Leerder sien glo ‘geeste’

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ก.ค. 2022
  • ’N Hulpelose ma van Roosendal in Delft voel ongelukkig en is bekommerd oor haar kind se opvoeding.
    Clementine Abrahams vertel alles het in Maart-maand vanjaar begin toe haar dogtertjie, wat in gr. 1 is, by die huis kom en vertel van die geeste wat sy in die klas gesien het.
    “Sy vertel sy sien ’n man met rooi oë en niks voete nie. Hy het ’n stert en oë voor op die arms.”

ความคิดเห็น •