Boilies, Pop-Ups en Bait Enhancers

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ธ.ค. 2022
  • Hierdie week hengel ek en Mias by Roodekoppies dam en ons stel bekend die nuwe Spicimen SA Boilies, Pop-Ups en Bait Enhancers.
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 14

  • @zandrejanneke5727
    @zandrejanneke5727 ปีที่แล้ว

    Baie geluk met die nuwe produkte. Ek glo en vertrou dit gaan 'n groot sukses wees!

  • @aftermarket6944
    @aftermarket6944 ปีที่แล้ว

    Great stuff cant wait to try it out

  • @ads-52
    @ads-52 ปีที่แล้ว

    Ons gan na kersfees Mihanzi toe vir a week.. asb as jy dalk raad kan gee ek en my 2 seuntjies wil probeer ń lekker vet graskarp vang.. afstand, aas en geure

  • @michaelhiggins9850
    @michaelhiggins9850 ปีที่แล้ว

    Nice video julle en n pragtige presentation , met julle kan dit net n sukses word .

  • @freshwaterturks
    @freshwaterturks ปีที่แล้ว

    Lou daai karp wat jy gevang het van 14 plus het gilbert ook al gevang ek herken daai karp se skub patroon nice video weereens saam mias.

  • @shadiebadat21
    @shadiebadat21 ปีที่แล้ว

    Baie nice video manne, Lou ek wil vra kan n men's die bait enhancers gebruik vir papgooi voer maak om n boost te gee?

  • @r4zorsslaughterhous397
    @r4zorsslaughterhous397 ปีที่แล้ว

    Ek like oom L se produkte. Die enigste issue wat ek het is die strawberry jam wat erger vlek as rooi wyn op n wit mat.

  • @nistaburger1630
    @nistaburger1630 ปีที่แล้ว

    Die liquid enhamcers is nie pva of mesh friendly nie. Het dit op die harde manier geleer die nweek☹️

  • @vanrensburg1128
    @vanrensburg1128 ปีที่แล้ว

    Hi there are your popup bollies the bleeding one's

  • @janvleis354
    @janvleis354 ปีที่แล้ว

    Kan julle asb eendag vir ons wys hoe weet jy of dit n mannetjie of wyfie karp is?

  • @adolfclaassens807
    @adolfclaassens807 ปีที่แล้ว

    Hi Loutjie. Sal daai enhancers in gewone hengel ook werk

  • @tristanbaker3886
    @tristanbaker3886 ปีที่แล้ว

    Kan julle dalk asb een keer Swartruggnes dam toe gaan almal underestimate daai dam

  • @hennievonbeneke3140
    @hennievonbeneke3140 ปีที่แล้ว

    Hi Loutjie, geluk en sterkte met julle nuwe prudukte, Kan jy onthou ek het eendag by Rodekoppies n dippie vir jou gebring sodat jy dit Kan ruik , ek het gevra of jy dit dalk ook op die mark kan bring , jy was toe al besig met hierdie produkte , en kon nie dit by bring nie, ek hoop jy kan nou aan dit begin werk , ek dink daar is baie vissermanne wat dit graag sal wil gebruik, dankie en sterkte.

  • @MichaelSmith-be8rb
    @MichaelSmith-be8rb ปีที่แล้ว

    Hi, waar oorals kan ons jou produk koop?