    @ritamedina-molina8550 ปีที่แล้ว +5

    Ag Here help ons land

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis 3 ปีที่แล้ว +7

    Baie goeie herinneringe wat ons saam graf toe sal dra. Baie dankie.

  • @eddiecommerford9562
    @eddiecommerford9562 3 ปีที่แล้ว +10

    Baie dankie Gerald vir die aangrypende uitbeelding.
    Die einde van 'n era, voor algehele verval ingetree het.
    Mag God verder met ons wees.

  • @hanstroskie4555
    @hanstroskie4555 5 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie, God Bless

  • @clintcoza
    @clintcoza 4 ปีที่แล้ว +16

    I like most did my 2 Years national service with pride. We served and protected an amazing country not for apartheid but to prevent the Hell that now has overwhelmed a once civilised country. Those who gave their lives did not do so in vane but gave life to many for years to come before 1994. My flag will only eve be the orange white and blue which I keep in my home. For me it was a flag of honour, glory and pride. A military force I'm proud to have served in and served with many good guys and trained by many officers who gave myself and many before and after me skills and leadership you'll never get in civilian life...."ons vir jou Suid Afrika".

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  4 ปีที่แล้ว +3

      Salute my brother!

    • @brianmuvuti2505
      @brianmuvuti2505 4 ปีที่แล้ว +1

      To bad you achieved zero percent of your objectives. MPLA is still in Angola, Swapo took Namibia, and you list the ultimate prize to the ANC / EFF .

    • @brianmuvuti2505
      @brianmuvuti2505 4 ปีที่แล้ว

      Lost

    • @brianmuvuti2505
      @brianmuvuti2505 4 ปีที่แล้ว

      Shame

    • @petes9524
      @petes9524 3 ปีที่แล้ว

      What flag does the world champion Springbok rugby team honour and the two before that?
      I'm a Boer and I fought in our military against Communism and then against Apartheid. The majority of us, whose roots go back 350 years in this beloved country have moved on and will fight just as hard to build a country that Mandela and Jannie Smuts would be proud of.
      When you've climbed a mountain, there's always another to climb.We're not stuck in the past with old hatreds and old flags.

  • @svarogeuropeidentity4355
    @svarogeuropeidentity4355 3 ปีที่แล้ว +5

    Vandag is Suid -Afrika die gevaarlikste plek op aarde, in die tyd van apartheid was dit die veiligste land! Volle ondersteuning van 'n Serwiër vir die Boers in Suid -Afrika!

    • @umkhwenyana
      @umkhwenyana 5 หลายเดือนก่อน

      DANKIE, gerespekteerde vriend!

  • @gertuys8534
    @gertuys8534 9 ปีที่แล้ว +11

    Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het. Dit bring eer aan die wat die hoogste prys betaal het en vir ons wat bevoorreg was om deel daarvan te wees, bring dit wonderlike herhinderinge terug. Seenwense

  • @janneethling6684
    @janneethling6684 4 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Gerald vir die video, ek het 75/76 my opleding gedoen 5 Sai en na drie maande na Angola en ek was trots op ons mooi land gewees, vandag n gemors, Hou goeie moed vriende.

  • @TheMadManPlace
    @TheMadManPlace 4 ปีที่แล้ว +20

    In 1994 an agreement was made and certain conditions were agreed to.
    Over a period of 26 years one of the parties to the agreement have brazenly and blatantly broken every single condition of that agreement.
    In other words that agreement no longer exists.
    What can and what should we do about the situation?

    • @goodbarbenie5477
      @goodbarbenie5477 3 ปีที่แล้ว +3

      Pardon Mon Ami... If anyone hasn't realize this present government is illigiment... It's been operating on borrowed time... Under the guise of Democracy... Which doesn't work in Africa... Period...

  • @PANZERFAUST829
    @PANZERFAUST829 9 ปีที่แล้ว +20

    Baie dankie GERALD FOURIE vir samestelling en oplaai-skitterend !Saluut en respek vir DIE SUID AFRIKAANSE WEERMAG .
    32 Bn Veteraan

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  8 ปีที่แล้ว +5

      +Anton Hart, saluut my maat.......

    • @PANZERFAUST829
      @PANZERFAUST829 8 ปีที่แล้ว +3

      +Gerald Fourie Saluut !

