ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Wat n kombinasie!! Daai stem, uitspraak en lieflike lied. Refense se kwaliteit.
😮Oh WOW!!!! Ek ken nie eers die man met die pragtige stem nie!!! N nuwe gròòt fan hier.
Luister seisoene van Tino ❤️
Baie baie mooi. Tino. Jurie van. Phalaborwa.❤
Wow so mooi jy kline so refense❤❤❤❤
Jy sing baie mooi, love jou bas stem ook.Het die song op my lys vir die die kar.
Baie mooi lied. Welgedaan Tino en span 👏
Pragtig Tino. Welgedaan.
baie dankie
Neem dit uit die mond en hart van 'n klassieke musikant Tino....Dit is asewemrowend mooi. Begin luister en tot die einde geluister. I love it!
Baie mooi.... Hou net aan..Mag God hierdie pragtige talent van jou laat ontpop tot Sy volle potentiaal en mag jy Hom daarin vind en ervaar...🤗🕊🤍👐
WOW!!!! AWESOMENESS! KEEP GOING TINO - YOUR VOICE AND YOUR MUSIC IS ABSOLUTELY WONDERFUL!!!!!😘
Amazing!!! Dis n treffer !!! Ongelooflik mooi gesing Tino.
Stem saam. Klink ook vir my soos. Jan. Blom. Maar mooier vir my. Pragtigge besonderse stem. Jy gaan nog groot gaan. Tino💪
Nuwe aanhanger hier. Doen so voort. 👌🏻👌🏻👏🏻👏🏻
Ongelooklik mooi, mooiste Afrikaans
Oh my sweetness.... die song slaan al die regte plekke. Wel done Tino!!!
Well done young man. Amazing
Exellent,baie awsome
Mooi taalgebruik Geen vulgere woorde nie
Wow!Awesome!!!
Well done my braze! Ek love dit!
Ahhh dis beautiful ❤maar ek geweet dit so wees.❤
Wow Asemrowend !
Well done dis so mooi🎉
Baie mooi
Wow 👌 👏 😍 dis so mooi.
WOW Tino, hierdie keer het jy weer die spyker op die kop geslaan. Baie goeie lirieke en ritme.
Pragtig
Tino se stem gemeng tussen jan b en jaun b👏👏
Baie Geluk Tino. Hy was by Musiek op die Platteland. Pragtige stem
Baie mooi ek is jou nuwe aanhanger hou so aan
Dankie vir die music🎶🎼
Magical🎉
Yassssss!!!! Lovit❤❤❤
Tino jou lekker ding, pragtig liedjie. Welgedaan tjoppa!
Jy sing fantasties. Jy moet n deur saam Jan Blohm doen.❤
Awesome song! die perd gaan opblaas binnekort. Called it.
❤❤❤❤
Good music famba hama famba
COME ON SOUTH AFRICANS DIS JOU TYD
Baie Mooi. 🎉 Jy mag maar sing.
Jou stem is soos n engel sin liewe ouers❤
Jan Blohm sal trots wees op jou!*
Wat n kombinasie!! Daai stem, uitspraak en lieflike lied. Refense se kwaliteit.
😮Oh WOW!!!! Ek ken nie eers die man met die pragtige stem nie!!! N nuwe gròòt fan hier.
Luister seisoene van Tino ❤️
Baie baie mooi. Tino. Jurie van. Phalaborwa.❤
Wow so mooi jy kline so refense❤❤❤❤
Jy sing baie mooi, love jou bas stem ook.
Het die song op my lys vir die die kar.
Baie mooi lied. Welgedaan Tino en span 👏
Pragtig Tino. Welgedaan.
baie dankie
Neem dit uit die mond en hart van 'n klassieke musikant Tino....Dit is asewemrowend mooi. Begin luister en tot die einde geluister. I love it!
Baie mooi.... Hou net aan..
Mag God hierdie pragtige talent van jou laat ontpop tot Sy volle potentiaal en mag jy Hom daarin vind en ervaar...🤗🕊🤍👐
WOW!!!! AWESOMENESS! KEEP GOING TINO - YOUR VOICE AND YOUR MUSIC IS ABSOLUTELY WONDERFUL!!!!!😘
Amazing!!! Dis n treffer !!! Ongelooflik mooi gesing Tino.
Stem saam. Klink ook vir my soos. Jan. Blom. Maar mooier vir my. Pragtigge besonderse stem. Jy gaan nog groot gaan. Tino
💪
Nuwe aanhanger hier. Doen so voort. 👌🏻👌🏻👏🏻👏🏻
Ongelooklik mooi, mooiste Afrikaans
Oh my sweetness.... die song slaan al die regte plekke. Wel done Tino!!!
Well done young man. Amazing
Exellent,baie awsome
Mooi taalgebruik Geen vulgere woorde nie
Wow!Awesome!!!
Well done my braze! Ek love dit!
Ahhh dis beautiful ❤maar ek geweet dit so wees.❤
Wow Asemrowend !
Well done dis so mooi🎉
Baie mooi
Wow 👌 👏 😍 dis so mooi.
WOW Tino, hierdie keer het jy weer die spyker op die kop geslaan. Baie goeie lirieke en ritme.
Pragtig
Tino se stem gemeng tussen jan b en jaun b👏👏
Baie Geluk Tino. Hy was by Musiek op die Platteland. Pragtige stem
Baie mooi ek is jou nuwe aanhanger hou so aan
Dankie vir die music
🎶🎼