Spoegwolf - Berge (Official)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 มิ.ย. 2024
  • ©️ Spoegwolf (PTY) LTD, 2024
    Berge (Album) is beskikbaar 7 Junie 2024
    Vervaarding deur Spoegwolf
    DOP: Damiane van Reenen
    Live Footage: Eric T Graham
    Editing: Damiane van Reenen
    Assistant: Hugo Brand
    Spoegwolf is
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit
    BERGE
    Original Song & Lyrics by Danie Du Toit.
    Music & Arrangement by Spoegwolf.
    Lyrics
    daar kom ’n rustigheid oor my
    soos ’n afperiode
    of na die opgooi
    die son as jy alleen is
    die see as jy stukkend is
    ek dink dis wat ons kry
    voor jy sag word
    voor jy ophou skop
    ek het gehoop vir vrede
    ’n hangmat oor my uitgebrande lewe
    ek sien jou in wonderwerke
    ek sien jou in die uitgebrande
    berge
    daar lê ’n wereld tussen ons
    en hulle steek kerse aan
    maak asof ons aan kan gaan
    kom ons sê dat ek okay is
    dat jou flikkering ’n boodskap is
    ek dink aan jou sekondes hier
    voor ek sag word
    voor ek ophou skop
    ek het gehoop vir vrede
    ’n hangmat oor my uitgebrande lewe
    ek sien jou in wonderwerke
    ek sien jou in die uitgebrande
    berge
    ek het jou soos my swaard van been
    in die doderyk ingedra, alleen
    ek weet daar is baie van ons, maar
    ooh, ooh
    ooh, ooh
    ek het jou soos ’n boot van been
    tot die bodem van brein gesink
    ek weet daar’s baie van ons, maar
    ooh, ooh
    ooh, ooh
    ek het gehoop vir vrede
    ’n hangmat oor my uitgebrande lewe
    ek sien jou in wonderwerke
    ek sien jou in die uitgebrande
    berge
  • เพลง

ความคิดเห็น • 83

  • @phillippage4740
    @phillippage4740 หลายเดือนก่อน +40

    Fok julle weet net nie hoe om kak musiek te maak nie...julle rock🎉

  • @vstadens
    @vstadens หลายเดือนก่อน +24

    12 albums in 12 jaar op die standaard. Wys vir my enige groep in die wêreld wat dit kan doen.
    Julle is "freaks of nature" en ons love julle vir dit.

  • @user-il1mm8zr2e
    @user-il1mm8zr2e หลายเดือนก่อน +16

    Love love love!!!!!!!!!!!!!!! God dank vir julle klank!!!

  • @romacronje9042
    @romacronje9042 หลายเดือนก่อน +8

    This song means more than you can imagine to most. Thank you Danie once again for sharing your voice to carry us through the best and the worst of times

  • @call_me.ananda
    @call_me.ananda หลายเดือนก่อน +7

    Danie, Jys my Hero ! ⛰️
    Jou realiteit is nog net my drome
    jy inspereer my om te streef na my drome
    Ek wil soos jy wees !

  • @woutvink5593
    @woutvink5593 หลายเดือนก่อน +8

    Super, groeten uit Holland ,Schevenigen.

  • @KeanoKoen
    @KeanoKoen หลายเดือนก่อน +6

    Die beste in SA glo dit of nie.Dankie Spoegwolf vir sulke goeie musiek.

  • @mcglashnadams3044
    @mcglashnadams3044 2 วันที่ผ่านมา +1

    Beste Afrikaans band ooit waneer tree Jule weer in Paarl op

  • @Bergie3
    @Bergie3 หลายเดือนก่อน +7

    My dag is gemaak. Dankie vir julle musiek!

  • @janlourenscoetsee9428
    @janlourenscoetsee9428 หลายเดือนก่อน +21

    Nee kyk, die wêreld se musiek kan vergaan... Solank julle nog daar is! Stel nooit teleur... My dogtertjie van 3 maande luister elke dag saam my julle musiek oor.. en oor.. en oor... Geen medisyne vir die siel soos julle musiek nie!

  • @coenienel3505
    @coenienel3505 หลายเดือนก่อน +2

    Rock on guys love your music 🎶

  • @roccoboyce4319
    @roccoboyce4319 หลายเดือนก่อน +2

    😮😮😮 legends!!! Julle stel nooit teleur nie.

  • @artarianotes
    @artarianotes 10 วันที่ผ่านมา

    Amazing lyrics en so 'n beautiful song, jul musiek is awesome!

  • @Nieskas
    @Nieskas หลายเดือนก่อน +3

    Absolutely in awe met julle talent!!!! Love elke noot, elke woord xxx Julle is TOPS

  • @Don-to8jc
    @Don-to8jc หลายเดือนก่อน +4

    Absoluut Befokkies!!! 🔥🔥🔥
    Ek weet die nuwe album gaan ń moerse sukses wees🙌🏼. Wens ek kan julle Saterdag by Daisy Jones Bar sien.