    • @askaluteklay3849
      @askaluteklay3849 7 ปีที่แล้ว +2

      Anton Hart Afrika ist beste Land.

    • @OUMANVET
      @OUMANVET 3 ปีที่แล้ว

      Waarheid Anton. 👍🏻

  • @islamicfollowersmaryamvand8218
    @islamicfollowersmaryamvand8218 3 ปีที่แล้ว +4

    wow baie mooi...

  • @daveknoesen3675
    @daveknoesen3675 9 ปีที่แล้ว +30

    BRILLIANT. SOMETHING TO BE REALLY PROUD OF. WELL DONE.

  • @juliehaward7270
    @juliehaward7270 4 ปีที่แล้ว +6

    Our beautiful brave boys. I love you all. Xxxx

  • @richardbrits7880
    @richardbrits7880 ปีที่แล้ว +3

    Respek, kameraad!!

  • @bkj3845
    @bkj3845 6 หลายเดือนก่อน +5

    It is a shame what has become of a once proud, one of the best bush war outfits in the world!

  • @johannscholtz1733
    @johannscholtz1733 3 ปีที่แล้ว +6

    Respek en Saluut!!!

  • @rinaldulagrange678
    @rinaldulagrange678 7 ปีที่แล้ว +19

    dit was die beste weermag in die werld. ek het baie respek vir my pa en is geeerd dat hy die stories vir my vertel

    • @geraldfourie6980
      @geraldfourie6980  7 ปีที่แล้ว +4

      Stem saam. Jou pa is bevoorreg om 'n seun soos jy te hê maat....

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 3 ปีที่แล้ว

      Best in die wereld??? You must be special kind of stupid to believe that !!!

    • @rinaldulagrange678
      @rinaldulagrange678 3 ปีที่แล้ว

      @@truth-Hurts375 you are a rooinek you did not have a nice time in the southafrican army

    • @rinaldulagrange678
      @rinaldulagrange678 3 ปีที่แล้ว

      @Marc Joubert kyk die poes.... was jy al gebliksem deur n boer

    • @rinaldulagrange678
      @rinaldulagrange678 3 ปีที่แล้ว

      @M. Connor yes he told me lol... its like that vid on youtube....ja koperaal

  • @leonpotgieter4701
    @leonpotgieter4701 5 หลายเดือนก่อน +2

    Amen

  • @andremarx8231
    @andremarx8231 3 ปีที่แล้ว +6

    Dankie vir n great terugvat my maat.My in trane gehad.Was self in die bosoorlog 61 Meg.Saluut aan my troepe wat hulle lewe moes opoffer.ONS VIR JOU SUID AFRIKA. Love die trompet op die laaste,my hart ruk as ek dit hoor,was gespeel op parade toe my makers gesterf het en ons hulde aan hulle gebring het.Dankie vir die video,waardeer

  • @ObelixBarbatus
    @ObelixBarbatus ปีที่แล้ว +3

    'n Leeftyd gelede en tog soos gister. Eienaardig hoe die aarde draai en word alles wat goed was verguis. Trots op my tyd in 3 SAI en later, staandemag, SALM. Om te dink, in ander beskaafde lande, word die wat gedien het vereer. Aan almal wat skouer aan die wiel gesit het - ouers, vriends, eggenotes, kinders, makkers - my hoogste lof en my herinnering aan kamerade tot ek ook tot stof is.

  • @deondeondeon1
    @deondeondeon1 3 ปีที่แล้ว +5

    Ja, ons was trots op die weernag en ons self
    Ons sal antwoord op jou roepstem
    Ons sal offer wat jy vra
    Ons sal lewe, ons sal sterwe
    Ons virjou Suid Afrika

  • @LouwrensvanderMerwe
    @LouwrensvanderMerwe 3 ปีที่แล้ว +5

    Fantasties! Baie dankie.

  • @DebraLynneWright
    @DebraLynneWright 5 หลายเดือนก่อน +1

    Beautiful compilation, Gerald. A Defense Force and soldiers of which we could be proud.

  • @ForzaVryheid
    @ForzaVryheid 3 ปีที่แล้ว +7

    Julle is almal helde- dankie vir julle diens! I was never in the military, but am eternally grateful for all that served, thank you for keeping us safe from Communism!

