Meer as 10000 km weg van my huis , Kaapstad in n land waar niemand my taal praat of regitg engels, is Spoegwolf my stukkie afrikaans "feel good" , Soos hulle se Nuwe Reen. Awe Spoegwolf dankie vir die klankies
Dis in die oggendblou Op die ou Kaapse Weg Ons het vêr gaan ry En jy wou bly by my Ons het whiskey gedrink In jou klein kombuis Ek het vuur gemaak en Als het geruik na die nuwe reën O, Here, is sy nou Uiteindelik die een? Jou jare is ligte Sit soos silwer in jou hare My jare word ligte Is gewigloos in jou hande Hou al jou laaste dae vir my Ek bring iets vir die son Iets vir die pyn Hou al jou laaste dae vir my Ek bring iets vir die son Iets vir die pyn In die laatmiddaglig Na 'n lang, harde reën Jy't jou hand gegee en Ons was stukkend, maar een Ons het heel aand gedans Om 'n belofte te maak Ek het iets gesien en Als het gelyk na die nuwe plan O, Here, het U nou Uiteindelik 'n man uit my gemaak? En jou jare is ligte Sit soos silwer in jou hare My jare word ligte Gewigloos in jou hande, oh Hou al jou laaste dae vir my Ek bring iets vir die son Iets vir die pyn Hou al jou laaste dae vir my Ek bring iets vir die son Iets vir die pyn
Meer as 10000 km weg van my huis , Kaapstad in n land waar niemand my taal praat of regitg engels, is Spoegwolf my stukkie afrikaans "feel good" , Soos hulle se Nuwe Reen.
Awe Spoegwolf dankie vir die klankies
Julle songs laat my hart en siel glimlag, altyd.
As q
Perfeksie is n understatement
Alweer een prachtig nummer! Groeten vanuit Nederland!
Ek kan nie genoeg na hierdie song luister nie = meesterstuk💯💯💯💯💯👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻❤️❤️❤️❤️❤️
Dis in die oggendblou
Op die ou Kaapse Weg
Ons het vêr gaan ry
En jy wou bly by my
Ons het whiskey gedrink
In jou klein kombuis
Ek het vuur gemaak en
Als het geruik na die nuwe reën
O, Here, is sy nou
Uiteindelik die een?
Jou jare is ligte
Sit soos silwer in jou hare
My jare word ligte
Is gewigloos in jou hande
Hou al jou laaste dae vir my
Ek bring iets vir die son
Iets vir die pyn
Hou al jou laaste dae vir my
Ek bring iets vir die son
Iets vir die pyn
In die laatmiddaglig
Na 'n lang, harde reën
Jy't jou hand gegee en
Ons was stukkend, maar een
Ons het heel aand gedans
Om 'n belofte te maak
Ek het iets gesien en
Als het gelyk na die nuwe plan
O, Here, het U nou
Uiteindelik 'n man uit my gemaak?
En jou jare is ligte
Sit soos silwer in jou hare
My jare word ligte
Gewigloos in jou hande, oh
Hou al jou laaste dae vir my
Ek bring iets vir die son
Iets vir die pyn
Hou al jou laaste dae vir my
Ek bring iets vir die son
Iets vir die pyn
Oooh, goeie blissem, dis absoluut puik. Julle songs laat 'n outoppie (63+) lus vir dans, spring en saamsing! Asseblief, nog meer!
Nuwe musiekvideo so op my verjaarsdag!!!! Love love love dit!!!🔥🔥🔥
Happy birthday 🎂
Dis die fees en die lag
Die dans tot diep in die nag
Dis my hand
Dis jou hand
Die sing in die songs
By droomland
Favourite song op die nuwe album!❤️🎯
Moenie van Erika way vergeet nie
💯
@@francoisdurandt9893 of Woud
Kry sommer trane in my oë as ek na Spoegwolf luister, dit is meet as musiek, dit is liefdevolle kuns.
Ysterrrrrssss!!! Doen so voort!!!
Absolutely insane
Manne... julle musiek..woorde..talent.. alles raak net beter. Jul gaan hoër hoogtes die jaar bereik. Hoop om julle tog die jaar Live te sien. 💛💯👌
Solid boys, beste band in die wereld.. just can't get enough julle rock rock 🎶
Beter as n koue bier op n warm dag
Kannie wag om al julle werk te sien met hierdie album nie! Dis n ongelooflike album.
Ma se kinners dis WOW!
Dis vir my mooi soos altyd
Awsome memories met die video!!! Droomland 2023 kan maar kom met n kak spoed!!!
Gaan daar een wees
Beste dag van my lewe toe Danie Die nuwe Songs van hulle in die reën gesing het!!!#Reitz #bieliemieliefees😪♥️
Kan nie wag vir volgende droomland 🤘🤘
Gaan daar weer een wees die jaar?
Beaaaaurraful... wow...
Ah Droomland!!! Bring goeie memories terug!
Epic soos altyd. Well done Spoegwolff!!
Julle is Amazing. Kan nie wag vir die 11de Feb nie. 🔥🔥🔥
Lekker band die!
Mal mal hieroor!!
ag dis te mooi
Amazing julle..💪😜
BEAUTIFULLE XXXXXXXXXX
Net wat ek nodig gehad het vanoggend💛FANTASTIESE MUSIEK🙌
Love dit🤩🤩 amazing!
Well done boys….
Wow, what a music video! 🔥
Medisyne vir my siel.
Beste
Hierdie heal depression........
Lekker bles geraak ou maat, groei maar jou baard soos wat ek doen :). Love julle musiek
❤️
Die cruiser
Skitterend
Befok boys.
Hay ons was by huis Neethll8ng ? Doodgewoon en mentor
"Ag fok" 🤣🤞
Love dit, well done julle!
Gooi my seuns van Afrikaans. Daar was nog nie n talent soos die band nie. Vat 5, as ek julle weer sien sal ek persoonlik elkeen vat 5.
Klomp nonsense....
Suurgat
Gelukkig net jy wat so voel. Kry jou jammer