  • @kenan_davis
    @kenan_davis หลายเดือนก่อน +1

    Die is net absoluut hoendervleis.
    Spoegwold delivers again and again and AGAIN!

  • @zeniedelport7412
    @zeniedelport7412 หลายเดือนก่อน +2

    DANIE JOU YSTER!!

  • @IzandriStander
    @IzandriStander หลายเดือนก่อน +3

    ❤🎉 Legends!

  • @carelvangreunen3915
    @carelvangreunen3915 หลายเดือนก่อน +3

    Beautiful 😍!!!

  • @MotivateInspireRepeat
    @MotivateInspireRepeat หลายเดือนก่อน +2

    Lief julle sooo baie will definitely weer een van julle shows kyk my beste show saam julle was in Rustenburg reg oorkant atkv buffelspoort ek het die beste aand van my lewe gehad Daar saam julle❤🎉🎉

  • @amecoetzee2510
    @amecoetzee2510 หลายเดือนก่อน +1

    Ek is mal hieroor!! 😍 well done met die nuwe album 🤩

  • @MassynPauli
    @MassynPauli 16 วันที่ผ่านมา

    Love it 💪🏼💪🏼💪🏼💪🏼

  • @morneolivier3334
    @morneolivier3334 หลายเดือนก่อน +2

    Nou dit is musiek vir die siel. Dankie julle

  • @SuperSpiderman1979
    @SuperSpiderman1979 หลายเดือนก่อน +1

    Julle disapoint Nooit !! Awesome song.. slaan diep.. julle rock all the way.. 👌🍻🤟 Kom bietjie langebaan toe samblief man..

  • @Asat987
    @Asat987 หลายเดือนก่อน +1

    So baie dankie vir jou kuns, julle sing soooo mooi

  • @desireedebeer9939
    @desireedebeer9939 หลายเดือนก่อน +2

    well done julle! sien uit vir die vol album! 🥳🥂

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 22 วันที่ผ่านมา

    Kuns!!! Jul stel nooit terleur!! 🩵🤍🩵😌

  • @Frankly91
    @Frankly91 หลายเดือนก่อน

    Julle sny diep. Die eerste sin het my al klaar nostalgies laat voel.
    "Daar kom 'n rustigheid oor my, soos 'n af periode of na die opgooi"

  • @marisajames8158
    @marisajames8158 28 วันที่ผ่านมา

    Mooi mooi mooi! Hoop om julle weer in Sydney te sien-2025!

  • @rubeng3
    @rubeng3 หลายเดือนก่อน +2

    Die Beatles van Afrikaanse musiek

  • @yolandijansenvanvuuren2283
    @yolandijansenvanvuuren2283 หลายเดือนก่อน

    Love Love love it!!! Soveel baie indie woorde!

  • @Nico-ej2yl
    @Nico-ej2yl หลายเดือนก่อน

    Goeie musiek, geen doef doef!!
    Dankie dankie.

  • @christiaandebeer8669
    @christiaandebeer8669 หลายเดือนก่อน

    So bly ek is Afrikaans en kan die wonderlike musiek luister 🔥👏🏻. Julle is vokken amazing

  • @helie4279
    @helie4279 29 วันที่ผ่านมา

    Musiek wat sin maak...betekenisvol 💙

  • @danellesterhuizen9329
    @danellesterhuizen9329 หลายเดือนก่อน

    Berge. 😍

  • @victorsalmon2109
    @victorsalmon2109 หลายเดือนก่อน

    Awesome!!!!!

  • @chanellevolschenk7261
    @chanellevolschenk7261 หลายเดือนก่อน +1

    😍😍

  • @adelecabral1063
    @adelecabral1063 หลายเดือนก่อน

    Stunning!! Ongelooflik mooi!

  • @colinrossouw8220
    @colinrossouw8220 หลายเดือนก่อน

    Julle het my dag gemaak. Love musiek soos altyd

  • @lee-annherps9945
    @lee-annherps9945 หลายเดือนก่อน +1

    AMAZING!😍

  • @nielpieterse1862
    @nielpieterse1862 หลายเดือนก่อน

    Well done julle dis flipin awesome!

  • @mapiesmorningmusicandafter8200
    @mapiesmorningmusicandafter8200 หลายเดือนก่อน

    NEE WHAT MASTERPIECES ALL THE WAY SPOEGWOLF 4EVER

  • @thaaabs_
    @thaaabs_ หลายเดือนก่อน

    Man I just love this

  • @chrismari3615
    @chrismari3615 หลายเดือนก่อน

    My dag is gemaak😍

  • @samvos6252
    @samvos6252 หลายเดือนก่อน

    ware kuns … n ewige taal, spoegwolf

  • @HenrivanderRyst
    @HenrivanderRyst หลายเดือนก่อน

    Dankiel.

