Maand na brand wag vrou steeds op hulp

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ค. 2022
  • 'n Brand op 13 Junie het 'n brand in die council flat op die vloer onder haar Mildred Manewil (62) se flat by die Glen Hof fletse in Nooitgedacht, Bishop Lavis, ook beskadig.
    Sedertdien sloer die Stad Kaapstad om die flat te kom fix.
    Die woonstel waar die brand was, is heeltemal beskadig.

ความคิดเห็น •