Roodekoppies stel nooit teleur nie (Afrikaans)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ก.ย. 2022
  • In die episode teiken ons daardie groot karpe by Roodekoppies dam.
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 19

  • @shaynemilani1858
    @shaynemilani1858 ปีที่แล้ว

    Jis awesome videos ek geniet alles van jou programe .well done

  • @sarelkroukamp9971
    @sarelkroukamp9971 ปีที่แล้ว

    Hou van julle program ek bly in lichtenburg hier is n dam wil hoor of julle ons nie wil ondersteun en bietjie vir ons kom leer om ook hier ordentlike vis kan vang nie dankie

  • @zgfishing.9489
    @zgfishing.9489 ปีที่แล้ว +2

    Daai is nou n lekke plek om te hengel man dankie boys vir julle moeite ek wag vir die volgende video.

  • @dinorak1000
    @dinorak1000 ปีที่แล้ว

    Mooi so manne! Sterke met hierdie nuwe avontuur.

  • @the_SA_angler
    @the_SA_angler ปีที่แล้ว

    By far my favorite fishing youtuber

  • @shanewallace1378
    @shanewallace1378 ปีที่แล้ว

    Baie danki vir die groot vis video oom ek dis awesome❤

  • @peterniemann7611
    @peterniemann7611 ปีที่แล้ว

    Nice Loutjie. Can't wait to try the new products. Let's hope Kzn gets some available here.

  • @armandvanrooyen5453
    @armandvanrooyen5453 ปีที่แล้ว

    Sien baie uit na die specimen videos! Daar is so baie foefies en katoeters wat salesmen aan mens afsmeer, sal graag meer by n betroubare bron wil leer.

  • @jan-hendrikswanepoel7294
    @jan-hendrikswanepoel7294 6 หลายเดือนก่อน

    Hallo oom Louw. Dis Jan Hendrik. Ek en my pa gaan oor 2 weke by roodekoppies n spesie sessie hou vir so 4 aande. Dit is ons 3de keer wat ons roodekoppies toe gaan maar ek het nog nie n vis daar gevang nie.Ek wil weet wat is die tips wat oom my sal gee om my kans die grootste en beste manier maak om n vis te vang. Ons het n bootjie met n fishingfinder so afstand is nie n probleem nie. Watter rigs,voer,hoek aas, flovour enhancers?

  • @paulduplessis9481
    @paulduplessis9481 ปีที่แล้ว +1

    Jou videos stel nooit teleur nie.

  • @user-vm9sd2ru8l
    @user-vm9sd2ru8l 6 หลายเดือนก่อน

    Hi daar ek soek tips vir papgooi by roodekoppies asb

  • @johnroman4608
    @johnroman4608 ปีที่แล้ว

    Ek hoor baie van ‘ krokodile ‘ .. any advice gentlemen please ? We heading for R Koppies in 3wks time ... cheers 🎣

  • @dirktaljaardt8591
    @dirktaljaardt8591 ปีที่แล้ว

    Baie geluk met jul nuwe uitbreidings en aanwinste. Hoop julle Klim nog tot Gower hoogtes.

  • @ashleyafrica7633
    @ashleyafrica7633 ปีที่แล้ว

    Is daai cabin oop vir die publik

  • @hugovanwyk7756
    @hugovanwyk7756 ปีที่แล้ว

    Hi Loutjie my friend verjaar amper en ek Sal waardeer as jy n video maak waar jy vir hom geluk se asb

    • @hugovanwyk7756
      @hugovanwyk7756 ปีที่แล้ว

      Sy naam is abrie en vis sy verjaarsdag gaan ons by koster hengel hy Sal regtig waardeer as jy geluk se asb

  • @adamalexander6534
    @adamalexander6534 ปีที่แล้ว

    First