  • @mrh6917
    @mrh6917 หลายเดือนก่อน

    AWESOME!!!

  • @christoffopperman5512
    @christoffopperman5512 หลายเดือนก่อน

    Lekker man lekker...

  • @Ft_ariane
    @Ft_ariane หลายเดือนก่อน

    Julle musiek is my lewe!!!!!!🤩❤️🥺🤟🔥

  • @allenneff1986
    @allenneff1986 หลายเดือนก่อน

    Dis briljant!🥹♥️🔥

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 หลายเดือนก่อน

    Mooi song, kan nie wag vir die album nie
    Lekker om weer bietjie actual kuns in die videos te sien🤘🏻🐺🎸

  • @lara-jeannesteyn5744
    @lara-jeannesteyn5744 หลายเดือนก่อน

    Trane in my oë ao mooi is die liedjie!

  • @boschtermusic
    @boschtermusic หลายเดือนก่อน

    Epic!!! 🔥

  • @martinus9603
    @martinus9603 หลายเดือนก่อน

    Solid!

  • @lelaniedebruin2905
    @lelaniedebruin2905 หลายเดือนก่อน

    love dit

  • @LINDAH777
    @LINDAH777 27 วันที่ผ่านมา

    Gr8 ❤❤❤❤❤❤

  • @m.s.3738
    @m.s.3738 หลายเดือนก่อน

    Wow

  • @user-tu2vl8zv8f
    @user-tu2vl8zv8f 29 วันที่ผ่านมา

    Julle maak pragtige musiek Spoegwolf!! Hou so aan!

  • @LWMaffia
    @LWMaffia หลายเดือนก่อน

    legends 🐺💜

  • @christokruger1450
    @christokruger1450 หลายเดือนก่อน

    Daar is niemand beter nie!

  • @gerard1330
    @gerard1330 4 วันที่ผ่านมา

    Nee kyk fok al die Ander-julle musiek is tydloos -Lekke Danie & band!!!

  • @palesamaretlwa
    @palesamaretlwa หลายเดือนก่อน

    Ek dink nie dis moontlik vir julle om slegte musiek te maak nie!!!

  • @yosim6937
    @yosim6937 หลายเดือนก่อน +1

    Julle maak my lewe ‘n beter plek. Dankie

  • @jacquesoosthuizen1015
    @jacquesoosthuizen1015 หลายเดือนก่อน

    Julle is my tiepe mense👀

  • @koosvantonder8472
    @koosvantonder8472 หลายเดือนก่อน

    Ek hoop die album gaan n awsome colab suprise ook he!!! Well done manne!!! Treffer al weer!!!! Fokken hell julle is net die besst!!!!!

  • @BrandonDaubert
    @BrandonDaubert หลายเดือนก่อน

    teleurgesteld is n nee as dit kom by julle Love julle musiek keep up the good work die is nou op repeat 🔂 🎉🎉❤❤❤❤

  • @CarinaStock
    @CarinaStock หลายเดือนก่อน

    Die nuwe Stef Bos!!

  • @user-be5wo4sk7g
    @user-be5wo4sk7g หลายเดือนก่อน

    Julle is amazing! My sussie Elsje sou hierdie net so baie love

  • @carelvangreunen3915
    @carelvangreunen3915 หลายเดือนก่อน

    Kom nou 7de Junie ons soek nog 🎸🤘🎵🎼😀

  • @carlversus6566
    @carlversus6566 หลายเดือนก่อน

    Uitstekend soos altyd manne

  • @WCGO.
    @WCGO. หลายเดือนก่อน

    Ongelooflik wow!

  • @conradsnetler4551
    @conradsnetler4551 24 วันที่ผ่านมา

    Saam met Jim Beam sal díé kunswerk die skerpioene verdrink...

  • @rouxpieters46
    @rouxpieters46 7 วันที่ผ่านมา

    Manne julle mag maar!!!! Maak meer en meer asb

  • @m.s.3738
    @m.s.3738 หลายเดือนก่อน +1

    Eks so 2 sekondes in hierdie musiek video🤭

  • @oj4249
    @oj4249 18 วันที่ผ่านมา

    My gunstelling Van die album is “Slaap”. Kort ‘n musiek Video 👀😅.

  • @jacoolivier4145
    @jacoolivier4145 27 วันที่ผ่านมา

    Freddy Mercury,Michael Bolton,Meatloaf ,Danie Reenwolf - goeie stemme ,goeie musiek

  • @Fenrir1240
    @Fenrir1240 หลายเดือนก่อน

    Wat 'n song julle kan net nie slegte musiek maak nie

  • @mapiesmorningmusicandafter8200
    @mapiesmorningmusicandafter8200 หลายเดือนก่อน

    HY OP REPEAT

  • @Vlinder007
    @Vlinder007 หลายเดือนก่อน