Paste

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 พ.ย. 2024
  • Ek speel met die gedagte om die Bom-Booster-voer in die toekoms beskikbaar te stel in 1 Kg pakke met 'n verhoogde proteien-inhoud wat die hengelaar self na goed dunke kan byvoeg.
    Die hoof rede is vir die ouens wat gewoond is om byvoegings mielierys, stampmielies ens te maak waardeur die proteien element verskraal word
    Die huidige 2 Kg pak Bom Booster wat tans op die mark is, is perfek gebalanseer om netso te gebruik.
    Ons is tans besig om hierdie gedagte in veskillende dele van die land te toets om te kyk of die vis hou van sterker proteiene..
    Soos altyd Frik Van Zylvir enige navrtae..
    0829224328

ความคิดเห็น •