Rooi wit

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2023
  • Hierde is een van die beste dae wat ons oor 35 jaar gehad het .Riette kon haar uitlewe met dips en floats wat maar geskiedenis geword het in die hengelkas ..Hengelaars praat baie oor kaste wat oorvol is met onodige dips ..Ons het gaan kyk of MacPac oortollige dips het..antwoord 'n groot nee .Met die regte kennis oor jou dips en floats kan jy heerlik met alles in jou kas
    die regte kombos hengel

ความคิดเห็น •