I was born in Lüderitzbucht when it was still a very bustling town. I went to the Deutsche Schule. My dad worked for Barclay's Bank. I learned to swim at Badestrand just behind the Felsenkkirche
Luderitz is booming economically now with huge deposits of oil discoveries nearby and green Hydrogen projects. New port to be built there to handle anticipated growth. Its now the centre of Oil companies. Namibia 1st oil production is anticipated to start in 2028 and Luderitz is the base for that. So is construction of 10 billion usd Hyphen green Hydrogen project.
In die gedeelte langs die see ry julle noord. Dit kan dus nie rigting Luderitz na Walvisbaai wees nie. Maar dit net so terloops. Lekker trip en goeie video!
Ek wonder of julle in die reëls sit, dat jou trokkie nie minder as 'n sekere KW en wringkrag het nie, kyk ek weet dat vas sit gaan jy seker maar sit, net nie die hele trip deur nie 😆😁
I was born in Lüderitzbucht when it was still a very bustling town. I went to the Deutsche Schule. My dad worked for Barclay's Bank. I learned to swim at Badestrand just behind the Felsenkkirche
The huge beautiful window behind the altar was a donation from the last German Empress! I was baptized in this church onb1939!
Thank you for sharing that Karin. We love the town and the beautiful buildings, specially the Felsenkirche with the spectacular stained glass windows.
Luderitz is booming economically now with huge deposits of oil discoveries nearby and green Hydrogen projects. New port to be built there to handle anticipated growth. Its now the centre of Oil companies. Namibia 1st oil production is anticipated to start in 2028 and Luderitz is the base for that. So is construction of 10 billion usd Hyphen green Hydrogen project.
Great news! Hope the town retains it's small town character though.
Goeie video.
Baie dankie!
Ai jai jai dit lyk lekker man.
Dit is 'n moet op enige ou se bucket list Tienie!
Sou baie lekkerder program gewees het as dit nie vir die oordonderende musiek gewees het nie. Kon amper niks hoor wat die mense sê nie.
In die gedeelte langs die see ry julle noord. Dit kan dus nie rigting Luderitz na Walvisbaai wees nie. Maar dit net so terloops. Lekker trip en goeie video!
Baie dankie vir jou terugvoer en kompliment. Terloops, Walvisbaai is mos noord van Luderitz, dan nie?
@@thegreatoutdoors921 skuus het om een of ander rede Luderitz met Swakop verwar. Pure outgeit jong 😉
Looks like great fun boet.
Mooi video. Hoe ver is dit tussen brandstof stasies?
Dankie Carl. Dit is ongeveer 600 km. So jy moet maar ekstra brandstof saamry.
beautiful venture #kenya
Ek wonder of julle in die reëls sit, dat jou trokkie nie minder as 'n sekere KW en wringkrag het nie, kyk ek weet dat vas sit gaan jy seker maar sit, net nie die hele trip deur nie 😆😁
Daar is nie voorskrifte sover ek weet nie, maar die organiseerders sal jou wel sê as hulle dink jou voertuig het nie genoeg krag nie.
It is tougher going i see.
Tough indeed! But very enjoyable. 👍
Hello Koos
As mag weet, wanneer was die trippie gedoen?
September 2016.
Ek wens ek was daar met julle. My droom. Dink nie my i20 sal die rit kon maak nie. 😅🤣
Baie nice, sou beter gewees het sonder die musiek, en dalk met iemand wat gesels het oor die roete ens
Dankie Jacque. Ons leer so stap vir stap...
Lyk baie lekker Koos. Die dik sand worry my so bietjie 🙂
Niks wat jou Hilux nie sal kan hanteer nie Fanie.
@thegreatoutdoors921 Ek weet die Hilux kan maar ek weet nie of sy onervare baas kan nie😁😁
leka!
34 min …vir niks