Reën - Stof (Official Audio)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ต.ค. 2024
  • Official Audio for "Stof" by Reën. Download or stream hier - selectmusiek.l...
    Follow Reën op Social Media:
    Facebook - / reenmusiek
    Instagram - / reenmusiek
    Stof - Lirieke
    Tydelik is ons maar soekers en swerwers op die pad
    Geleidelik word ons gevorm deur kanse wat ons vat of los
    Net soos die wind waai verander ek en jy in stof
    En soos die tyd draai soek ons almal na die son
    Want stof gaan lê eers as die reën weer kom
    ‘n Nuwe dag wink op die horison
    Net soos die wind waai verander ek en jy in stof
    Herhaaldelik word ons geweeg en gemeet om in te pas
    Uiteindelik keer ons weer terug na die mense wie ons is en was
    Net soos die wind waai verander ek en jy in stof
    En soos die tyd draai soek ons almal na die son
    Want stof gaan lê eers as die reën weer kom
    ‘n Nuwe dag wink op die horison
    Net soos die wind waai verander ek en jy in stof
    Ek en jy verander in stof, ek en jy verander
    Ek en jy verander in stof, ek en jy verander
    Net soos die wind waai verander ek en jy in stof
    En soos die tyd draai soek ons almal na die son
    Want stof gaan lê eers as die reën weer kom
    ‘n Nuwe dag wink op die horison
    Net soos die wind waai verander ek en jy in stof
    Want stof gaan lê eers as die reën weer kom
    ‘n Nuwe dag wink op die horison
    Official Audio by Reën performing Stof. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/xmSGBj
    #Stof, #Reen

ความคิดเห็น • 38

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว +53

    Reën se musiek is so skaars soos REËN☔ 🌧️, maar wanneer dit besluit om te val, is dit wonderlik!👏🎶❤️🎵👌

    • @randomvideos4300
      @randomvideos4300 2 ปีที่แล้ว +2

      en n afrikaanse song is nie n goeie song as jy nie daarop comment nie... jy is al meer famous as die sangers self🤣🤣🤣🤣 sien jou in die volgende opkomende afrikaanse song😂👍🏻

    • @tiaandupreez
      @tiaandupreez 2 ปีที่แล้ว +2

      @@randomvideos4300 dankie😛 lol. Ek het paar liedjies al daar buite.

    • @jancolegrange6305
      @jancolegrange6305 2 ปีที่แล้ว +2

      Waar

  • @jjduplessis1942
    @jjduplessis1942 ปีที่แล้ว

    Daar was iets special en uniek aan die ou Reen.

  • @macayla8575
    @macayla8575 3 ปีที่แล้ว +6

    Julle musiek is sooo mooi. Ek love dit. Ek is bly julle het mekaar gevind op Boer soek n vrou. Baie mooi julle. 🤩❤

  • @johanmostert8347
    @johanmostert8347 3 ปีที่แล้ว +3

    Self vir my beter as julle eerste enkelsnit ..reën. Hoop o. nog baie van julle te hoor!

  • @stiaanadams1262
    @stiaanadams1262 3 ปีที่แล้ว +5

    Goeie werk Reën. Baie Geluk!

  • @daniepret
    @daniepret 3 ปีที่แล้ว +4

    Beslis weer 'n treffer! Dis 'n great song! Wel gedaan julle! #Stof

  • @mjhunter858
    @mjhunter858 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek love julle musiek!!! Julle is awesome!!!!!

  • @THEHuntingChannel
    @THEHuntingChannel 2 ปีที่แล้ว

    Baie mooi Reën, baie mooi.

  • @jenna-leewessels7139
    @jenna-leewessels7139 ปีที่แล้ว

    Love die sax hier op

  • @devviem
    @devviem 3 ปีที่แล้ว +2

    Mal oor julle nuwe lied!!!

  • @daniejansevanrensburg5359
    @daniejansevanrensburg5359 3 ปีที่แล้ว +3

    Wel Gedaan julle, (almal betrokke) Great Song 😁🎶🙌

  • @MorrasLegend
    @MorrasLegend 2 ปีที่แล้ว

    Baie mooi julle. Die liedjie het 'n baie "Catchy" tune. Hou asseblief aan om nuwe songs vir ons te bring.

  • @racelsmith9487
    @racelsmith9487 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie baie mooi. Nog n treffer. Baie geluk

  • @santiesmit1929
    @santiesmit1929 3 ปีที่แล้ว +3

    ☔🌧💜pragtig!!

  • @joanismit2519
    @joanismit2519 3 ปีที่แล้ว +2

    Well done! Groete uit Kanada.

  • @barneylouw7088
    @barneylouw7088 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi, maar ek sou nie kon aanhou sing as my verhouding met my sangmaat opgebreek het nie...

  • @meliztebotha7191
    @meliztebotha7191 3 ปีที่แล้ว +3

    Hierdie is beautiful verby!❤

  • @carinavanzyl854
    @carinavanzyl854 3 ปีที่แล้ว +2

    Dis n pragtige liedjie . Doen so voort

  • @mariebekker949
    @mariebekker949 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie spesiaal ..

  • @mickeydunns
    @mickeydunns 3 ปีที่แล้ว

    Baie mooi. Jul stemme pas so mooi. Dink weer Jul kant great wees saam.

  • @DJJam68
    @DJJam68 2 ปีที่แล้ว

    Wow!!!

  • @wernerschutte7574
    @wernerschutte7574 2 ปีที่แล้ว +1

    Dit is n awesome song well done...

  • @jergensroetz
    @jergensroetz 3 ปีที่แล้ว +2

    Kwaliteit! Regtag beautiful

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 ปีที่แล้ว +2

    Stunning song ❤️❤️❤️❤️

  • @melindaduplessis2621
    @melindaduplessis2621 2 ปีที่แล้ว

    Amazing!!!EK LOVE DIT!!

  • @martinlodewyks2574
    @martinlodewyks2574 3 ปีที่แล้ว +1

    Hy loop soos stroop!! Great song

  • @chereldinenaude5645
    @chereldinenaude5645 3 ปีที่แล้ว +2

    Lovvvvve it

  • @IanSmit01
    @IanSmit01 3 ปีที่แล้ว +1

    Maak nog!!

  • @meliztebotha7191
    @meliztebotha7191 3 ปีที่แล้ว +3

    First!!

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 3 ปีที่แล้ว

    Dankie vir julle❤

  • @nicolettegrace5327
    @nicolettegrace5327 2 ปีที่แล้ว

    Hoendervleis mooi💗

  • @mathildalaubscher7624
    @mathildalaubscher7624 3 ปีที่แล้ว +2

    Lovit!

  • @chrisnaclaassen2539
    @chrisnaclaassen2539 3 ปีที่แล้ว +2

    Love dit so baie

  • @san-mariburger5401
    @san-mariburger5401 3 ปีที่แล้ว

    ♥️♥️♥️

  • @msmit7591
    @msmit7591 2 ปีที่แล้ว

    Moenie op Boer Soek n Vrou se bekendheid ry nie Báie beter musiek daarbuite wat lugtyd verdien