Simson en die hoervrou

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 พ.ย. 2024

ความคิดเห็น • 12

  • @hendonrobson2245
    @hendonrobson2245 2 ปีที่แล้ว +1

    Bring it on Brother

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die leersame storie, mag ons elkeen dit aangryp, terwyl die tyd nog daar is en tot bekering kom, voor die silwerdraad geknip word en jy geen 2de kans meer het. God seen u.

  • @thelastdays4586
    @thelastdays4586 4 ปีที่แล้ว +3

    Hi Pastoor Rooies, waar kan ons julle bankbesonderhede kry. Julle webwerwe is nie beskikbaar nie. God seen.

    • @hannostadler7224
      @hannostadler7224 4 ปีที่แล้ว +3

      Vind eerder uit wat die bankbesonderhede vir liefdadigheidsorganisasies is ipv die bankbesonderhede van kompulsiewe leuenaars soos hierdie.

    • @thelastdays4586
      @thelastdays4586 4 ปีที่แล้ว +6

      @@hannostadler7224 Omdat ek 'n Christen is en ware Christene ken ander ware Christene. Jy moet jouself bekeer want jy veg verbete 'n stryd wat Jesus Christus al reeds gewen het. Draai weg van jou sonde.

    • @hannostadler7224
      @hannostadler7224 4 ปีที่แล้ว +1

      @@thelastdays4586 As ek bekeer, kan ek dat my bankbesonderhede ook gee?
      Ek sien jy is suksesvol gebreinspoel. Al wat jy sopad gedoen het is om elke pastoor en sondagskoolonnie se rympies te herhaal. My stryd is nie teen jou god nie. Net soos wat my stryd nie teen spiderman of wonderwoman is nie.
      My stryd is teen die haat en skade wat channels soos hierdie versprei en veroorsaak.

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 3 ปีที่แล้ว +1

      @@hannostadler7224 ek het jou al voorheen gevra is jy 'n ateïs, satanis, godloënaar, of watter ander twyfelagtige geloof? Die feit dat jy kommentaar op Rooies se preke lewer beteken dat jy sy preke luister. Dit alleen sê dat jy 'n geweldige behoefte aan Rooies se GOD het. Bekeer jou voordat dit te laat is. Jy het nog tyd.

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 3 ปีที่แล้ว +1

      Hoekom lewer jy nie kommentaar onder jou doop/geboortenaam nie? Wat probeer jy sê met jou naam? Intelligente brein??? Jou kommentaar dui die teenoorgestelde. Gee jou regte naam.

  • @BDSTUD
    @BDSTUD 4 ปีที่แล้ว +1

    Dankie GOD en dankie oom Rooies

  • @hannaliehansehanse5598
    @hannaliehansehanse5598 4 ปีที่แล้ว

    Goeie naand profeet ek lyster u bediening van vandag u is kragtig man. Van god

  • @SamsungJ-gt8bu
    @SamsungJ-gt8bu 2 ปีที่แล้ว

    Ft hi

  • @hannaliehansehanse5598
    @hannaliehansehanse5598 4 ปีที่แล้ว

    Bid vir. My ook my naam Hanna Gewers van Namibia