    • @KingZE-V88
      @KingZE-V88 2 ปีที่แล้ว +1

      great thanks but communism is dead

  • @chadsmith1879
    @chadsmith1879 5 ปีที่แล้ว +11

    Was die beste land in die wereld.

  • @janvermaak9971
    @janvermaak9971 3 ปีที่แล้ว +8

    Ich hat einen Kameraden opname deur Spandau korps.My Ouma het die ⁷⁸ plaat gehad en ek het dit tot vervelens toe gespeel.Duitse volkslied uit die tyd van Bismarck.

  • @jolie1865
    @jolie1865 ปีที่แล้ว +5

    1994 was ons ondergang en ons vyand ht dt geweet nt ons was naief en wou die goeie sien

  • @user-hj3ec7ol4z
    @user-hj3ec7ol4z 7 ปีที่แล้ว +23

    Baie mooi, ons moet ons geskiedenis oppas. Ek was ook n nasionale dienspligtige SAI lid voor ek by SAP aangesluit het. Saluut

  • @neelsgeldenhuys1440
    @neelsgeldenhuys1440 5 หลายเดือนก่อน +1

    Trots om in die beste van die wereld se weermagte te kon wees.

  • @rbotha01
    @rbotha01 3 ปีที่แล้ว +5

    I generasie van manne wat sonder skroom opgestaan het en ons land verdedig het. Groot heimwee en uiters trots om te se, ek was daar!

  • @jjjferreira259
    @jjjferreira259 3 ปีที่แล้ว +3

    Die meeste manne en vroue wat mens hier sien was ń skrale jaar terug nog op die skoolbanke. Dit wás ń amazing tyd. Lees Arthur Conan Doyle se openingsparagrawe van sy boek The Great Boer War om insig te kry waar hierdie mense vandaan kom. En hy het dit nie uit sy duim gesuig nie, hy het eerste handse ondervinding gehad. Hy was ń militêre dokter in die Britse leër met die Boere oorlog.

  • @madibasdream8712
    @madibasdream8712 3 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Gerald. Pragtig. Ek mis met deernis n paar vriende. Sal julle nooit vergeet nie en waarvoor jul jul lewens neergele het nie.

  • @kaleomalan6765
    @kaleomalan6765 9 ปีที่แล้ว +11

    Baie dankie vir al die mooie musiek :-)

  • @lucillegreyling2517
    @lucillegreyling2517 ปีที่แล้ว +2

    My mense!... Ons sal weer....

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 3 ปีที่แล้ว +4

    Ja dis waar en daar was wet en orde selfrespek menslikheid en waarde n waare trots om dit te sien dankie waare suidafrikaners

  • @vincentreynolds934
    @vincentreynolds934 7 ปีที่แล้ว +38

    Real South Africa.

    • @pitsonamane5356
      @pitsonamane5356 3 ปีที่แล้ว

      Apartheid South Africa

    • @pitsonamane5356
      @pitsonamane5356 3 ปีที่แล้ว

      @Wolraad Wolltemade It does big time. It seems you are content with racial discrimination. Are you?

    • @zajagter2888
      @zajagter2888 3 ปีที่แล้ว

      @@pitsonamane5356 look how sh*t this place is now since Apartheid ended, not saying Apartheid's a good thing but I think if you look at everything that has happened after 1994 you'll understand why the Afrikaners were scared of non-whites

    • @pitsonamane5356
      @pitsonamane5356 3 ปีที่แล้ว

      @@zajagter2888 I know what you are talking about but those fears are unfounded. The Afrikaners are still in charge of the economy and are still safer that most blacks. I also hate the ANC for everything it stand for. But Old Apartheid South African was not better than the current government.

    • @zajagter2888
      @zajagter2888 3 ปีที่แล้ว

      @@pitsonamane5356 I also hate the ANC but technically speaking the pre 94' government was much better if you look at the statistics. We also had an amazing military back then, one of the best at Bush Warfare that has ever existed. The only hope for South Africa now is the DA

  • @geraldfourie6980
    @geraldfourie6980  9 ปีที่แล้ว +21

    Voorreg vriende.... Dankie.

  • @gabrielerasmus80
    @gabrielerasmus80 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie Gerald Fourie dit was van die beste ek is self n ou soldaat berede vleuel infanterie geseende dag

  • @lordkane2546
    @lordkane2546 4 ปีที่แล้ว +5

    Respek aan al die verloore
    En
    Dank hulle vir hulle diens