Hartenbos Laerskool Promotional Video | Mossel Bay | South Africa

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 มี.ค. 2024
  • Baie geluk aan Laerskool Hartenbos wat Vrydag 26 Januarie 2024 120 jaar oud geword het!
    In 2023 het ons die geleentheid gehad om die jaar saam met hulle deur te bring en die skool te verfilm en wat hulle aan hul blink denke en toekomstige leiers bied.
    Dit was 'n wonderlike ervaring om saam met die personeel en leerders te werk en as ons terugkyk op die jaar, kan ons eerlik sê dat dit 'n skool is wat toegewyd is om 'n verskil te maak.
    --------------------------
    Video by Nick VT Videography - 072 300 2618 | hello@nickvt.co.za | www.nickvt.co.za
    Kontak Laerskool Hartenbos : 044 695 1515
    www.laerskoolhartenbos.co.za
    #gardenroute #schools #marketingvideo #laerskoolhartenbos #hartenbos #mosselbay #mosselbaai
  • บันเทิง

ความคิดเห็น •