ความคิดเห็น •

  • @deonwhaldoferreira2216
    @deonwhaldoferreira2216 ปีที่แล้ว +5

    Loutjie dankie vir al jou advice. Dit help Baie mense en inspereer baie beginners da buite. Ek weet dis n begigheid. Alhowel da is Baie passie in dit. Goeie produkte..... Vang al al n geruime tyd met jou produkte. 🎉 Well done

  • @ubuhlebuzile
    @ubuhlebuzile 5 หลายเดือนก่อน

    Greetings, Sir. I am Calvin from Vosloorus, Boksburg side. Thank you for your teachings. I'm officially your online student. 🙏🙏🙏 Sensei.

  • @vishnureddy3009
    @vishnureddy3009 ปีที่แล้ว

    Awsome boeta. So good to see you fishing in your back yard. ❤🙏👌

  • @suveshsewrajh2083
    @suveshsewrajh2083 ปีที่แล้ว

    Awesome tips and advise.seeing this video makes me want to go fishing

  • @hermanvosloo
    @hermanvosloo ปีที่แล้ว

    Dankie vir jou videos Loutjie Louwies. Sal lekker wees om eendag my stokke te kan afstof en jou langs die dam raak te hengel.

  • @davidleask8243
    @davidleask8243 ปีที่แล้ว

    Awesome video thanks for all the great tips always helpful thanks Loutjie

  • @duggie2417
    @duggie2417 ปีที่แล้ว

    Thank You for all the advice and help.

  • @keshwanthsingh4540
    @keshwanthsingh4540 ปีที่แล้ว

    Thanks for the casting tip.

  • @keveshannaidoo5670
    @keveshannaidoo5670 ปีที่แล้ว +2

    There's a big market for fishing here in kzn,we d like to see yu try at one of our dams

  • @ShahiedHarmse
    @ShahiedHarmse ปีที่แล้ว

    Great video uncle loutjie ❤

  • @BarkiaMakakaba-gn5ub
    @BarkiaMakakaba-gn5ub ปีที่แล้ว +1

    Hi Oom is it only catch and release at olifansnek

    • @vusithusi4105
      @vusithusi4105 ปีที่แล้ว

      Yes,strictly catch n release

  • @HawkGamer.101
    @HawkGamer.101 ปีที่แล้ว

    turbo garlic met yellow raptor is my fav om daar te gebruik by olifantsnek beplan om volgende naweek soontoe te gaan

  • @riaanvisagie8618
    @riaanvisagie8618 ปีที่แล้ว

    Awsome video. Sal laaik om nog n annd sessie te sien

  • @jpsmit6182
    @jpsmit6182 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die goeie tips oom😊

  • @brendanfry8527
    @brendanfry8527 ปีที่แล้ว

    What rods are those Uncle Loutjie?

  • @fieliesvannievrystaat
    @fieliesvannievrystaat ปีที่แล้ว

    Waar gaan mens in om te hengel by Olfantsnek Loutjie en hoe werk die step met geriewe ens?

  •  6 หลายเดือนก่อน

    Hi it’s me again me and my dad gos
    there
    my grandma lives the so we can go fish there is a bush and a rock there buy the homes place and I got a big and it was fat and long but if you go there you must one hoek because there are lots of grass the but I love your vids man me and my dad love your Baite

  • @neilreitz583
    @neilreitz583 ปีที่แล้ว

    Naand Loutjie weereens dankie vir n mooi video, ek het n vraag oor jou mango 101 asb, ek is oppad Rodekoppies sondag vir n week, ek wil net weet hoe om jou enhancer te gebruik, moet ek dit op die hair rig sit of moet ek dit met my particle mix meng vir voer plek of mouse trap, baie dankie, groete Neil

    • @lourenslouwies1782
      @lourenslouwies1782 ปีที่แล้ว

      Jy kan die aasie dip en in jou mousetrap ook n bietjie inmeng

    • @ruanstassen9476
      @ruanstassen9476 ปีที่แล้ว

      Hi meng dit saam jou partical mix en mousetrap net. Jy kan jou tiger of popup dip ook in die enhancer

  • @pieterlensley3072
    @pieterlensley3072 ปีที่แล้ว

    Hi Loutjie ek wil graag weet, as jy kompeterend hengel, hoe lank sal jy wag as jy nie n byt kry voor jy sal herlaai.

  • @StephanusSutherland
    @StephanusSutherland ปีที่แล้ว

    Hallo oom Loutjie het oom raad vir Swartruggens dam..?

  • @stuartswanepoel7692
    @stuartswanepoel7692 ปีที่แล้ว

    Dis Stuart hier van Rustenburg ek en my vrou wil graag begin hengel vir Signature Series....Ons hengel baie rondom Rustenburg en die laaste ruk begin spesie by Roodekoppies ook. Ons wil dit n stap verder vat en vir n klub hengel saam n legende soos jy.

    • @fieliesvannievrystaat
      @fieliesvannievrystaat ปีที่แล้ว

      @Stuart ek is naby Rustenburg omgewing en wil weer begin hengel na jare se breek. Waar en hoe kom mens in by Olifantsnek dam en is daar ander plekke in die omgewing wat jy sal aanbeveel.

  • @timeeksingh5450
    @timeeksingh5450 ปีที่แล้ว

    Can you come to pmb and try our dams

  • @g-man3847
    @g-man3847 ปีที่แล้ว

    Oom se videos is soos kerk vir my gees

  • @wianespag6196
    @wianespag6196 2 หลายเดือนก่อน

    Hello almal. Kan enige iemand vir my se hoeveel kos dit per persoon by Olifantsnek

  • @gerhardbyleveld536
    @gerhardbyleveld536 ปีที่แล้ว

    Als goed en wel as jy afmeet en die lyn hak , maar as jy kast gn lyn ni snap waar jy gehak het ni

  • @g-man3847
    @g-man3847 ปีที่แล้ว

    BAKGAT !!

  • @gershwinismail-jl8hd
    @gershwinismail-jl8hd ปีที่แล้ว

    Hallo oom kan jy groot asb milleburg dam Kom vang asb

  • @RuanPretorius-tl6ph
    @RuanPretorius-tl6ph ปีที่แล้ว +1

    Hi oom maak dit n verskill as jy ni jou vloutie in die mielie bom in druk ni

    • @lourenslouwies1782
      @lourenslouwies1782 ปีที่แล้ว

      Soms doen dit , Olifantsnek is een van die min damme waar ek dit maklik doen

    • @damianvosloo3706
      @damianvosloo3706 10 หลายเดือนก่อน

      Beplan om so Paar Dae in oliefantsneck te vang bly hier in Rustenburg en kry net nie tyd om te vang nie. Dink jy dus die moete wert om nader aan die dam wal te vang. Vir n Paar Dae in een seker spot min of Meer te gooi?, dink jy dit Sal die grootes meer uitbring? Is dit die moete wert om by oliefantsneck te probeer vang