Platformsessies: Die Anneli van Rooyen Episode

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ต.ค. 2024
  • Platformsessies: Die Anneli van Rooyen Episode met Anna Davel, Whaden Johannes, Jodi Jantjies en Robin Fourie.
    Agter die skerms onderhoude en beste oomblikke van die show.
    #atkv, #atkvcrescendo #jodijantjies #platformsessies
  • เพลง

ความคิดเห็น • 5

  • @michaildelange1703
    @michaildelange1703 หลายเดือนก่อน

    Annelie, jou woorde, liefde, ongekooflike Geloof, talent, goue stem, , hoop en pragtige hart het my nou so hartseer gemaak met jou bedanking Dankie vir jy wees, vir jou pragtige boodskap en liefde. MAG GOD JOU OOK IN SY PALM VAN SY HAND HOU, EN SEEN xxxxx

  • @henricofrederikse1922
    @henricofrederikse1922 2 ปีที่แล้ว +1

    Wow, what a show! What a presentation! What an execution!

  • @hiltonmandelaandries399
    @hiltonmandelaandries399 2 ปีที่แล้ว

    Al het ek deelgeneem aan die Anneli Tribute show en nie feature in die show of interviews wil ek noem dat dit een van my Mees emosionele ervaring ooit was. Dit het soveel childhood memories terug gebring wat my totally overwehelmed het. Ek glo dit is een van daai dae wat ek net nooit ooit sal vergeet nie... Dankie Here vir elke oomblik en vorm wat U healing bring. Dankie Anneli!!! Ek lief jou oneindig❤️❤️❤️

  • @michaildelange1703
    @michaildelange1703 7 หลายเดือนก่อน +1

    ❤dis net ongelooflik mooi, dankie Liefste Anneli vir jou , jou pragtige stem. Jou booddkap, jou mens wees , we celebrate you. Mwah xxxx

  • @andriesvolschenk
    @andriesvolschenk 7 หลายเดือนก่อน +1

    Love, Love, Love this! My heart :)